Watse magasyn is die?

Post Reply
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Watse magasyn is die?

Post by WILDCARD »

Weet iemand dalk watter magasyn hierdie is?
Ek eers gedink dit kan dalk n 9mm star wees maar verneem dat dit nie n star magasyn is nie maar wel n RAP 401 sin.
Kan iemand dit dalk bevestig?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Watse magasyn is die?

Post by andre007 »

Llama?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Watse magasyn is die?

Post by alecjohnson »

my geld is op browning. my tannie het so 'n pistool. dit dien ook as tipe safety. sonder magasein fuur die ding nie.
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: Watse magasyn is die?

Post by WILDCARD »

Indien enige iemand belangstel in hom laat my weet
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Post Reply