More Manne.
Weet julle of ons jag proklamasie al beskikbaar is?
2015 Noord Kaap jagproklamasie.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
2015 Noord Kaap jagproklamasie.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: 2015 Noord Kaap jagproklamasie.
2013 se Noord Kaap jag proklamasie is nog steeds van toepasing.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
