Wildsveiling

Post Reply
Chopper

Wildsveiling

Post by Chopper »

Dags? almal.

Die Landbouskool se wildpakette veiling vind op Vrydag 11 Feb 2011 in die Labora sentrum saal om 18h30 plaas. Die saal is net buite Kimberley op die N12 net langs GWK Landmark. Die wins gaan ten bate van die sportfonds van die skool. Die koste is R80 wat n steakete insluit, maar met die aankoop van jou eerste pakket van meer as R2000 kry jy jou R80 terug.
Persone wat belangstel kan my gerus kontak by die nommer hieronder. Enige persone wat bereid is om wild of skape te skenk of teen billike tariewe te verkoop aan die skool kan my ook kontak.
Daar is slegs plek vir 180 mense.

Groete.

Hannes Herbst
082 810 1655
Bemarkingsbestuurder
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Wildsveiling

Post by James Wilson »

is die Lanbouskool se veiling nie gewoonlik in mei nie? of watter landbouskool is dit die?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Chopper

Re: Wildsveiling

Post by Chopper »

Dit is die Ho?r Landbouskool op Jacobsdal!
User avatar
Benman
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am

Re: Wildsveiling

Post by Benman »

Chopper


Ek wil graag gaan, ek bespreek my kaarjie. Hoe werk die kaartjies, wa ka ek kry. Ek gaan vriend ook saam bring.

Groete
Bneman
Skiet raak en praat die waarheid...
Chopper

Re: Wildsveiling

Post by Chopper »

Ek boek vir jou twee kaartjies. sal die bankbesonderhede vir jou stuur.
Post Reply