Kwaai Braai Pie
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Kwaai Braai Pie
DIT LYK LEKKERRRRR????
Hierdie pastei wat op die kole gebraai kan word, is ons gunsteling en ons het reeds baie variasies uitprobeer met verskillend vulsels. Sommige met vleis en ander heeltemal vegetaries. Probeer gerus jou eie variasie. Die pastei kan die volgende dag weer koud ge-eet word en is dan net so lekker.
BESTANDDELE
Twee rolle skilferkorsdeeg (koop sommer klaar by supermark)
Twee dubbelle handevol gesnipperde spinasie
Enige tipe gaar vleis, maar gerookte hoederborsies is lekker
250 gm spek 1 groot ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie
250 gm sampioene
100 gm Fetta kaas
100 gm Cheddar kaas
100 gm Mozzarella kaas
1 hoendereier
? koppie melk
METODE
Ontdooi die deeg vooraf en rol uit op 'n snyplank.
Braai die ui en spek en laat effens afkoel.
Kerf die vleis, spinasie, kaas en rissies grof.
Plaas nou eers die helfte van die rou spinasie op die deeg, pak dan die vleis op, dan die spek en uie gevolg deur die sampioene.
Sprinkel so nou en dan 'n bietjie van Ina Paarman se Rosemary en Olive speserye en swart peper op - nie sout nie. Die bestanddele is sout genoeg.
Nou volg die drie kase en laastens word alles afgerond met die ander helfte van die spinasie.
Sit die boonste laag deeg op en vou die rante dig toe. Dit is nogal 'n ho? hopie bestanddele, maar druk dit maar vooraf 'n bietjie plat en sit dan die deeg op. Verf die deeg met 'n mengsel van eier en melk
Gebruik 'n toebroodjierooster met randjies en braai die pastei nie te laag op die kole nie. Draai gedurig om en braai vir ongeveer 20 minute tot die deeg mooi bruin is. Sny in porsies en geniet dit.
Vir 'n vegetariese pastei kan die vleis net uitgelos word. Dis steeds heerlik. Maak ook jou eie kombinasies op.
Die Kwaai Braai Paai is na 20 minute gereed

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Kwaai Braai Pie
Ai, hierdie is 'n bakgat braai paai hoor! Ons hetn dit self onlangs op 'n braai geeet en sedertdien maak ons dit gereeld!
Aim small, miss small
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Feta, cheddar EN mozzarella is bietjie overkill. Dis soos om whisky, brandewyn en rum saam te drink!
Kies een, hoogstens twee kase. Soms is minder meer.
Ek het die braai paai al gemaak met boerewors wat ek in skyfies gesny het. Jy kan eintlik enigiets insit wat jou hart begeer. Repies steak, spare rib, noem maar op.
Ek sit eers foelie aan die buitekant totdat die deeg effens set. Na so 10 min trek ek die foelie weg en dan is dit die toeklaprooster en die paai. Draai maar gereeld op 'n nie te warm hitte nie.
My neef se jy moet hom benader en draai soos 'n braaibroodjie - so jy moet wakker wees en nie te veel suip nie.

