Grootmaat Wild Gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Grootmaat Wild Gesoek

Post by Rooies »

Vasvat Skietspan is opsoek na die volgende wild om te oes vir 2015!

Springbok x 10,000+
Blesbok x 4,000+
Rooihartebees x 1,500+
Swartwildebees x 1,500+
Blouwildebees x 2,000+
Gemsbok x 1,500+
Koedoe x 1,500+
Eland x 1,500+
Zebra (Burchell) x 1,000+
Volstruise x 5,000+
Vlakvark x 1,500+

Enige ander wild is ook welkom, bv Waterbok, Kameelperd, Rooibok ens,
Wildvangers wat enige surplus wild beskikbaar het, of spesies moet vang waarin
hulle nie belangstel nie is ook welkom om met ons kontak te maak.
Diegene wat belangstel in lewendige wild is ook welkom om ons te kontak!
Betalings is gewaarborg en verwysing kan op aanvraag aan u gelewer word.
Ons diens is ons trots.

Kontak ons by jaco@vasvatwild.co.za -0828084723, carel@vasvatwild.co.za -0825006331 of willie@vasvatwild.co.za- 0823269183, met U behoefte en of telfoon nr en ek kontak u om u spesifieke behoefte te bespreek en u te voorsien van 'n skriftelike kwotasie binne 7 werksdae!
Gaan loer gerus na ons webtuiste; www.vasvatskietspan.co.za
Vasvat groete
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Baasvark »

Rooies los net so 10 bokke oor vir my om te jag asb!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by theedge »

Ek kyk ook na daai getalle dan raak ek bekommerd - julle my ook so paar los - LOL
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by muishond »

Rooies, wat betaal julle per kg vir blesbokke en swartwildebeeste?

Muishond
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Jan-Hendrik »

Ek sal daarvan hou om so storie te sien afspeel...dis moer baie
JAN-HENDRIK
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Finfan »

Eks bly ek hoef nie al daai rondtes te laai nie.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Triple2 »

Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
Kalaharihunter
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Kalaharihunter »

Wonder hoeveel / hoe gereeld hulle lope vervang?
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by Rooies »

Jan Hendrik
Dis darm nie vir als skiet op een slag nie, Kersfees lê nog ver.....

Kalahari
n Groot gedeelte van die oeswerk word met die helikopter gedoen met haelgeweer, so dit maak die lewe op lope darm bietjie ligter.

groete
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Grootmaat Wild Gesoek

Post by BRNO (Pierre) »

Ek sal daarvan hou om te weet hoeveel van die wild het julle aan die einde van die jaar geskiet.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply