Plaasvoorman beskikbaar

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Plaasvoorman beskikbaar

Post by Hein M. »

Vriende

My buurman het nog net tot einde Februarie 2015 werk, want die plaas waar hy werk hier in Tulbagh skaal af tot net 'n gastehuis. Die arme man is getroud en het 2 jong kinders.
Hy is nog in sy dertigs, fiks en geweldig handig, meganies goed aangelê. Sy vrou kan ook enige tipe rekenkundige / kantoorwerk doen.

Ek ken hulle nou al 3 jaar en kan getuig dat hulle opregte Christenmense is, fluks en betroubaar.

As julle van enige geleentheid weet, PM my asb.

Hoor graag
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Plaasvoorman beskikbaar

Post by Gawie(13mm) »

Ek het jou pm gestuur.

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply