Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

manne, ek wil graag weet wanneer die jagseisoen oopmaak in die Noord-Kaap, Vrystaat en W-tvl vir koedoes? dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by afriventure »

Vrystaat en Noord kaap het nie "jagseisoene" nie jy kan deur die jaar jag - moet net 'n jaglisensie by "natuurbewaring" uitneem, die plaaseienaar se toestemmingsbrief en vervoerpermit is genoeg.

Groete
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

afriventure wrote: Vrystaat en Noord kaap het nie "jagseisoene" nie jy kan deur die jaar jag - moet net 'n jaglisensie by "natuurbewaring" uitneem, die plaaseienaar se toestemmingsbrief en vervoerpermit is genoeg.

Groete
Johan
nee Johan dit kannie wees nie. ek is dan so seker. ek moes verlede jaar gewag het toe ek in die n-kaap wou gaan jag het. ek praat nie van n amptelikke jagplaas, wat heel jaar kan jag nie. is hier nog iemand wat met Johan saam stem? dit sal regtig goeie nuus wees.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 153
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by afriventure »

Ek weet omdat ek dit al 22 jaar doen, maak net seker, elke jaar is daar sekere spesies in sekere areas wat "toe" is vir "oop" plase

Hier is vir jou meer info.

NORTHERN CAPE
Hunting licences can be obtained from any post offi ce in the
Northern Cape Province.Proof of identity is required and the
hunter must personally apply for the licence.(Requests have
been lodged to change this in future.)Hunting licences are
also available at certain post offi ces en route to the Northern
Cape:Vryburg,Potchefstroom,Bloemfontein,Beaufort-West,
Van Ryhnsdorp and Middelburg.Hunting licences can also be
obtained from:
a)Johannesburg,Rivonia,Sandton,Isando,Edenvale,
Kemptonpark &Halfway House
b)Pretoria,Centurion,Lynwood Ridge,Montana Park &
Brooklyn Square
c)Belville,Malmesbury,Worcester,Lainsburg &
Prince Albert
A hunting licence is required for any form of hunting and the
price is R150,00 per licence.This licence is valid for one year and
the holder of the licence is not restricted to numbers or species.
However,a special licence is required for protected game.Further
information is available from Wessel Jacobs,tel.053 807 4800.


FREE STATE
Hunting licences are valid from day of purchase up to the 31 st
of December 2008 and the price is R50,00 for ordinary game.A
permit for protected game costs R200,00 for the same period.
Hunting out of specifi ed hunting seasons requires an additional
permit which costs R100,00.All hunters need hunting permits even
when hunting on farms with certifi cates of adequate enclosure
(CAE).Birds may be hunted with the same licence but daily bag
limits apply.
Hunting licences can be obtained from the following places:
Place Name Tel Fax
Bloemfontein Diana Nel 051 400 9527 051 400 9523
Sandveld Nature Reserve A v/d
Westhuizen 053 433 1703 053 433 1703
Koppies dam Nature Reserve JJ Joubert 056 777 2034 056 722 522
Willem Pretorius Game Reserve D Erasmus 057 651 4003 057 651 4005
Soetdoring Nature Reserve M Mohale 051 433 9002 051 433 9002
Erfnis dam Nature Reserve R Lotz 057 724 2111 057 733 2125
Rustfontein dam Nature Reserve J van Rensburg 051 528 2924 051 526 2970
Kalkfontein dam Nature Reserve A Winkel 051 722 1441 051 722 1441
Gariep dam Nature Reserve H Bosman 051 754 0026 051 754 0045
Tussen die Riviere Nature Reserve F van den Berg 051 763 1000 051 763 1114
Caledon Nature Reserve D Hayter 051 583 1920 051 583 2000
Sterkfontein dam Nature Reserve M Roods 058 622 3520 058 622 1772
Seekoeivlei Nature Reserve G Wandrag 058 924 0183 058 924 0183
Bathurst Nature Reserve K Claus 051 442 7080 051 442 2109
Vaaldriehoektak H Fraser 016 932 1107 016 932 5454
?Further information obtainable from Diana Nel.Tel:051 400 9527
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

johan, dankie jy maak my dag.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by JACQUES BOTHA »

jagbehep
Vrystaat is koedoe hierdie jaar heeltemal toe behalwe op toegespande plase.
noord kap het beslis jagseisoen op koedoe ek dink net julie en augustus dalk junie.
Ek wag net vir epos oor die wette en jagseisoen dan laat weet ek weer
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

ek is nou heel deurmekaar, maar ek wag vir jou terugvoer, dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Vasvat
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 66
Joined: Sat Jul 31, 2010 9:59 pm

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by Vasvat »

Email Natuurbewaring vir die nuwe jagproklamasie, het hom al onder oe gehad en daar is beslis, dtums wat hy toe is, veral koedoes!
Vasvat
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

dankie vasvat, wat is die e-mail adres?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Jagseisoen oop datums vir koedoe?

Post by James Wilson »

die jagseisoen oop datums vir die noord-kaap is 1mei -  31 julie. het dit bevestig.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply