Vrystaters
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Vrystaters
Op 'n dag loop Koos in die straat af en sien hy sy vriend, Jan, ry 'n nuwe Hilux. Jan hou met 'n groot glimlag langs hom stil.
"Waar kry jy die Hilux..?" vra Koos,
"Marietjie het dit vir my gegee" s? Jan,
"Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar 'n splinternuwe trok?"
"Wel, Koos laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van n?rens toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4?4 tussen die bome in, hou stil, trek al haar klere uit en s?: "Jan, vat vir jou wat jy wil h?!"
"Toe vat ek die trokkie.", se Jan
Koos: "Jan, , jy's 'n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie."

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Vrystaters
Stefan
Ek was ook al baie in die Vrystaat gewees maar nog nooit daai girls teegekom nie. In watter deel is hulle?, ek soek klere vir my vrou.

Blok
Ek was ook al baie in die Vrystaat gewees maar nog nooit daai girls teegekom nie. In watter deel is hulle?, ek soek klere vir my vrou.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Vrystaters
Stef
Wat de hel het die storie met Vrystaat uit te waai. Ons het nie bome nie en ons meisies is baie kuis hierrond.
Of is Jan 'n vrystater wat deur die bulle gekoop is.
Wat de hel het die storie met Vrystaat uit te waai. Ons het nie bome nie en ons meisies is baie kuis hierrond.
Of is Jan 'n vrystater wat deur die bulle gekoop is.
Geroer-nie geskud nie
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Vrystaters
kan nie Welkom wees nie...
Want dan het Jan nou met 'n pers Ford Cortina 3Liter rond gery.. !
Want dan het Jan nou met 'n pers Ford Cortina 3Liter rond gery.. !
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Vrystaters
Ek het so n idee ek sou hierdie toetsie gedop het, met vlieende vaandels.
-
GREYHOUND
Re: Vrystaters
764
Ek dink nie hy is n ware Vrystaater nie, n regte een sou vat wat hy kon en haar daar in die bosse gelos het en nog steeds met die 4x4 gery het.
Ek dink nie hy is n ware Vrystaater nie, n regte een sou vat wat hy kon en haar daar in die bosse gelos het en nog steeds met die 4x4 gery het.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Vrystaters
GREYHOUND wrote: 764
Ek dink nie hy is n ware Vrystaater nie, n regte een sou vat wat hy kon en haar daar in die bosse gelos het en nog steeds met die 4x4 gery het.
Klink vir my na 'n bargain , al probleem is jy kan dalk meer kry as wat jy dink
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Vrystaters
Nou wonder ek of Marietjie 'n Vrystater is, of 'n Transvaler?

-
BOKRAM
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jan 23, 2009 6:15 pm
Re: Vrystaters
Hoekom het die Vrystaters destyds daarvan gehou om weermag toe te gaan
?
...........hul kon laat slaap en hulle hare langer dra.
...........hul kon laat slaap en hulle hare langer dra.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Vrystaters
and eat nice food , wear long pants and shoes 
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Vrystaters
Bokram
Hou jou in- jy is self 'n vrystater - net die army gemis.
Mooi vlieg
W
Hou jou in- jy is self 'n vrystater - net die army gemis.
Mooi vlieg
W
Geroer-nie geskud nie
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Vrystaters
Twee boere, Jakob en Hendrik dryf rond in ?n reddingsboot op see. Hulle grawe deur die boot se voorraad en Hendrik ontdek ?n lamp.
Hy vryf die lamp en ?n genie kom uit. Die slegte nuus, s? die genie, is dat daar net een wens is.
Hendrik, sonder om te dink, skree, verander die see in brandewyn en coke.
Die genie klap sy hande en die see verander in brandewyn en coke.
Die twee sit doodstil en dink. Jakob staar na Hendrik met misno?. "Mooi so, breindood s? hy, nou moet ons in die boot P#ss!!"