Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Post by Geno »

FOR THOSE OF YOU WHO DON'T UNDERSTAND AFRIKAANS: 



Verlede jaar het ek en my swaer en my skoonseun per vliegtuig na Windhoek gereis om veral die dierelewe van Namibie te besigtig.
Last year, me and my heavy and my cleanson traveled by flying harness to Windcorner specially to belook the animal-living in Namibia.
 

In die Noorde het ons toe volop springbokke, steenbokke, blesbokke, kameelperde en ook meerkatte gesien.
In the North we then saw full-up jumping goats, brick buck, bald buck, Camel horses and also more cats.
 

Een keer was ons senuwees egter skoon op hol.
One time genuine our sinews were clean on hollow.
 

Ons het agtergekom dat 'n luiperd besig was om ons te bekruip.
We aftercame that a lazy-horse was becreeping us.
 

In 'n oomblik was ons slaggereed met ons dubbelloop haelgewere.
In an uncle-tin we were slaughter ready with our double walk hail guns.
 

Toe die luiperd agter die bos roer, skiet ons almal gelyk.
When the lazy-horse mixed behind the bush, we all shot equal.
 

Na alles verby was, was ons hare baie deurmekaar.  Ons het dit toe netjies gemaak, in die bakkie geklim en huis toe gery.
After all was past, our hairs were very through each other.  We then made It into small nets, we climbed in the dish, and rode home.
 

So het ons lang, opwindende dag geeindig.
So did our long, wound-up day end!

Toe word ons lus vir 'n toe-broodjie en slap tjips.
After all we felt like having a closed-bread and some relaxed chips.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Post by Blesbok »

Hahahahaha verskriklik snaaks.
;D SMLE and shoot ;D
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Post by tripodmvr »

En toe reageer "bald buck" eerste!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
deserthuntr
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm

Re: Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Post by deserthuntr »

:laugh:
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Vir die manne wat nie afrikaans praat nie.

Post by Blesbok »

Hahaha skerp tripod...
;D SMLE and shoot ;D
Post Reply