Ek het gisteraand by n boer gejag
het darm een jak geskiet en toe later die aan tel ek twee oe op
dog toe dit is twee jong rooikatjies wat speel ry so bieki nader en skiet toe n rooikat wyfie
kom by die kat le daar n huiskat dood gebyt
dit is die eerste keer wat ek dit sien
wil graag hoor of hulle algehoor het of dit gesien het
rooikat vang huiskat
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: rooikat vang huiskat
Rooikat is baie lief om mak katte te vang!
Nie baie mense weet dit nie, maar is tog redelik algemeen.
As hy die kans kry vang hy vir "Kitty".
Nie baie mense weet dit nie, maar is tog redelik algemeen.
As hy die kans kry vang hy vir "Kitty".
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: rooikat vang huiskat
Ja, honger rooikat vang vir kitty en 'n ketools groukat sal paar
Let wel: Daardie offspring is meester muis / rotvangers!
Let wel: Daardie offspring is meester muis / rotvangers!
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: rooikat vang huiskat
Ek het dit nooit geweet nie
daardie kat was nogals maar
ek wonder hoekom sal hulle dit doen
daardie kat was nogals maar
ek wonder hoekom sal hulle dit doen
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: rooikat vang huiskat
Nie seker oor rooikat nie maar ek het n goeie idee ek weet wat is daai groukat se motiewe.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: rooikat vang huiskat
Nou leer ek weer n ding
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: rooikat vang huiskat
Daar was n groukat by my huiskat gewees en die kleitjies is willer as die wildtuin, maar soos Hein M sê daar kom nie n muis op die werf nie. Ek het laas jaar die groukat geskiet, want ons het hom gesien hoe hy die hoender kuikens vang.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17