9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Kwaai Braai Pie
Jacko wrote: My neef se jy moet hom benader en draai soos 'n braaibroodjie - so jy moet wakker wees en nie te veel suip nie.![]()
Ek aanvaar hy het al een of 2 verskroei...
Aim small, miss small
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Het die resep al gesien maar nog nie probeer nie. Dit klink baie lekker ! Jakkalsgat, braai jy die spek eers 'n bietjie voor jy dit op sit ? Dankie vir die tips oor die foelie Jacko. O ja, en vir hoeveel mense sal dit genoeg wees as bykos ? Ek reken seker so 8 
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Kwaai Braai Pie
Killzone
Ek self het hom nog nie gemaak nie maar as ek moet se uit my ondervinding as gasvrou sal ek se 6 tot 8 mense. Ek sal bacon eers braai voordat ek dit opsit. Ek persoonlik sal hoender uithaal en bees biltong gebruik saam met bacon of pepperoni.
Groete
Jaco
Ek self het hom nog nie gemaak nie maar as ek moet se uit my ondervinding as gasvrou sal ek se 6 tot 8 mense. Ek sal bacon eers braai voordat ek dit opsit. Ek persoonlik sal hoender uithaal en bees biltong gebruik saam met bacon of pepperoni.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Kwaai Braai Pie
;DDankie Jaco. Sjoe, daai Biltong een gaan 'n wenner wees !
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Regtig Jackie?Jakkalsgat wrote: uit my ondervinding as gasvrou
Goed, beter, 6millimeter!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Kwaai Braai Pie
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Ons het gisteroggend die Braai-pie vir brunch gehad. Dit is voorwaar 'n heerlike dis !
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Ons het hom gister genuttig. Net die groen goette en vleis uitgelaat....HeerlikJakkalsgat wrote:DIT LYK LEKKERRRRR????
Hierdie pastei wat op die kole gebraai kan word, is ons gunsteling en ons het reeds baie variasies uitprobeer met verskillend vulsels. Sommige met vleis en ander heeltemal vegetaries. Probeer gerus jou eie variasie. Die pastei kan die volgende dag weer koud ge-eet word en is dan net so lekker.
BESTANDDELE
Twee rolle skilferkorsdeeg (koop sommer klaar by supermark)
Twee dubbelle handevol gesnipperde spinasie
Enige tipe gaar vleis, maar gerookte hoederborsies is lekker
250 gm spek 1 groot ui 1 rooi soetrissie 1 geel soetrissie
250 gm sampioene
100 gm Fetta kaas
100 gm Cheddar kaas
100 gm Mozzarella kaas
1 hoendereier
? koppie melk
METODE
Ontdooi die deeg vooraf en rol uit op 'n snyplank.
Braai die ui en spek en laat effens afkoel.
Kerf die vleis, spinasie, kaas en rissies grof.
Plaas nou eers die helfte van die rou spinasie op die deeg, pak dan die vleis op, dan die spek en uie gevolg deur die sampioene.
Sprinkel so nou en dan 'n bietjie van Ina Paarman se Rosemary en Olive speserye en swart peper op - nie sout nie. Die bestanddele is sout genoeg.
Nou volg die drie kase en laastens word alles afgerond met die ander helfte van die spinasie.
Sit die boonste laag deeg op en vou die rante dig toe. Dit is nogal 'n ho? hopie bestanddele, maar druk dit maar vooraf 'n bietjie plat en sit dan die deeg op. Verf die deeg met 'n mengsel van eier en melk
Gebruik 'n toebroodjierooster met randjies en braai die pastei nie te laag op die kole nie. Draai gedurig om en braai vir ongeveer 20 minute tot die deeg mooi bruin is. Sny in porsies en geniet dit.
Vir 'n vegetariese pastei kan die vleis net uitgelos word. Dis steeds heerlik. Maak ook jou eie kombinasies op.
Die Kwaai Braai Paai is na 20 minute gereed
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Stem !! Selfde hier....Eugene wrote:Ai, hierdie is 'n bakgat braai paai hoor! Ons hetn dit self onlangs op 'n braai geeet en sedertdien maak ons dit gereeld!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

Hansie
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Mon Aug 15, 2011 2:42 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Wat ook baie lekker werk is - om dieselfde te doen met net een rol blaardeeg - maar rol die hele gedoente op, soos 'n "Swiss Roll", en bak hom dan in die oond soos 'n brood.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Dis hom
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Ek braai gereeld 'n heel, gevlekte hoender op die weber, (vir die lekker braaivleis geur) trek die gaar vleis van die bene af en versnipper dit, en voeg dan soortgelyke bestandele as Jaco se resep by. Ek sit die pastei in 'n gewone toeknyprooster weer op die weber (Die handvatsel steek dan onder die weber se deksel uit). Heerlik!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Sniper18
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Thu Feb 20, 2014 4:17 pm
Re: Kwaai Braai Pie
Ek het 'n mooi vidoe gekry van hoe om hierdie Pie's te maak.
Vang tips!https://www.dropbox.com/s/x38hb9ufidtoe ... e.mp4?dl=0

CBC .22LR
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
Tikka super varmint 222
Tikka sporter 223
Tikka 6mm Dasher
Savage LRP 260rem
Mauser 6.5x55
Remington 700 7mm-08
BSA 308win
Bruno ZKK 602 375 H&H
CZ P10C 9mm
CZ 12GA O/U
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Kwaai Braai Pie
Kon nie my lus beteuel nie, en het laas naweek besluit om hierdie paai (2 van hulle) te maak.
Ek het afgekookte rooibok, ham, spinasie, gebraaide uie, mozarella en cheddar gebruik.
My gaste was gaande daaroor!

Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen