Watter Fox Pro?
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Watter Fox Pro?
Ek besit tans die Spitfire en sy opvang afstand voel my is darem net te min, so +-80m. Ek ondervind ook soos iemand reeds genoem het dat hy nie so effektief op die grond werk nie en wel gelig moet word, maar so ook seker die ander modelle? Daar is so baie verskillende modelle dat ek nie meer weet nie en hul pryse raak ook al mooier. Die Wildfire 2 lyk meer na my begroting, maar hoe ver vang hy op? Waar kry 'n man die beste pryse vir Fox Pro?
Groete
Dewitt
Groete
Dewitt
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Watter Fox Pro?
Skuus, weet nie hy onder advertensies gekom het nie. Seker nog die ou jaar in my!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Watter Fox Pro?
ek het n wildfire en is baie tevrede met hom.ekt nog nooit gekyk tot hoe ver hy kan opvang nie,sit hom gewoonlik so 80m op n stand en hy werk goed
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Watter Fox Pro?
Dewitt, Foxpro se roepers is van uitstaande gehalte en om jou vraag te beantwoord van watter Foxpro sal die antwoord wees - ENIGE EEN!
Ek kan wel vir jou se dat die Foxpro modelle met die TX1000 remote vrek lekker werk juis vir die enkele rede die TX1000 remote. Hy vergemaklik regtig dinge!
Die volgende Foxpro modelle kom met die TX 1000 remote:
Foxpro Shockwave (my persoonlike gunstelling)
Foxpro Fusion
Prairie Blaster 3
Truck Pro en
Super Snow Crow Pro
Ek sou wel aanbeveel jy volg die volgende link en kyk watse spesifikasies jy graag in jou roeper sal wil he en daarvolgens koop. http://www.gofoxpro.com/site/docs/produ ... -chart.pdf
Ek kan wel vir jou se dat die Foxpro modelle met die TX1000 remote vrek lekker werk juis vir die enkele rede die TX1000 remote. Hy vergemaklik regtig dinge!
Die volgende Foxpro modelle kom met die TX 1000 remote:
Foxpro Shockwave (my persoonlike gunstelling)
Foxpro Fusion
Prairie Blaster 3
Truck Pro en
Super Snow Crow Pro
Ek sou wel aanbeveel jy volg die volgende link en kyk watse spesifikasies jy graag in jou roeper sal wil he en daarvolgens koop. http://www.gofoxpro.com/site/docs/produ ... -chart.pdf
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Watter Fox Pro?
Ek is baie tevrede met my Firestorm en die tx9 afstand beheer, paar aande terug op 190m mooi opgevang.
Dalk bietjie duur.
Dalk bietjie duur.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Watter Fox Pro?
Dankie manne. Ek het nou eers weer 'n paar goed met die Spitfire geskiet, so hy bly nou weer vir tyd en wyl. Daar is 'n ander projekie wat nou eers fondse benodig. Hoe groot rol speel afstand van bakkie na caller regtig? Is 70-80m nie dalk voldoende nie? Die afstand ding kom seker handig te pas met die ou skelm jakkalse.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Watter Fox Pro?
Dewitt, ek het die roeper op daardie afstand uitgesit as gevolg van my staanplek wat moeilik was. Die standaard afstand soos ek nou al gelees en gehoor het is maar rondom 100m +- , so dit is seker nie nodig dat die roeper moet 200m kan opvang nie, vir my net 'n voordeel wat so nou en dan wel in my geval nodig is.Dewitt wrote: Hoe groot rol speel afstand van bakkie na caller regtig? Is 70-80m nie dalk voldoende nie?
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Watter Fox Pro?
Vat jou Spitfire en/of Wildfire, boor gaatjie in handvatsel en torring arial draad los hier deur die agterkant wat oopskuif...sit arial draad deur die gaatjie....
(dankie PJS)
Ek sit my caller op 'n tripod...het my ontvans afstant opgestoot tot 140m met die draadjie uit, was so 60m-80m met draadjie binne in.
(dankie PJS)
Ek sit my caller op 'n tripod...het my ontvans afstant opgestoot tot 140m met die draadjie uit, was so 60m-80m met draadjie binne in.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Watter Fox Pro?
Volmaan aande sal ek hom dalk biki verder uitsit en ook as die wind bietjie pla.Dewitt wrote:Hoe groot rol speel afstand van bakkie na caller regtig? Is 70-80m nie dalk voldoende nie?
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Baie dankie vir die draad. Waar kan ek die fusion of shockwave bestel?
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Is daar nie ouens in sa deur wie ek kan koop nie.. ek is maar bang om Derek van vsa af te koop oor die net
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Ha ha dankie
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Watter Fox Pro?
Wat is die maklikste opsie om n nuwe wildfire te koop? Kos dit nie baie om die ding oor die waters te bring nie?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Loop met pos... nie duur nie
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Watter Fox Pro?
BeesBreet jy toe die roeper gekry? Het jy hom maklik gekry met ons pos diens?
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Jong... dit het n maand gevat, maar ek het hom
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Watter Fox Pro?
Jys baie gelukkig. Ons wag nog vir n pakkie wat by customs le! Niemand weet waar hy is nie. Moet seker maar net wag!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Watter Fox Pro?
Het jy die tracking nommer... search op sa post se site maar onder domestic. Oh ja en berei jouself voor vir invoer belasting.