Hallo almal.
Is daar dalk iemand van julle wat n"SPRAY BOOTH" nodig het of miskien weet van iemand wat so iets soek. Die toestand is baie goed en die prys baie redelik.
As iemand dalk belangstel of weet van iemand anders laat my weet by 0722414100.
Dankie.
SPRAY BOOTH
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: SPRAY BOOTH
Ek sien jy is in Gordonsbaai is die spraybooth ook in daardie area?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: SPRAY BOOTH
Neels, se sommer klaar die prys, ek kan jou dalk help, dit sal moeite spaar.Neels wrote:Hallo almal.
Is daar dalk iemand van julle wat n"SPRAY BOOTH" nodig het of miskien weet van iemand wat so iets soek. Die toestand is baie goed en die prys baie redelik.
As iemand dalk belangstel of weet van iemand anders laat my weet by 0722414100.
Dankie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: SPRAY BOOTH
Jps en Henning.
Die spray booth is in Swellendam.
Henning dit is n groot Spray Booth.Die verminderde prys is R80 000.00
Groete
Neels
Die spray booth is in Swellendam.
Henning dit is n groot Spray Booth.Die verminderde prys is R80 000.00
Groete
Neels
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: SPRAY BOOTH
Reg dankie, ongelukkis so effe ver.....