Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Hallo almal, ek weet nie of ek die een eerder onder funnies moes geplaas het nie.
Ek wil graag hoor of daar nog ouens wat al soos 'n laaitie wat wag vir krismis, en sy ouma om te kom kuier, in afwagting tot die frustrasie van sy DFO elke 2 de dag b?l om te hoor of sy lisensie al goedgekeur is....en dan die daaropvolgende sirkus/nagmerrie.
Ek glo daar's paar sulke stories....en hier's myne vir 'n wegtrek....
Ek koop vimmy laasjaar my eerste haelgeweer, na lang oorleg en spaar. Doen noukeurig aansoek, byt nogal ewe die feit uit dat ek die voorsitter is van 'n jagklub en natuurlik die nodige onmenswaardige gel?k, gesoen en gesmeek.
Novembermaand...provisionally aproved....JIPEEE
Februarie...b?l..Wat beteken provisionally aproved? Die Antie aan die anderkant vra hoeveel wapens ek het....bla bla Toegewyde jagter OK, MAAR daar's nie 'n kluis inspeksie aangeheg aan jou aasoek nie.
B?l DFO...NEE hy's w?l aangeheg..Antie s? hy sal goedgekeur word.
Intussen laat courier ek die geweer na S&O vannaf Botha Vuurwapens dat ek gou kan gaan kry as ek my Liksens het...
Maart b?l weer...Ander perd die keer....Hulle kort offisie?le datum stempel...dieselfde flippen storie as met Kluisinspeksie...HY's daar
3 weke gelede kry ek boodskap op foon "There is a problem, your firearm has been sold to another dealer....." anyway dis toe nou agv die gecourier van my het die dealer nommer van my aansoek nie ooreengestem op hulle sisteem nie. Met 'n groot gesukkel agv komunikasiegaping, en probeer verduidelik die ding word net daar gestoor (not sold), het ek toe dat S&O vimmy SAPS 350(a) deurfax en toe ek weer vir hulle, vannoggend weer vriendelik soontoe geb?l......Provisionally Aproved.....
Dis 'n saak van gebed.....of 'n "straightjacket"

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dawie
Sterkte my ou
2 jaar gelede gehoor dat 3 afgekeur is. Gebruik toe 'n hoogs aanbevele en ge-adverteerde prokkie vir die app?l. Hoor so 13mnde later app?l word gehandhaaf maar ek moet 3 ander verkoop of ontslae raak van, en dit terwyl hulle al die dokumente, toewyde jagter en als by hulle het. Wag nou weer amper 6 maande vir niks! Die vroutjie by die prokureur is net so traag soos die sentrale vuurwaperregister en die app?lraad, sal my altyd terugbel maar terugbel is min.
My kop is al deurgestamp teen 'n muur.
Christo
En nou gaan ek vir nog een aansoek doen. Hulle blaas seker 'n gasket as hulle hom kry.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Christo
Net ter info, mag jy enige van die "weeepons" in die die arsenaaltjie gebruik terwyl jy wag vir die regte pampiere?
Ambessa
Net ter info, mag jy enige van die "weeepons" in die die arsenaaltjie gebruik terwyl jy wag vir die regte pampiere?
Ambessa
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Am
Ek's die dood voor die o? gesweer. So ek hou maar so. Het hulle darem 'n slag ge-olie.
Christo
Ek's die dood voor die o? gesweer. So ek hou maar so. Het hulle darem 'n slag ge-olie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Christo
Regtig? Wie sal weet...
Ambessa
Regtig? Wie sal weet...
Ambessa
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Daars net een manier om 'n geweer te olie, tenminste 50 skote deur loop 
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Christo
Het self 'n nein mill nog op app?l ook, het nog nie daar-agterna geb?l nie, wil eers my scattergun se liksens kry.
Ek glo 'n man moet maar altyd by CFR 'n broodjie innie oond h?....hou bietjie die kop se aare oop en soepel van al die bloeddruk
Enige teorie? hoekom hulle so useless is?
Dawie
Het self 'n nein mill nog op app?l ook, het nog nie daar-agterna geb?l nie, wil eers my scattergun se liksens kry.
Ek glo 'n man moet maar altyd by CFR 'n broodjie innie oond h?....hou bietjie die kop se aare oop en soepel van al die bloeddruk
Enige teorie? hoekom hulle so useless is?
Dawie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dawie
Ja, uit die perd se bek gehoor binne die SWR maar sal dit nie wil skryf hier nie, MOEILIKHEID wat ek nie nodig het nie.
Christo
Ja, uit die perd se bek gehoor binne die SWR maar sal dit nie wil skryf hier nie, MOEILIKHEID wat ek nie nodig het nie.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Vandag weer geb?l oor hierdie topic se openings storie, ander dame die keer want smaak my al die kapteine sal eers weer volgende week beskikbaar wees, sal sy waaragtig vir my s? dat daar nie 'n kluisinspeksie by die aansoek is nie....dis die eerste ding wat hulle ges? het is fout en glo al uitgesort.
Het hulle 'n standaard lys van K*K verskonings om 'n ou te spin of is hulle net gewoon onbevoeg en pateties....
to be continued.........hoe flippen lank nog

