Ek is besig om myne weer reg te maak, leef so bietjie in die verlede
Crisbow Crossbow
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Crisbow Crossbow
Ek is op soek na parte vir die Crisbow Crossbow nl, snaar, kabels, triggerbox en/of halwe crossbows(compound tipe).
Ek is besig om myne weer reg te maak, leef so bietjie in die verlede
Ek is besig om myne weer reg te maak, leef so bietjie in die verlede
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Crisbow Crossbow
My merk 2 is nog 99% original em skiet nog 'n barshou. Wil kyk om 1 of ander tyd so bietjie bloed te trek met hom.
Sterkte met jou projek
Sterkte met jou projek
-
Wildeboer
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Re: Crisbow Crossbow
Baie dankie, die kruisboë is maar redelik skaars deesdae maar dit was nou goeie kwaliteit.
Ek sal eintlik ook graag met myne weer 'n vlakvark wil omdop, dis die grootste rede vir opbou.
Ek sal eintlik ook graag met myne weer 'n vlakvark wil omdop, dis die grootste rede vir opbou.
- jacques 7 x 57
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Aug 17, 2012 9:52 am
Re: Crisbow Crossbow
Hi
Wat het jy in gedagte om te betaal. Ek het een sonder die ou scopie wat hy mee uitgekom het. SMS MY op 071 885 2687
Wat het jy in gedagte om te betaal. Ek het een sonder die ou scopie wat hy mee uitgekom het. SMS MY op 071 885 2687