willlie calvinia op die fofrum is op soen na 'n billike 9mm.
ek het vandag 'n baretta vir R2500 gekoop.
iets in daai lyn
dankie
9mm pistool
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
9mm pistool
HOU HOM DAAI DIKTE
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: 9mm pistool
Cassie, jy kan die man bel; Marius 021 9452606
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 9mm pistool
dankie Oom. hy gaan miskien by henk kry, maar as hy nie regkom, sal ek.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 9mm pistool
Cassie het jy n 92f gekoop beste pistool in die wereld
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm pistool
Cassie watse beretta het jy gekoop? Vir 2500 het ek plek vir n 3de een!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: 9mm pistool
ek weet nie! sal die nr kyk as ek weer op calvinia is.
dit is die ou poliesie pistole dink ek
dit is die ou poliesie pistole dink ek
HOU HOM DAAI DIKTE


