Jakkals Video
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jakkals Video
FRANSWA jou yster!
My rekenaar uiteindelik gekry om daai video oop te maak. Was baie teleur gesteld toe ek sien die jakkals draai om en hol - amper gedink dit was mis so vinnig trek daai ko?l. Gelukig raak sy petrol toe klaar by die bos.
Dit is nou die voordeel van my 303, na die skoot sien jy hoe tref die punt die teiken, die jakkalse is so taai hier dat jy na 'n slukkie koffie nog kan sien hoe die ko?l sukkel om homself by die jakkals se vel in te draai. Miskien moet ek ook van daai skerp punt Impala punte wat ou Stef toets bestel - of moontlik kyk na 'n twee 4 dritjie met 'n lekker tight twist (sien die manne staan by 'n 1:10 twist) wat die ko?le vinniger laat spin om makliker penetrasie te bevorder........
Baie mooi video daai Franswa, jy kan maar weer so maak.
Mooi loop!

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Video
Dankie, Freekman...................
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jakkals Video
FM
ek IS SEKER DOM, MA EK MIS DAAI JAKKALS MET SKIETSLAG HEEL GLAD EN AL , EK DINK EK PROBEER TE VEEL INZOEM MET DIE KAMERA, DALKM HET EK NET N NIKSWERD KAMERA,
SO MET DAGROEP KRY EK HOM MOOI AS HY INKOM EN AS DIE SKIET KOM ,,,OELALA DAN KYK EK MOS BO OOR EN VERBY ALLES. MAAR DIT SAL SEKER NOU NA 2 JAAR REGKOM?
EK HET MET MY DOGTERS SE ATLETIEK OOK DAAI SIEKTE SOOS EK OPGEWONDE RAAK NEEM EK SOMEMR DIE SKARE AF EN BEGIN SKREE EN VERGEET SKOON VAN DIE KAMERA...MA DIT GAAN AL BETER , MENS SIEN NET DIE BEWE NOG OP DIE KAMERA.. SOMS
MA DIT SAL KOM . MET LAASTE DAGROEP KOM DIE WA MOOI EN EN WIELEWAPS VRA MY HIE VER IS DIE MAN EN TOE EK OPKYK TOE VAT EK DIE KAMERA SE LENS SAAM HEEL TOE, JY HOOR MOOI EK SE 120 TO 150 METER EN DAN KLAP DIE SKOOT EN DIE KAMERA IS LANKAL NIE MEER OP DIE JAkkalsie nie... dan hoor jy net "black-sam" en ek sit kamera af.
sterkte dit lyk goed
jacques

Shoot straight and tell the truth!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals Video
Francois, ek wag al lank dat jakals skiet video's van plaaslikke manne op die net beskikbaar is. die Yanks dink mos hulle is die enigste ouens wat die ding kan doen. ek hoop jy sit die video's of n link na die video's op youtube. ek sien hoeka die yanks hou n "world champions" ongedierte roep komepetiese. dan is die "world" wat deelneem n paar ouens uit amerika en 2 ouens uit kanada en HY, daar is dit sommer n world champions. 
nee kap hulle ou Frans neem nog vids en wys hulle vir ons.assemblief!!
kan ek net se dat ek baie minder jakkies jag as meeste ouens hier en dat ek maar min weet in vergelyking met die meeste ouens hier. ek skiet maar jakalse om my jag en oes vermoe op te skerp. Frans, nogtans was dit vir my nuut op die manier wat jy jou klank maak om die jakals te stop. die geluid wat jy maak klink nie soos iets wat "distress" sodat die jakals sal stop vir n oomblik nie? dit is maw n gematigde klank. dit het ook vir my gelyk of die jakals hom nie regtig steur aan jou geluid nie. ek het geleer (en ek moet se dit werk goed) om n geluid te maak soos die critt "r" call as jy net blaas op hom. daai skor klank. Frans ek het nou uit my pad gegaan om te verduidelik dat ek jou ondervinding as baie meer ag en sien as myne, so ek probeer jou nie aanstoot gee nie, ek is eerlikwaar nuuskierig. ek stel werklik belang in jou "stop" geluid. ek vra omverskoning vir die lang verduidelikking, maar ek sien ek gee deesdae sommer maklik aanstoot deur net n eenvoudige vraag te vra.
dankie

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakkals Video
Francois se WA WA WA vir die jakkals om die jakkals se aandag te kry en te laat stop.
Teen daai tyd moet jy lankal daai scope op die boiler room he.
Die oomblik wat jakkals se kind vas steek moet die skoot klap.
Ek doen sommer n HA HA of die kiss of death...