Calldo
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dawie!
Baie sterkte met jou aansoek. Bly maar kalm, as jy hom eers het ga jy hom baie geniet. Vrek nuskierig, wat het jy vir jou gekry? Gebruik myne baie, le altyd in die jagbakkie, "back-up". Het al 4 katte agter sy naam.
Groete,
Calldo
Baie sterkte met jou aansoek. Bly maar kalm, as jy hom eers het ga jy hom baie geniet. Vrek nuskierig, wat het jy vir jou gekry? Gebruik myne baie, le altyd in die jagbakkie, "back-up". Het al 4 katte agter sy naam.
Groete,
Calldo
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Calldo
Dis 'n Miroku over/under Sporter 28 duim met interchangeble chokes, nuut vir goeie prys gekry. Nou ja gedink ek sou al by die tyd seer skouer gehad het maar neeeee
Sal maar weer langs my p?llie met sy haelgeweer sit by die decoys en met my ou s/o Walther .22 tjie en kyk of ek uit die lug kan anti-aircraft.
Toemaar ek het closer pakket op my foon so hulle sal beleeft gesteur word volgende week.
As jy weer hier tussen die kliprante kuier, maak 'n draai.
D

Ek mag nie s? dat jy moet probeer om met Magda te praat nie. 
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
The saga continues....
Het nou vir die eerste keer verstaan waar die "snag" is. Ek het die haelgeweer gekoop by handelaar B in 2008, maar hy was nooit uitgeboek by handelaar A in 2004 waar B hom gekoop het nie. Handelaar A het gister, met gister se datum, 'n SAPD 350(b) vir CFR deurgefax en nounet by DFO gehoor ...nogsteeds "Provisionally Aproved"....en nou moet ek 'n windpomp gaan regmaak

En nadat ek eergister weeeeer die handelaar A se SAPD 350 (b) deurgefax het, b?l ek weer en vra of als nou reg is. NEEEEE toe moes ek handelaar C se bl 3 van SAPD 271 deurfax. En vandag b?l ek my DFO, want ek wou nie weer CFR toe b?l nie, en HALELUJA!!!!......Aproved!!!!!!! 
Nou moet hulle nog net my Ap?l kry van 'n pistool wat ek die week gehoor het hulle weggesmyt het(Januarie gestuur en opgetel), ek't natuurlik nie 'n flippen copy gemaak nie
......hou die kop-aare oop!! Daai man se foon was aanmekaar beset 
Nou moet hulle nog net my Ap?l kry van 'n pistool wat ek die week gehoor het hulle weggesmyt het(Januarie gestuur en opgetel), ek't natuurlik nie 'n flippen copy gemaak nie
-
Ambessa
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Dawie
Lyk my die struggle met die oofiesals leer 'n mens vinnig ander tale gebruik.... Sterkte.
Ambessa
Lyk my die struggle met die oofiesals leer 'n mens vinnig ander tale gebruik.... Sterkte.
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hallo Almal
Vamore met 'n oulike Dametjie in my moedertaal oppie foon gepraat by die Ap?l dingis by CFR om te hoor oor my nein mil Ap?l aansoek. Sy kyk toe oppie sisteem....niks. Ek verduidelik toe dat die aansoek ontvang is deur hulle en ek nie koepie gemaak het nie, in my rustigste, aantreklikste en smeekendste stem. Sy gaan soek toe iewers, kry dit en s? dit moet nog oppie sisteem kom en dis darem daar....suggie van verligting hier!!!!
23 Jan ontvang.....18 Mei nog nie op sisteem nie.
Daar's nie 'n blou kans dat ek hom by SAPS gaan ingee nie.
In die woorde van oorle oom Charlton Heston "I have only five words for you: From my cold, dead hands"

