algemene jakkals vra
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ja Nico jy kan. Ek gebruik net 100W in my Lightforce 170.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: algemene jakkals vra
Kan 'n mens 'n 100w globe in 'n 140 Lightforce sit? Ek het 'n spare globe gesoek en kon net 'n 100w kry en nie die oorspronklike 75w nie
Hy gaan jou lig redelik beskadig
Hy gaan jou lig redelik beskadig
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Nico. Jy kan n 100w bulb in n 170 LF sit maar NIE in n 140 ni. Oom Mac is reg
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
ek verstaan nie lekker hoekom nie? want altwee is 12v bulbs?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Cassie
Die 140 se reflector area is baie kleiner gevolglik gaan hy baie warmer raak. Ek se maar net wat LF aanbeveel...Sit n 100w bulb in jou 140 dan laat weet jy ons wat hy doen....
Mooi loop
Francois
http://au.lightforce.com/index.php?PID= ... IcqaWeooTA
Die 140 se reflector area is baie kleiner gevolglik gaan hy baie warmer raak. Ek se maar net wat LF aanbeveel...Sit n 100w bulb in jou 140 dan laat weet jy ons wat hy doen....
Mooi loop
Francois
http://au.lightforce.com/index.php?PID= ... IcqaWeooTA
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Jammer Nico, ek het nou weer nie mooi opgelet in die klas nie en het aanvaar dis die 170 terwyl jy duidelik gesê het dis die 140. My fout!!!
Dankie Mac en Francois dat julle wakker genoeg was om die man skade te spaar
Dankie Mac en Francois dat julle wakker genoeg was om die man skade te spaar
Last edited by prohunt on Tue Dec 09, 2014 8:12 pm, edited 1 time in total.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
dit maak sin. ek weet hul se jy kannie, weet net nie hoekom.Francois Marais wrote:Cassie
Die 140 se reflector area is baie kleiner gevolglik gaan hy baie warmer raak. Ek se maar net wat LF aanbeveel...Sit n 100w bulb in jou 140 dan laat weet jy ons wat hy doen....
Mooi loop
Francois
http://au.lightforce.com/index.php?PID= ... IcqaWeooTA
dankie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Middag. Wil net se ek is nog nie n jakkals jagter nie ek gaan nou eers die dvds kry om te leer. Skiet hulle maar net as ek hulle toevallig raakloop op die plaas. Het so 2 of 3 maande terug n jakkals gat gekry met 6 kleintjies in. Die gat loop onderdeur n pad en mens kan deur die gat sien. Ek het toe maar 2 nommer 1 rondtes deur gestuur en al 6 jakkalsies is dood. Kon hulle nie uit ie gat haal nie dis n tonnel van omtrent 4m. Nou wil ek weet wat moet ek doen in daai situasie volgende keer? Het ek reg opgetree? Soos ek se ek het nie baie kennis oor jakkalse nie wil nou juis begin leer.
Dankie en groete.
Eduard
Dankie en groete.
Eduard
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Die kleintjies was jou paspoort om die pa ma en helper te gekry het nou is jy so bietjie gesnoeker .
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Dankie Nico, so leer mens maar. Hoe moet ek volgende keer maak om die pa en ma ook te kry?
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek het nou maar self eers hierdie naweek 'n kursus by gewoon maar die pad wat ek sal aanbeveel is om saam met iemand te gaan wat hulle storie ken kry jou stoel ligte roeper reg gaan doen 'n kursus .Die pa en ma moes eerste ingeroep word
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Van waar is jy Eduard?
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Nico ek is van pta maar my pa se plaas is in dwaalboom. Het nie n stoel nie maar het ligte en fluitjies
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Miskien moet jy dalk hoor of hier iemand is op die forum wat daai kant jakkalse jag wat kan help
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: algemene jakkals vra
Ok sal so maak
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek het 'n nuwe plaas gekry om op te gaan jakkalse skiet maar ek gaan eers in die dag om te kyk hoe lyk die grond waar moontlike staan plekke is ens As ek nou 'n jakkals opjaag moet ek hom skiet of los ? Redeneer ek reg as ek sê hy moet gelos word en die aand terug kom en hom en sy hele familie kom oplaai?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: algemene jakkals vra
As ek hom deur die dag sien, groet hy. Een minder om vanaand te roep.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Hoe maak mens indien jy tussen staanplekke 'n jakkals raaklig wat buite skiet afstand is, maar nie weghardloop as die lig op hom val nie. Probeer mens nader ry of stop en roep jy?
Ek week indien hy begin weghol moet mens hom nie probeer roep nie.
Groete
Ruan
Ek week indien hy begin weghol moet mens hom nie probeer roep nie.
Groete
Ruan
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek ry een aand twee oge raak, seker so 400m weg maar redelike lang gras, vertel drywer om soo 200m, aan te hou mooi uit die wind, terwyl hy nog ry, plaas ek roeper en loop stop so 50m verder, begin dadelik roep en 2min later lê die reun.musgrave270 wrote:Hoe maak mens indien jy tussen staanplekke 'n jakkals raaklig wat buite skiet afstand is, maar nie weghardloop as die lig op hom val nie. Probeer mens nader ry of stop en roep jy?
Ek week indien hy begin weghol moet mens hom nie probeer roep nie.
Groete
Ruan
As hy jou nie ruik nie of lyk of hy deur jou gesteur is nie, roep hom in....sou ek sê
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Dankie Cobus
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
maak maar net seker van wind.
pasop vvir skelm maak. as dit klaar 'n wakker kalant is, los eerder.
'n mens weet mos waar daaar foutjies gemaak is, waar jy moet versigtig wees
pasop vvir skelm maak. as dit klaar 'n wakker kalant is, los eerder.
'n mens weet mos waar daaar foutjies gemaak is, waar jy moet versigtig wees
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Sal dit nie beter wees om maar eers verby te ry en dan later in daardie omgewing te roep nie
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Dankie Cassie
So die belangrikste bly maar die wind.
Nico
As ek kan saamvat wat Cobus en Cassie hierbo noem het dink ek gaan dit van die omstandighede afhang. As die wind ens. in jou guns tel, sou ek dan probeer het, maar as ek reeds op die agtervoet is stem ek saam met jou.
Groete
Ruan
So die belangrikste bly maar die wind.
Nico
As ek kan saamvat wat Cobus en Cassie hierbo noem het dink ek gaan dit van die omstandighede afhang. As die wind ens. in jou guns tel, sou ek dan probeer het, maar as ek reeds op die agtervoet is stem ek saam met jou.
Groete
Ruan
