Limpopo Valley Hunting Safaris
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Limpopo Valley Hunting Safaris
Jaco van LVHS het gevrae ek moet sy detail hier sit
Ek jag al self 7 jaar daar en is een van die lekkerste plekke waar ek nog gejag het
Jou verblyf is op Limpopo rivier so jy sien gereeld olifante , seekoie en soms leeus ook
Sy pryse vir biltong diere is billik maar trofees is bietjie duur maar dit is maar soos gewoonlik vir trofee jagters gemik
Daar is al 'n paar koeodoes van oor die 60 " gepluk daar
Vir meer inligting kuk op http://www.lvhs.co.za
of kontak Jaco by jacojag@gmail.com
Hier is sy pryslys

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Mauser
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Mar 28, 2013 2:00 pm
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Die pryse is in dollars..
.308 Mauser
12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
- Mauser
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Thu Mar 28, 2013 2:00 pm
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Toema my fout ek sien nou die attachment is in rand.
.308 Mauser
12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Jy is ook bewus dit is 2013 se pryslys?Mauser wrote:Toema my fout ek sien nou die attachment is in rand.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Julle is bewus die plasing is al in 2013 gemaak?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Stefan764 wrote:Julle is bewus die plasing is al in 2013 gemaak?
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
That's what I saidStefan764 wrote:Julle is bewus die plasing is al in 2013 gemaak?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
More Mauser!!!!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
So kan mens lekker opgewonde raak oor die verlede se pryse...

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Limpopo Valley Hunting Safaris
Sorry
Geen jag die jaar nie
Geen jag die jaar nie