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dag se almal,
Ek sien op;http://www.sahunt.co.za/uploads/SAHGCA_Press_Release_8_June_2009.pdf dat SA Jagters Hofsaak teen die Wapen Wet uitgestel tot 23 Junie toe.
groete,
brits

Last edited by britsman on Sun Jun 21, 2009 9:40 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Bristman
Ek wag ook in spanning op die uitslag. Dit gaan verreikende gevolge h? vir ons omdat jy jou wapen aan die staat verbeurt gaan verklaar h? sou jou aansoek om lisensie geweier word en sou sy app?l aanteken en dit ook geweier word. Ek is van mening dat dit 'n erge eensydige reling is met geen alternatiewe of moontlikheid van kompensasie nie.
Die feit dat ons die wapens moet ingee by die SAPD(let wel diens) en dit by monde van die plaaslike DFO in 'n trommel gepak gaan word en na 'n ander stoorplek vervoer gaan word is iets wat my baie sleg laat slaap.
My ander dilema is dat die wapens uit 'n boedel kom en ek die wapens stoor, die Prok is nie bereid om die Art. 21 te doen nie en dan moet hy dit stoor(volgens die reg is hy mos nou die wetige eienaar tot die boedel afgehandel is). Ek voel om te huil
maar wat doen ek.
Suffer is al wat voorl?.
Ek het ook so 2+ weke gelede 'n aansoek ingegee vir 'n lisensie en Vrydag s? die DFO die aansoek l? nog daar by hom. Hulle het te veel ander goed om te doen (herlisensi?rings) as om nou aandag te gee aan my nuwe aansoek.
Nog 'n ding. Ek is seker die befaamde prokureursfirmas wat met die app?lraad werk het met hulle 'n kompromie aangegaan want dit lyk nie eens naastenby of hulle bereid is om die stelsel meer aan te vat wat betref die max tydperke wat hulle admin in afgehandel moet wees nie. Aan die begin was dit erg nuus dar hulle die app?lraad hof toe sleep as daar net 'n maand te lank gevat word maar my app?l is nou al 1? jaar daar en my versoeke val op dooie ore.

Christo,
Ek will ook huil. Ons v/sit (Super Sup..SAP)van ons SA Jag tak ( Lammergyer) se dat hy is skaam te se dat hy 'n police man is ...... oor die hele storie. Aliwal se DFO het op siek verlof gegaan en die tydelike DFO kry aansoeke wat al +- jaar le wat net 'n handtekining kort (of iets) van 'n ou wat in die dorp bly. Hier by ons DFO (Burgersdorp) het hy net gemid 33 aansoeke deur gesteur vir 'n jaar. Moes 30 per week wees. Met alle nuwe ou wapenwet aansoeke word 'n dokket nou oopgemaak teen jou. Hulle moet maar die julle land as 'n tronk verklaar want daar gaan nie plek in die tronke wees vir ons almal nie.

