303 Sporting maak
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
303 Sporting maak
Goeie middag . Ek het n 303 in oorspronklike toestand, wil graag n nuwe kolf opsit.
Ek bly in die Oos rand.
Enige hulp sal wardeer word. Waar ,Wat en Prys asook alle verskillende opsies.
By voorbaat dankie
Ek bly in die Oos rand.
Enige hulp sal wardeer word. Waar ,Wat en Prys asook alle verskillende opsies.
By voorbaat dankie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 303 Sporting maak
Wil jy hout gaan of sinteties??
Ek het 'n sintetiese kolf van ATI op myne. Nie die beste op die mark nie maar my 303 is baie tevrede met hom. Nie seker waar om nou een te koop noe maar die invoerders is in die Kaap.
Ek het 'n sintetiese kolf van ATI op myne. Nie die beste op die mark nie maar my 303 is baie tevrede met hom. Nie seker waar om nou een te koop noe maar die invoerders is in die Kaap.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 303 Sporting maak
Nie baie seker oor voordele nadele of prys verskille tussen hout en senteties nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: 303 Sporting maak
Ek het destyds by Gold Reef City 'n sintetiese kolf gekoop en op gesit. Ek het dit toe na Thor toe gevat om die visier voor af te haal en monterings vir 'n teleskoop op te sit. Ek is baie tevrede daarmee, my seun is ook want dit is nou syne. 
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: 303 Sporting maak
Ek dink Boyds gaan die goedkoopste opsie wees.
Glassbed hom net.
Glassbed hom net.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 303 Sporting maak
Wil net almal bedank vir hulle hulp. Sal nog so bietjie dink.
Goeie dag verder
Goeie dag verder
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 303 Sporting maak
Koos, ek het nou maar eers die oorspronklike kolf gehou... Net ander kand die agterse visier afgesaag en afgeskuur en bietjie schaftol olie gesmeer. Ek laat hom more drill en tap en dan laat ek ook die loop op 20 duim afsny. Knaldemper kom dan later ook by...
Groetnis
Groetnis
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 303 Sporting maak
Koos as ek nou 'n 303 moet sporting maak en kyk na die koste verbonde koop ek liewers iets anders nuut soos 'n Howa. Die 303 is 'n snaakse spesie en dit vat tyd om hom te kry waar jy gelukkig is met hom en die grootse oorsaak daarvan is die kwalitiet van die loop.
Selfs na al die jare se werk tot nou toe en herlaai kan ek nie meer as 1 1/2 MOA op 100 meter verwag nie.
So as jy dit wil doen vir die lekker gaan voort as jy dit wil doen vir 'n werk geweer en tack driver koop liewers iets anders nuut. En dit kom van iemand wat baie lief is vir sy druk'ndrie en met dit leer jag het 22 jaar terug toe ek hom koop vir R595.00 fullstock soos uit die boks met ghries.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 303 Sporting maak
Baie dankie vir almal se insette
Sal nog bietjie kopkrap.
Goeie dag verder
Sal nog bietjie kopkrap.
Goeie dag verder
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: 303 Sporting maak
Koos.
Armand en Frederik praat waar.
Ekt die sporting roete gegaan met n 6.5 so 2 jaar gelede. Ekt die kolf afgesaag en afgewerk. Als mooi geskuur en olie. Loop laat korter sny, nuwe gunblue sneller, scope mounts en KD. Sal jou fotos stuur van hoe die kolf nou lyk as jy my PM. Dit is n lekker projek maar ek kon n nuwe Howa, Savage, Ruger AA, of dalk selfs n CZ gekoop het met die geld wat ek spandeer het. Voordeel vir my was dat ek oor n jaar stuk stuk gedoen het en nie nodig gehad het om kontant neer te sit nie.
Hoop dit help
Groete
Jacques
Armand en Frederik praat waar.
Ekt die sporting roete gegaan met n 6.5 so 2 jaar gelede. Ekt die kolf afgesaag en afgewerk. Als mooi geskuur en olie. Loop laat korter sny, nuwe gunblue sneller, scope mounts en KD. Sal jou fotos stuur van hoe die kolf nou lyk as jy my PM. Dit is n lekker projek maar ek kon n nuwe Howa, Savage, Ruger AA, of dalk selfs n CZ gekoop het met die geld wat ek spandeer het. Voordeel vir my was dat ek oor n jaar stuk stuk gedoen het en nie nodig gehad het om kontant neer te sit nie.
Hoop dit help
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 303 Sporting maak
Jaquesb ek het vir jou n PM gestuur
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 303 Sporting maak
Vandag my dertig drie trug gekry. Hanteel heel lekker met die 20duim loopie. Kort nou net n dempertjie , hy blaf nou noggal hard.
Kerels ja, 2duim gropering is 100% volgens my. Jy kan lekker met daai in die bos jag!!
Groetnis
Kerels ja, 2duim gropering is 100% volgens my. Jy kan lekker met daai in die bos jag!!
Groetnis
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 303 Sporting maak
Hallo Koos.
Om jou 303 'n sport geweer te maak hoef nie noodwendig 'n arm en 'n been te kos nie.
Ek het myne se loop laat verkort na 22 duim, en Thor teleskoop basis laat opsit vir minder as 'n duisend rand. Ek die oorspronklike houtwerk self aangepas soos wat ek dit wou hê en nou is die 303 myne in elke sin van die woord. Heeltemal akkuraat genoeg vir 'n werksgeweer wat in die bakkie saamry.
N.S. Die foto's is in die verkeerde volgorde!
Om jou 303 'n sport geweer te maak hoef nie noodwendig 'n arm en 'n been te kos nie.
Ek het myne se loop laat verkort na 22 duim, en Thor teleskoop basis laat opsit vir minder as 'n duisend rand. Ek die oorspronklike houtwerk self aangepas soos wat ek dit wou hê en nou is die 303 myne in elke sin van die woord. Heeltemal akkuraat genoeg vir 'n werksgeweer wat in die bakkie saamry.
N.S. Die foto's is in die verkeerde volgorde!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 303 Sporting maak
Daarshy! Net so! Het vandag R450 betaal vir loop korter sny, kroon oorsny , ou gate op die aksie toe maak en oor drill en tap. Kolf het ek self gebed en afgeskuur. Hy doen presies wat ek van hom verwag....
Groetnis
Groetnis
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: 303 Sporting maak
Baie dankie vir almal se raad en advies.
Goeie dag verder
Goeie dag verder