Goeie dag manne
Ek is Jacques,ek kom van die Vrystaat af, meer spesifiek Virginia . Ek boer hier met varke.
Het onlangs my eerste jag geweer gekoop, dt is n .308 Musgrave P14.
Sien uit om bietjie met julle te gesels en n paar nuwe dinge te leer .
Groete Koggelbeer
nuwe aansluiting
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: nuwe aansluiting
Welkom welkom.
Jy gaan vêr kom met daai 308 as jy hom eers mooi leer ken het. Puik keuse.
Jy gaan vêr kom met daai 308 as jy hom eers mooi leer ken het. Puik keuse.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nuwe aansluiting
Welkom op die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: nuwe aansluiting
Welkom Jacques, hoop jy geniet dit verskriklik.
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: nuwe aansluiting
Welkom! - Hier leer jy sommer vining baaaie...
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
