3 VIR DIE AAND

Post Reply
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

3 VIR DIE AAND

Post by Jakkie 321 »

Twee tewe het my wind gewerk en moes ek hulle los. Vierde een kon ek nie in die hoe veld kry nie.

Waneer gaan ek meer as Geno in n aand skiet ++>:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by NicoSmit »

Ek wil ook graag weet ek dink Geno het 'n klomp gevriesde jakkalse by hom waar van hy fotos neem en ons jaloers maak
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 918
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by musgrave270 »

photoshop? ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by theedge »

Netjies maat
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by Finfan »

Mooi man
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by Geno »

NicoSmit wrote:Ek wil ook graag weet ek dink Geno het 'n klomp gevriesde jakkalse by hom waar van hy fotos neem en ons jaloers maak
Sit tog smilies by as jy 'n grappie maak.
Daar is regtig jagters wat gevriesde jakkalse aan boere afsmeer. Ek is nie een nie, en weier om met 'n jakkals van 'n boer se grond af te ry.

Of is dit 'n ernstige aantuiging wat jy met bewyse kan staaf?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by prohunt »

Jakkie,
Sonder om enigsens iemand se vermoëns in twyfel te trek dink ek nie jy kan hoeveelhede jakkalse wat in verskillende gebiede gejag is vergelyk nie. In sekere dele van Gauteng het ek al byvoorbeeld 12 jakkalse tussen 19:00 en 21:30 op 'n plaas geskiet.
Hier in dele van die Karoo is daar baie plekke enkeljakkalse wat die groot probleme veroorsaak en is ek baie tevrede as ek daai kalant vir die nag aan die hak het.
Hier is die kerngebiede ook baie verder uitmekaar en agv die begaanbaarheid van die terrein en die groot afstande wat per nag gedek moet word (tyd) is die getalle ook noodwendig laer.
Daar is natuurlik ook gebiede waar daar meer jakkalse is. Ek dink ons vriende Taffie en Jason wat al in meeste van die gebiede gejag het sal redelik maklik kan sê waar is die "baie" jakkalse in die Karoo.
Groetnis
Johan

NS. In elk geval mooi gemaak met jou drie!!!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by Jakkie 321 »

Dankie Prohunt verstaan 100%.
So wat jy se as ons in die dele gaan skiet waar daar meer bevolking is gaan ons nog beter doen. ><)

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by NicoSmit »

;D
NicoSmit wrote:Ek wil ook graag weet ek dink Geno het 'n klomp gevriesde jakkalse by hom waar van hy fotos neem en ons jaloers maak
Jammer Geno ek het vergeet van smilies
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by Frikkie Coetzee »

Blikemmer. Sal nooit weer kla oor my jakalse nie
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by pietbak »

Hier by ons het ons eendag, helder oordag, 'n Jak gemis terwyl ons Springbokke geskiet het. Nou loop ons arme Steenbokke deur en ek glo dit is dieselfde Jak.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by WILDCARD »

Watter kaliber geweer gebruik jy vir jakkalse?
N vriend van my op hulle plaas buite die dorp gebruik n .243.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by prohunt »

Hallo Wildcard,

Ek sien jy vra nie vir iemand spesifiek nie so ek neem vrymoedigheid om te antwoord.
Ek dink meeste van die jakkalsjagters gebruik maar iets wat as 'n redelike "platskiet kaliber" geklassifiseer kan word. Dit gaan meestal 22-250's en variasies in die 6mm klas insluit. Daaronder gaan jy 243's, 6mm Dashers, 6mmAI's, ens kry.
Ek persoonlik gebruik bv 'n 6mmDasher.

Hoop dit antwoord jou vraag.

Groete
Johan
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: 3 VIR DIE AAND

Post by Jakkie 321 »

Hallo Wildcard

Ek gebruik 22-250

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
Post Reply