Last edited by britsman on Sun Jun 21, 2009 11:59 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Op P A Hamlet se DFO se tafel ( of is dit daar onder) s? hy self l? daar meer as 200 aansoeke. Hulle moes eers ge"capture" word om op die stelsel te kom sodat hulle ons die einde van die maand kan kastei, en nou is vervoer ook 'n probleem. My nuwe aansoek val agter in die ry van die herlisensieerings, hulle kry nou prioriteit.
Moedeloos loop die trane maar. En jy beter bly smile as hy kyk want anders.........
Moedeloos loop die trane maar. En jy beter bly smile as hy kyk want anders.........
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hier by ons gaan dit bedroef, die mense weet nie eers wat n tydelike permit is nie. Het met die stasie komm. gaan praat laas Woensdag so sal maar kyk wat hy kan doen. My aansoeke het 9maande by die stasie gel? voordat dit weg gestuur is .
Dis iets om van moord te skree.
Dis iets om van moord te skree.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Sa Jagters het darem iets reggekry
Pretoria - More than one million South African firearm owners who have not yet re-applied for their licences were given temporary reprieve by the High Court in Pretoria on Friday.
Judge Bill Prinsloo granted an interim interdict to the SA Hunters and Game Conservation Association, declaring that firearm licences obtained under the old Arms and Ammunition Act will be deemed valid for the time being.
The interim order will remain in effect pending the final outcome of the association's application to have certain sections of the new Firearms Control Act declared unconstitutional.
The association contends that Schedule 1 of the new Act, which deals with transitional arrangement, is unreasonable, infringes on the rights of firearm owners and is unconstitutional.
It also maintains that the SA Police Service is unable to cope with the flood of licence applications and firearms being handed in for destruction.
The deadline for either re-applying or handing in firearms was June 30.
- SAPA

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Dag se manne
Ek sien BLOU BLOED het sy Gat gesien seker nou BRUIN BLOED.Ek hoop hy los nou sy arrogansie en luister as daar met hom gepraat word op n mooi manier
Beretta
Ek sien BLOU BLOED het sy Gat gesien seker nou BRUIN BLOED.Ek hoop hy los nou sy arrogansie en luister as daar met hom gepraat word op n mooi manier
Beretta
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Hier is SAGA se verklaring
Pretoria, 26 June 2009.
In a judgement handed down in the High Court today, Judge Bill Prinsloo granted the SA Hunters & Game Conservation Association the interim relief applied for in their application which sought: ?4.1. A declaratory order that all licences of firearms mentioned in schedule 1 of the Firearms Control Act, 2000 (Act No. 60 of 2000) be valid until such time as the main application in this application is ruled upon. ?4.2. That this order shall be an interim order pending the final adjudication of the main application in this matter.?
In other words-
ALL LICENCES THAT WERE VALID ON OR BEFORE 30 JUNE 2009 REMAIN VALID UNTIL FURTHER NOTICE
We have not yet seen the judgement but understand that SA Hunters? application succeeded because their application made it clear to the judge that the SA Police Service does not have the capacity to promptly deal with the huge number of firearm owners who would technically become criminals on 1 July 2009 when all ?old? licences, permits, authorizations, etc were scheduled to become invalid.
We, and all South African firearm owners, must congratulate the SA Hunters & Game Conservation Association and their legal team for their courage in taking the bull by the horns, exposing the desperate situation at the Central Firearms Registry to the court, and obtaining a stunning victory.
The order is an interim one, so please stay alert for future developments. We will post a more comprehensive analysis of the situation when the judgement has been studied and the next steps in the procedure become known.
It will be interesting to see the directive instructing all police stations on the procedures they must now follow to handle all ?matters arising?.
It is clear, that the actions of SAGA in opposing the introduction of the Act in 2004 have finally been vindicated by the same court that refused SAGA?s application.
Our thanks once again to SA Hunters/SA Jagters.
Issued: Friday 26 June 2009 at 15:25

Pieter E
Re: Sentrale Vuurwapenregister se verhale en ander treurmares.
Luister manne (kundiges)
Beteken dit nou ons hoef niks verder te doen vir eers nie? Ek sit met 'n paar wapens wat ek as geskenke gekry het, juis oor die lisensies boggerop. Die SAP wou nie my nuwe aansoeke daarvoor aanvaar nie, omrede ek nog nie my bevoegdheid terug gekry het nie (Wat laaaaankal ingedien is). Toe s? 'n ander kaptein vir my hulle moet dit aanvaar en het ek nou beplan om Maandag hulle te probeer dwing om dit te aanvaar. Kan ek nou aanvaar ek kan eers wag daarmee en die proses rustig afhandel of moet ek maar jaag?
Ek het ook die skrywe van Thys de Wet gekry van die Probleemdierforum (NWKV) af en dit lyk goed!
Groete