Deel sommer n mooi Britse geweer wat ons vandag in gekry het vir so bietjie aandag. Ek is seker hier is n paar manne wat dadelik gaan sien dat hier groot probleme is. Klient se oorspronklike teleskoop monteerings het gebreek en die geweer toe vir n "geweersmid" gestuur om nuwe te maak - klient het sy geweer so terug gekry
Ons gaan die metaalwerk opknap (Rust blue), die kolf mooi oordoen en natuurlik nuwe en korrekte mounts vir die klient maak.
Ek hou julle op hoogte
Groete
Ralph jr.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/425WR/IMG_1947_zps66204cef.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/425WR/IMG_1940_zps56507a6b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/425WR/IMG_1966_zpsf5a4048a.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/425WR/IMG_1965_zps978a67bb.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/425WR/IMG_1964_zpsfbb86db8.jpg[/image]


