Ons moet ophou kla oor wild pryse
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Ons moet ophou kla oor wild pryse
Ek vra gister vir die vrou om so 'n paar skaap tjoppies te koop vir ons Sondag aand braai. Sy gaan P&P toe en kom terug met twee pakkies met 4 tjoppies elk in. Ek moes vinnig badkamer toe hardloop vir my hart pille toe ek die R134.00 per kilogram prys sien.

“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Daai is daylight robbery my maat.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Finfan wrote:Daai is daylight robbery my maat.
Woolies vra al R150/kg tjom...
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Boschenmeer-mense kan dit bekostig.

-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Ek het laasweek n klomp lammers laat slag.
Maar net R52/kg gekry.....
Maar net R52/kg gekry.....
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Maar daai is skaap tjoppies!!!Boesman10 wrote:Ek vra gister vir die vrou om so 'n paar skaap tjoppies te koop vir ons Sondag aand braai. Sy gaan P&P toe en kom terug met twee pakkies met 4 tjoppies elk in. Ek moes vinnig badkamer toe hardloop vir my hart pille toe ek die R134.00 per kilogram prys sien.![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
My wildsvleis het ek verlede jaar geland (bewerking en al ingesluit) teen R65/kg.
Wildsvleis is lekker maar skaap vleis bly koning!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Toemaar, ons kry maar R24/kg vir ons varke.... Dan kos tjops jou 3 keer dit!savage wrote:Ek het laasweek n klomp lammers laat slag.
Maar net R52/kg gekry.....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Sarel
- Sr. Member

- Posts: 349
- Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Het die naweek R100 / kg betaal vir lam boudtjops. Hele / halwe lam was R80 / kg.
Desember het ek R70 / kg vir lam boud tjops betaal
Desember het ek R70 / kg vir lam boud tjops betaal
- NetEk
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Daai boerbok hammel wat hulle langs die straat verkoop teen R500 begin alhoe meer aantreklik lyk......
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Mense, kyk asb na hierdie draad n ruk gelede. Dit gee meer insig oor hoe lamspryse werk
Dankie
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=35106
Dankie
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=35106
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Daai is rof, ek bring van Kroonstad vir eie gebruik teen so R55/kg lam.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Wildsvleis is lekker maar skaap vleis bly koning![/quote]
So moet ñ varkboer moes praat!!!
Ons het laas week ook lam vir R53/kg btw uit laat slag.
So moet ñ varkboer moes praat!!!
Ons het laas week ook lam vir R53/kg btw uit laat slag.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Slag maar self, dan het ek nog die hele afval ook.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Smitsertjies ek het na die draad gekyk.
Ek hoor wat jy se maar ek weet nie of ons die hele gesprek oor wil voer nie.
Daar is 'n paar feite wat 'n rol speel wat jy glad nie genoem het nie. Dalk het jy nie aan hulle gedink nie.
Hoe dit ook al sy, dis nie so eenvoudig soos wat jy dit uiteengesit het nie.
Die boer suip maar aan die agterste speen.
Groete.
Ek hoor wat jy se maar ek weet nie of ons die hele gesprek oor wil voer nie.
Daar is 'n paar feite wat 'n rol speel wat jy glad nie genoem het nie. Dalk het jy nie aan hulle gedink nie.
Hoe dit ook al sy, dis nie so eenvoudig soos wat jy dit uiteengesit het nie.
Die boer suip maar aan die agterste speen.
Groete.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
So moet ñ varkboer moes praat!!!222 Sako wrote:Wildsvleis is lekker maar skaap vleis bly koning!
Ons het laas week ook lam vir R53/kg btw uit laat slag.[/quote]
Swarrie het jy nie werk om te doen nie? Of boer jy maar soos alle skaap boere op die stoep
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Doomslayer
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Mon Apr 15, 2013 9:26 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Ja nee - ek het onlangs bietjie pryse gekry vanaf paar plase af.
R2000 springbok (gewoon) werk uit op so R133/kg karkas gewig.
R4000 rooibokooi - seker so R130/kg ens.
Koedoebul 50"-55" R70/kg.
Ja jag is lekker en wildsvleis ook - maar hy kom nie naby bees of skaap nie, nie enige dag van die jaar nie! Ek kan by die slagpale op die dorp A-graad bees koop vir R35-45/kg afhangende van die tyd van die jaar. As ek nie wildsvleis kan land teen 'n prys van R25-40/kg deur te jag nie, dan jag ek eenvoudig net nie. Ek kan my skietlus en -liefde net so lekker uitleef met teikenskiet, takskiete, taktiese skietkompetisies, F-klas, bisley, silhouette ens.

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Hierdie hulpmiddel is handig as mens vooraf 'n idee wil kry wat jy per kg gaan betaal op die jagplaas:
http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
Ongelukkig het dit ver nie alle wildsoorte in SA op die databasis nie.
http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
Ongelukkig het dit ver nie alle wildsoorte in SA op die databasis nie.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Het jy die hele draad gelees?Baasvark wrote:Smitsertjies ek het na die draad gekyk.
Ek hoor wat jy se maar ek weet nie of ons die hele gesprek oor wil voer nie.
Daar is 'n paar feite wat 'n rol speel wat jy glad nie genoem het nie. Dalk het jy nie aan hulle gedink nie.
Hoe dit ook al sy, dis nie so eenvoudig soos wat jy dit uiteengesit het nie.
Die boer suip maar aan die agterste speen.
Groete.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Ek het ja.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Net so! Kan vir R6000 darem 'n mooi klompie skaaptjops koop! Verder skiet ek die ghonge lat hulle hop.Ludwig wrote:Food Lovers Market hardloop tans 'n special van R59/kg vir 'n halwe of heel lam. Mens moet maar uitkyk vir hierdie specials. As jy 'n pakkie tjoppies so nou en dan by PnP gaan koop, gaan jy hoes.
Ek sien 'n bosveld plaas se pryslys nou onlangs. R6000 vir 'n koedoe koei. Nee wat, hy moet daai koedoe koeie maar lekker try smous vir R6k. Dit betaal ek nie vir vleis nie.
Ek stem 100% saam.Doomslayer wrote:Ja jag is lekker en wildsvleis ook - maar hy kom nie naby bees of skaap nie, nie enige dag van die jaar nie! Ek kan by die slagpale op die dorp A-graad bees koop vir R35-45/kg afhangende van die tyd van die jaar. As ek nie wildsvleis kan land teen 'n prys van R25-40/kg deur te jag nie, dan jag ek eenvoudig net nie. Ek kan my skietlus en -liefde net so lekker uitleef met teikenskiet, takskiete, taktiese skietkompetisies, F-klas, bisley, silhouette ens.
- .223 JAGTER
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 24, 2014 8:17 pm
Re: Ons moet ophou kla oor wild pryse
Koop maar direk by boer en skakel middelman uit dit is alles die moeite werd en dit pas jou buursie ek weet almal kan nie by boere koop nie maar die wat in daai posisie is. Party mense betaal maar meer by slaghuis want dit is meer gemaklik vir hom .
Deur 'n begin te maak, maak jy soveel gouer klaar