Nuus
-
Biltongjagter
Re: Nuus
Hoekom is ek glad nie verbaas nie!
My aansoek vir my .222 lisensie, het volgens die App?l Raad se regter Khumalo se PA (personal assistant) dametjie glo, ene Bothma se handtekening op gehad met CFR se afkeuring van die lisensie - rede: geen motivering aangeheg nie.
Intussen kon dieselfde dame by die App?l Raad duidelik sien dat daar staan geskryf in my handskrif 'see attached motivation' , asook die kram merke aan die vorm waar die motivering vasgekram was, maar deur 'iemand' verwyder is.
Binne 'n kwessie van 21 dae, nadat ek verkorte motivering en be?digde verklaring ingehandig het dat niemand my ooit gekontak het oor die verwyderde en sogenaamde gebrek aan 'n motivering nie, wat ek toe aan haar deurgestuur het, het regter Khumalo my lisensie goedgekeur.
Hoop hulle FIRE die artappel (lees sleg moer!!!!).

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Nuus
Ek het vir 'n wyle die manne van Noord-Wes bitter jammer gekry tot ek verder gelees het.
Nou wonder ek net hoekom hulle die etter nog op volle betaling sal hou terwyl hy niks doen nie, ...maar dit is mos eintlik net reg want hy doen nog presies dieselfde hoeveelheid werk as toe hy nog sy amp beklee het

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuus
baboonstalker wrote: Ek het vir 'n wyle die manne van Noord-Wes bitter jammer gekry tot ek verder gelees het.
Nou wonder ek net hoekom hulle die etter nog op volle betaling sal hou terwyl hy niks doen nie, ...maar dit is mos eintlik net reg want hy doen nog presies dieselfde hoeveelheid werk as toe hy nog sy amp beklee het![]()
Daar moet altyd 'n vark in enige verhaal wees.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuus
eina terwyl ek die brief lees gaan daar so paar goed deur my gedagte. Ek self het al kwaad geword vir die man. Ek wonder nou net is dit hy of die stelsel. Die wetgewing bepaal a-z en die ou moes inval. Eers verplaas hulle hom - hy doen aansoek na ander plek - nie geslaag nie - betaal af - gee steeds salaris en se dat hy nie korup is nie. Ek dink iemand soek maar net iets of iemand om die skuld voor te gee - met die sake wat aangaan dink ek die vuur raak nou warm - wat ookal hoop hulle kry oplossing
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Nuus
Ek hou persoonlik ook nie van "tonnel visie " Bothma nie.
Hy was aan hoof van die CFR en hy het nie sy werk gedoen om te kyk dat ander hul werk reg doen nie. 'n vis vrot van sy kop af en nie van sy stert kant nie. Sny die kop vroegtydig af en die vis kan nog ge-eet word, los die kop te lank ( soos in die geval van Bothma ) aan en jy moet die hele vis weg gooi.
Ek hoop nou net hulle sort hul K@% uit en laat die ding nou kan flot.
Robert

Oorwining deur opleiding
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuus
what goes around comes arround. ek onthou nog hoe het hy homself soos n god van kammaland op Freek Robinson se program gedra.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!