Forum vriende vertrou ek veel eerder.
Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
- Topcat
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Mon Aug 16, 2010 9:25 pm
Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
As enigiemand dalk weet van so wegbreek plekkie by die see naby Oos Londen vir die paas naweek,laat weet my asb.Ek is van die vrystaat en is nie te ver nie.Ek het al te veel bloutjies geloop met internet akkom. waar jy net nie kry waarvoor jy betaal nie.
Forum vriende vertrou ek veel eerder.
Philip
Forum vriende vertrou ek veel eerder.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
Tc daars oraait plekke in Oos Londen maar te gejaag, Daars n nice plek in Kei Mouth, google Whipering Waves, die plek word deur vriende van my bestuur, toe ons laas daar was, was hulle besig met n totale revamp. Morgans Bay het ook nice plekke - Hotel, BnB en selfsorg, beide is nie ver van Oos Londen as julle wil stad toe gaan nie!. Onthou jy moet deur Queenstown ry om daar te kom, loer gerus in en kom drink n koffiekie
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
Nou nie oos london nie maar probeer gerus Mazeppa Bay Hotel..
Dus kant die boerewors gordyn..
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
Phillip
How many people are you looking for accommodation for.
How many people are you looking for accommodation for.
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Oos Kaap/wille kus Akkomodasie
TC, ons is so 160km van Oos Londen af op die plaas. Hang af van die datums, maar jy kan gerus na ons plek kyk.
PM my asb indien jy belangstel. Ek sal jou info stuur.
Mooiloop,
PM my asb indien jy belangstel. Ek sal jou info stuur.
Mooiloop,

