Fiks word vir die jagseisoen
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Fiks word vir die jagseisoen
Middag manne,
Ek wonder of ek nie 'n sensitiewe saak aanraak nie maar ek wonder wie doen iets om spesifiek fiks te word vir die jagseisoen?
'n Man wil mos nie dat jou asem jaag as mens aanle nie of dat die gids mens se bene in jelly in loop nie? Die pens voel ook soms soos 'n rugbybal wat onder my hemp wegkruip as ek moet "prone" le in die veld.
Ek sit 12 ure voor 'n rekenaar per dag so ek moet iets doen om in "shape" te wees dat ek die berge en vlaktes met satisfaksie kan aanpak.

Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Trailrunning.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Ek is baie gelukkig in daardie opsig op die oomblik werk ek op 5 blokke hier naby Menlyn en daar is baie trappe sal seker eers Julie se kant klaar wees hier. So ek kry sommer my fiksword by die werk verniet ook nog haha.
Last edited by Frederik on Fri Feb 06, 2015 11:52 am, edited 1 time in total.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Met Trail running is jy Buite. Loop op die Grondpad. Single tracks. Deur riviere. Oor Rotse en Klippe. Net soos om op Jag te wees (Miskien nie Bakkie Jagters nie
). Skryf in vir 'n Race vandag nog, dit gee jou iets vir te Train. Weet nie waar jy is nie, maar as jy in KZN is, gaan na kzntrailrunning.co.za , die sport word baie gewild. So Vyf jaar terug was daar miskien 1 Race per maand en dan was daar ook net so 30-40 Mense wat deelgeneem het. Nou is daar Elke naweek iets aan die gaan, en party keer 2 races, en dan nog steeds 250-350 mense wat deelneem. Ek ry ook mtb, maar met Trailrunning, moet jy net jou skoene aantrek. Geen pap wiele, of probleeme met 'n Chain. Jy loop net en as jy moeg is stap jy. Jy kan ook veel meer bang vir jou buck kry in 'n korter tyd as wat jy met fiets ry doen, aangesien, dat jy nog steeds op 'n downhill moet loop, daar is geen tyd om te Coast nie. 
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Draf maar op die plaas.
Pens raak nou swaar!
Pens raak nou swaar!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Ek loop op die treadmill elke aand vir 20-30 minute. My vrou sê mos ek is die
enigste persoon wat sy ken nie vir die somer vakansie oefen nie maar sodra
dit koud begin raak dan begin ek oefen.
enigste persoon wat sy ken nie vir die somer vakansie oefen nie maar sodra
dit koud begin raak dan begin ek oefen.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Speel golf; SONDER 'N GOLF KARRETJIE!!
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
"Van" stap jy met geweer oor die skouer en Full Kit? Aircon aan om koud te maak? Ek kan julle eending sê dis nog nie amper koud die kant van die berg nieVdWalt wrote:Ek loop op die treadmill elke aand vir 20-30 minute. My vrou sê mos ek is die
enigste persoon wat sy ken nie vir die somer vakansie oefen nie maar sodra
dit koud begin raak dan begin ek oefen.
Ek het altyd met elke geleentheid fisies gaan stap op die plaas, met geweer. Naweke raak nou te vol om gereeld genoeg te doen.
Ek moet egter werk aan my selfverdediging fiksheid, sal moet kombineer.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Geen aircon maar ek stap ook baie vinniger as in die veld.Carl wrote:"Van" stap jy met geweer oor die skouer en Full Kit? Aircon aan om koud te maak? Ek kan julle eending sê dis nog nie amper koud die kant van die berg nieVdWalt wrote:Ek loop op die treadmill elke aand vir 20-30 minute. My vrou sê mos ek is die
enigste persoon wat sy ken nie vir die somer vakansie oefen nie maar sodra
dit koud begin raak dan begin ek oefen.![]()
Ek het altyd met elke geleentheid fisies gaan stap op die plaas, met geweer. Naweke raak nou te vol om gereeld genoeg te doen.
Ek moet egter werk aan my selfverdediging fiksheid, sal moet kombineer.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Ek stem. Ek meet gewoonlik my stap afstand volgens my foon se GPS en 'n golf app. Ek average so 12km se loop op 18 gate. Dit is as jy nou soos ek golf speel oor fairways uit die rough uit.Dolf014 wrote:Speel golf; SONDER 'N GOLF KARRETJIE!!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Ek volg elke jaar net voor die jagseisoen 'n 3 maande oefen program, gewigte, draf, hardloop en stap. Dit werk vir my. nou het ek ook weer begin hengel en stal lekker agter lakker gate aan met my hele uitrusting en seker so 5kg se singkers van 3/4 ons tot 7 ons vir my haai stok.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
I jump to conclusions and run other people down. Quite a workout 
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Gelukkig is ek en PWV verby hierdie oefening. Ons jag van die bakkie af en ons doen dit eties.

Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Wel nie spesifiek net vir jag, maar vir meer lewens energie.
EK het laasnaweek Oakvalley 24hr aflos MTB gery en 100km medalje gekry. EK doen volgende naweek Xterra en dan 12 April Impi Elite. Ek beplan 'n Eland jag in Aug wat ek vanaf die lodge wil stap en my bok kry. Ja dit is onnodig en die bok is dood of jy vanaf die bakkie of die voet skiet, maar ek wil graag iets soos dit doen.
Ek draf so 2 keer per week en ry 2 keer fiets. EK is darem al 13 kg af vanaf Oktober 2014. Doen dit vir jouself manne ek is beter by die werk, het meer energie en al my ou parkeraad klere pas weer en ou jag klere
.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/images.jpg
HOU HOM DAAI DIKTE
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Jan nee Cassie my 450 loop baie beter as my trap fiets, maar as ek nie fiks is nie gaan ek hom nie vir lank kan geniet nie.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/cheloestrol_zps7ymxtkrc.jpg
Ons Afrikaaners se dood. Jy hoef nie oorgewig te wees nie, selfs al is jy gesond gebou pasop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Dan is daar ook...kopskoot wrote:I jump to conclusions and run other people down. Quite a workout
FLYING off the handle
KNIFING people in the back
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Vanoggend my eerste staptoggie begin... O GONNA!
Nie gedink ek gaan so gou weer onfiks word nie!
Nie gedink ek gaan so gou weer onfiks word nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
EK en my 2 seun doen die nou vir die laaste 3 weke, nou in week 4.
Week 1
Day 1: 10 push-ups, 10 sit-ups, 10 air squats (5 rounds)
Day 2: Run 1/2 mile, 25 (or 50 if you can) air squats (3 rounds)
Day 3: 20 lunges, 10 push-ups (5 rounds)
Day 4: Longer run (or whatever it is that you like to do–biking, swimming, etc), *Add-on: 1 minute front plank, and 1 minute plank on each side
Day 5: Rest day!
Day 6: 50-100 jumping jacks, 25 air squats, 20 push-ups, for time (keep a record of your time. I have THIS app for my iPhone, but you could just use plain pen and paper and do just fine!)
Day 7: Run 1 mile for time
Week 2
Day 8: Do one air squat and take one breath, (you can breathe all you want while you do the squat or squats) do 2 and take 2 breaths etc…up to 10, and then come back down to one.
Day 9: Run 1 mile (or run in place, or jump rope, or do short sprints or something to get your blood pumping) and do 10 push-ups every 1 minute.
Day 10: 20 jumping jacks, 10 sit-ups (5 rounds)
Day 11: Longer run (or whatever it is that you like to do–biking, swimming, etc) *Add-on: 1 minute front plank, and 1 minute plank on each side
Day 12: Rest day!
Day 13: 10 push-ups, 10 sit-ups, 10 air squats (5 rounds)
Day 14: 50-100 jumping jacks, 25 air squats and 20 push-ups (2 rounds) for time
Week 3
Day 15: 20 lunges, 10 push-ups (5 rounds)
Day 16: Run 1 mile, for time (compare to previous time!), and do 50 jumping jacks
Day 17: 10 push-ups, 10 sit-ups, 10 air squats (5 rounds)
Day 18: Battle Rope session
Day 19: Rest day!
Day 20: 50-100 jumping jacks, 25 air squats, 20 push-ups, for time (compare to previous time!), then jump rope for 3 minutes (or jump in place mimicking a jump-rope motion if you don’t have a jump rope)
Day 21: Sprint 200 meters (1/8th mile…or 1/2 way around a track), do 20 push-ups (3 rounds)
Week 4
Day 22: 20 jumping jacks, 10 sit-ups (5 rounds)
Day 23: 100 air squats, for time
Day 24: 20 lunges, 15 push-ups (5 rounds) *Scale down reps if needed
Day 25: Battle Rope session
Day 26: Rest day!
Day 27: 15 push-ups, 15 sit-ups, 15 air squats (5 rounds) *Note: If you’re still struggling with this, you can do the 10/10/10 reps)
Day 28: Run 1 mile, for time (compare with your other results–have you improved??) and do 100 jumping jacks
Day 29: Leap forward (jump as far as you can with both feet) 20 times followed by 50 jumping jacks (3 rounds).
Day 30: Today’s workout will sum up what we’ve done and will take a bit longer than other days, so set aside a little bit more time than normal! For today:
*20 lunges, 15 push-ups (5 rounds)–decrease push-up reps if needed
*10 sit-ups, 10 air squats (5 rounds) — or up the reps to 15 each
*100 jumping jacks
*jump rope for 1 minute
*25 sit-ups

- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Om die liggaam so te oefen is goed, maar gebruik jou geweer waar moontlik. Dit help nie jou bene is lekker sterk maar jou arms bewe van die geweer nie. "Geweer pt" soos in die weermag was nie net om jou moeg te maak nie, maar om aan dit gewoond te raak en die nodige behendigheid te kry.
Deel van die oefening is op die skietbaan. Stap vinnig teiken toe en stap vinnig terug. As dit veilig is skiet dan dat jy gewoond kan raak aan skiet na stap of bekruip. Ken jou geweer. Oefen met dit by die huis. Hanteer dit, dit is mos lekker, veral as dit mooi is.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Vir al die manne wat gereeld S&O toe gaan en gou wil fiks word - My dogter is 'n personal trainer by Planet Fitness, net onder S&O. Maar wees gewaarsku - van haar kliente is oortuig daarvan sy probeer hulle doodmaak...
PM as jy belangstel
PM as jy belangstel
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Draf 5 dae van die week vir 3-5km.
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Fiks word vir die jagseisoen
Speel 2de liga muurbal in PMB en oefen ook twee tot drie aande n week vir 2ure muurbal