Jy kan ook n fluitjie gebruik maar dan vat dit tyd om weer vas agter die geweer in te kom...
Hoop dit help.
Francois, laat weet as daar iets is wat ek gemis het.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Video
Jagbehep
Die geluid wat ek maak is maar om die jakkals se aandag af te trek, dat hy kan stil staan en in jou rigting kyk, in hierdie geval n jong jakkals en die poging nie suksesvol nie, stem egter met jou, fluitjie, kiss of death, enige klank sal werk, as jy van Heinrich se ouer videos kyk sal jy sien hy stop heelparty jakkalse so.........het al sommer partykeer ook hooi of so gegooi, dan slaan hulle ook brieke aan.....
Mooi loop
Francois
Die geluid wat ek maak is maar om die jakkals se aandag af te trek, dat hy kan stil staan en in jou rigting kyk, in hierdie geval n jong jakkals en die poging nie suksesvol nie, stem egter met jou, fluitjie, kiss of death, enige klank sal werk, as jy van Heinrich se ouer videos kyk sal jy sien hy stop heelparty jakkalse so.........het al sommer partykeer ook hooi of so gegooi, dan slaan hulle ook brieke aan.....
Mooi loop
Francois
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals Video
dankie ek verstaan dit. die vraag wat ek vra gaan maar meer oor die tipe geluid. ek probeer altyd so na as moontlik n geluid maak wat klink soos die distress geluid van die mond fluit.
hoop regtig jy sit nog videos op.
hoop regtig jy sit nog videos op.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals Video
Hallo julle,
Ek was verveeld gister aand, toe krap ek so bietjie rond en maak 'n plan, en nou het ek 'n kamera mount wat bo op my scope pas.
Ek het 'n 6x25 eureka boutjie gevat, 2 moertjies om as lock nuts te dien, en Q-Bond, daai goed plak mos kwaai!
Die boutjie is op die scope se doppie vasgeplak.
Die kamera is nogal mooi ge-centre op die kruishaar van die teleskoop.
Die foto is geneem met my gewone kamera op die mount, maar ek sal heel moontlik my video kamera gebruik, hy is nog kleiner as die foto kamera.

Ja ja, ek weet ek het my leupold se doppie opgevoeter, maar die scope en geweer is vir my 'n tool, nie 'n kunswerk nie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Jakkals Video
Toemaar Safari&Outdoor verkoop daai doppies vir R100 los.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Video
Geno
Wil nie vir jou swak moed gee nie, maar ek dink nie jou mount gaan onder die recoil hou nie, maar ek kan natuurlik die pot heet mis sit....
As jy weer ietsie skiet, laai vir ons n video clip aub.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jakkals Video
Francois ek lei af van een van jou "posts" hier dat jy nog 'n analoog kamera gebruik het(ek dink dis wat hulle dit noem)
Hoe kry jy daai beeld op jou rekenaar in digitale formaat?
Peet

Work to live, don"t live to work
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jakkals Video
Eugena, FM lat my nou twyfelFrancois Marais wrote: ....ek dink nie jou mount gaan onder die recoil hou nie, maar ek kan natuurlik die pot heet mis sit....
Bring hom mar more gou dan toets ons hom op n "papier" Rooibok!
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Video
Peet
Glo nie dis n analoog kamera nie, hier is wat ek alles kan raaklees op hom DCR-TRV17 NTSC, Digital Handycam, Mini DV, with MPEG Movie.
Hier is n review oor die kamera.....
http://www.videomaker.com/article/8666/
Het myne deur n pel in die states gekoop, tweedehands, vir net oor die R2000.00, neem af in NCIS format, wat nie op ons video/DVD spelers kan speel nie, veral die ouer modelle, maar die pel wat die kamera gereel het, het n editting company, en het aangedring op NCIS format, en dink daaraan om n jakkals roep DVD saam te slaan en in die states te probeer bemark. Hy het al n groundhog en Namibie Jakkals DVD uit.
http://www.vancevideoproductions.com/index.html
Mooi loop
Frncois

Ja nee daai klink nie na die ouer analoog nie. Toe ek sien jy praat van die kaset in die kamera het ek sommer aanvaar dis een van die ouer tipe kameras soos die SONY HANDY CAM wat ek nog ?rens onder in die kas het. Hy het egter 'n baie nice "night shot" funksie wat baie goeie beeld gee.
Hy werk nog met die klein kaset wat lyk soos die ou VHS maar net baie kleiner. Ek wou al van daai kasette oordra na my rekenaar maar kry nie 'n bekostigbare program om dit te doen nie.
Dankie vir die antwoord.
Peet
Hy werk nog met die klein kaset wat lyk soos die ou VHS maar net baie kleiner. Ek wou al van daai kasette oordra na my rekenaar maar kry nie 'n bekostigbare program om dit te doen nie.
Dankie vir die antwoord.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals Video
Peet
Klink dan vir my na dieselle kamera, het juis die ou model gekoop omdat ek nie n nuwer kamera kon kry met die nightshot feature nie, neem ook op kasette af. Mini DV wat 60 min lank is, gebruik MGI VideoWave III program om op my rekenaar te sit.

Sien daar is al later version oppi net, maar no III kanjy verniet hier aflaai.....
http://www.softlookup.com/display.asp?id=10372
http://www.giveawayoftheday.com/mgi+videowave+3/
http://www.jumbo.com/file/7818.htm
Mooi loop
Francois
Sien daar is al later version oppi net, maar no III kanjy verniet hier aflaai.....
http://www.softlookup.com/display.asp?id=10372
http://www.giveawayoftheday.com/mgi+videowave+3/
http://www.jumbo.com/file/7818.htm
Mooi loop
Francois
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jakkals Video
Nee, die een van my blyk joune se pa of oupa te wees
Hy is so bietjie ouer en daar is GEEN Digital betrokke nie. Ek het 'n goeie idee watter een jy het. Hy was die nuwer een op die mark toe myne destyde op SALE was by Hi-Fi Coruption
Hulle wou seker plek maak vir die nuwe generasie
;
Dankie vir die links in elkgeval.
Peet
Dankie vir die links in elkgeval.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Jakkals Video
Francois
Ek het desember vir my 'n mini DV kameratjie gekoop wat nogal in HD afneem. Het hom op die internet bestel. Hy is so groot soos die helfte van 'n vuurhoutjie dosie en kos maar R240-00 en saam met posgeld, basies R300-00. Ek het hom sommaar op 'n ou voetstukkie van 'n Lightforce skietlig (RMSM) gemonteer met dubble sided tape (so lig is hy). Die voetstukkie skuif nou net eenvoudig op die teleskoop se bestaande Lightforse montering. Hy neem verbasende goeie beeld en klank natuurlik, maar is ongelukkig net autofocus.
Het hom so vinnig getoets op 'n middagroeppie, 'n jakkie omgedop, maar ongelukkig in die hitte van die stryd hom nie aangeskakel nie. Ek glo jy sal 'n jakkie darrem kan sien op 50 meter, dalk nog 'n rapsie verder, so ek glo 'n ou sal bietjie dagroep clips kan opneem. Ek dink hy is baie na aan 'n scopecam.
Ag wat, vir R300 is dit darrem nie 'n te swak belegging nie. Sal probeer om vir julle 'n clip op te sit wat ek met hom geneem het.
Groete
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Jakkals Video
Nee, lyk my ek gaan 'n ander plan moet maak. Ek gebruik "Photostand" om fotos op te laai en ongelukkig vat hy nie mpeg. nie. Ek het laas vreeslik gesukkel met "Photobucket". Enige raad en voorstelle is welkom.
Caller
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
Hunter xxx
Re: Jakkals Video
Francois
Ek het net gedink jy het hom mis geskiet toe sien ek hy duik met sy kop in die grond.
Mooi skoot.
Ian
Ek het net gedink jy het hom mis geskiet toe sien ek hy duik met sy kop in die grond.
Mooi skoot.
Ian
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Jakkals Video
hunterxx
Hey julle nam sharpshooters mis mos nie maklik nie.
hoe kon jy ou cois amper so bebeledig (grappie)