Herlaai data 6.5 x 55

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

Wie het herlaai data vir die "Swede"?

Die internasionale websites is nie baie hulp vaardig nie?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by 300Winmag »

Hi Gerhard

Ek het 140gr met 42.5gr S365 gelaai en so 2550fps gekry ( my 96 se loop was 22 duim). Die is maks
volgens somchem (hulle begin by 38.3) maar my geweer kon nog baie gaan voor enige
druk tekens gewys het. Hy was net sooo akkuraat en alles wat ek geskiet het, het so mooi
geval, ek het nie gekarring nie.

Met 160 en 156 gr het ek 45.5gr S385 gebruik met magnum primers en so 2450 fps gekry - Oom Kassie
se resep - en dit was baie meer akkuraat as die S365 ladings asook vinniger.

Norma doppe
140gr was Speer en Sierra
160gr Hornady
156gr Lapua Mega - (Great punt)

Onthou net, gebruik op eie risiko - hie hie!
Groete
Van der Walt
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

300Winmag wrote: Hi Gerhard

Ek het 140gr met 42.5gr S365 gelaai en so 2550fps gekry ( my 96 se loop was 22 duim). Die is maks
volgens somchem (hulle begin by 38.3) maar my geweer kon nog baie gaan voor enige
druk tekens gewys het. Hy was net sooo akkuraat en alles wat ek geskiet het, het so mooi
geval, ek het nie gekarring nie.

Met 160 en 156 gr het ek 45.5gr S385 gebruik met magnum primers en so 2450 fps gekry - Oom Kassie
se resep - en dit was baie meer akkuraat as die S365 ladings asook vinniger.

Norma doppe
140gr was Speer en Sierra
160gr Hornady
156gr Lapua Mega - (Great punt)

Onthou net, gebruik op eie risiko - hie hie!
Groete
Van der Walt
Baie dankie,

Ek sal bietjie by oom Kassie gaan aan klop was lank laas daar.

Ek is nogal ge intereseerd in hoe die ligte lading (100 tot 120gr punt) lyk en wat se spoed gekry word op die punte.

Ek dink as ek kan sal ek 26 duim loop bestel.

Het nog maar altyd van lang loop roer gehou om max uit die kruit ontbranding te haal.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Gerhard

Ek het heelwat ladings maar nog niks van hulle probeer nie... My lisensie vir my Sweed is 8 Desember goed gekeur nou wag ek net vir die kaart en die gun shop om weer oop te maak. In die boekie van die herlaai vereniging van SA is daar heelwat ladings wat getoets was.

Ek het ook ladings by n paar ander manne gekry wat ek vir jou kan mail pm my jou epos adres. Ek wil self die ligter ladings probeer ek hoop van harte my gun gaan van die 129 gr punte hou. Volgens die artikel wat ek het kon die ouens nie veel uit gerig kry met snelhede bo 3000 vt/s nie aangesien meeste van die punte eenvoudig opgebreek het in vlug.

Hulle het wel baie goeie resultate gekry met die Hornady Vmax 95gr puntjies. Maar ek dink dit hang baie af van sy groef draai aangesien baie van die sweede n baie stywe draai het veral die ou militere gewere.

Laat weet maar ek kan nie meer wag om gun te kry nie!! ;D
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

Rasmus wrote: Gerhard

Ek het heelwat ladings maar nog niks van hulle probeer nie... My lisensie vir my Sweed is 8 Desember goed gekeur nou wag ek net vir die kaart en die gun shop om weer oop te maak. In die boekie van die herlaai vereniging van SA is daar heelwat ladings wat getoets was.

Ek het ook ladings by n paar ander manne gekry wat ek vir jou kan mail pm my jou epos adres. Ek wil self die ligter ladings probeer ek hoop van harte my gun gaan van die 129 gr punte hou. Volgens die artikel wat ek het kon die ouens nie veel uit gerig kry met snelhede bo 3000 vt/s nie aangesien meeste van die punte eenvoudig opgebreek het in vlug.

Hulle het wel baie goeie resultate gekry met die Hornady Vmax 95gr puntjies. Maar ek dink dit hang baie af van sy groef draai aangesien baie van die sweede n baie stywe draai het veral die ou militere gewere.

Laat weet maar ek kan nie meer wag om gun te kry nie!! ;D
Lekke man Rasmus,

Hou my op hoogte as jy die geweer kry.

Ek sal vir my Howa Sweed gaan soek.

Ek is nie regtig spoed mal nie maar sal lekke wees om jakkals en springbok tipe lading te kry wat daai ver skote makliker sal maak.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Rasmus »

Selle die kant Gerhard dis hoekom ek die sweed gekoop het. Maar n 120-129gr koe?l teen so 2800 -2900vt/ s met die hoe BC van die 6.5 gaan hy mooi maak.

Ek het n ruger gekry na n lang gesoek...... CZ het ook gewere in die kaliber try bietjie Die Skietwinkel sou jy belangstel.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
300Winmag

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by 300Winmag »

Net toe die jukkerigheid weg is, kom staan julle en krap die roof af!! Nou
moet daar gekrap word!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

300Winmag wrote: Net toe die jukkerigheid weg is, kom staan julle en krap die roof af!! Nou
moet daar gekrap word!

  ;D  ;D  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Rasmus »

He he he he he he ek het nog nie eers my 6.5 x 55 in die hande nie en my gat juk klaar vir n 6.5-284.... F klas bisley geweer
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

Ag &^(^$^%$

Howa gaan nie die 6.5 x 55 in bring nie omdat dit blykbaar nie 'n gewilde kaliber is nie...  :'( :-\

Daar gaan die planne vir nou...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
suid wes
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu Jan 06, 2011 10:57 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by suid wes »

Dag se ouens.Ek is nuut op jul forum en die onerwerpe lyk goed.
Ek het n sweetse mouser in 6.5x55 EN HY SKIET.Ek jag elke 2de naweek en blou wil nie dood bees.kudu,gemsbok,hartebees en springbok val gereeld voor sy loop.
Ek skiet lang afstande met hom 200m + soo soek spoed.Al die laadings groepeer op my geweer + - 10mm en dis n standaard geweer, net telleskoop en silencer.
Alles word met 365 kruit gelaai.

95 v max hornady;            100 virminter siearra    100g hornady sp    120g speer        120g sierra      129g sp hornady   
49g 3155fps                      49g 3188fps              49g 3221fps          47g 2879fps      47g 2892fps    46g 2819fps
75,50mm                          74.50mm                  75,50mm              76,88mm            76,88mm        76,60mm

sal graag n paar fotoes wil laai ma weet nog nie hoe nie.
kyk op www.4x4comunity.co.sa  scroll af na Arms and Amou onderwerp 6.5x55
BEETER,,,,,BEETHIR,,,,,BEETERHIRDIRSTE
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Penkop »

Hi Gerhard,

Ek dink jy sal regkom met Tikka.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
300Winmag

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by 300Winmag »

Hulle lyk maar ook bietjie skaars - ek het die land plat gebel vir een ('n 6.5x55) in enige 
maak!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Gerhard »

Wat is die verskil tussen die Swede en die Portegese 6.5?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Geno »

Safari and Outdoor het 'n CZ550 gehad, sien hy's verkoop. Dalk kan hulle nog inbring?.
http://www.safariandoutdoor.co.za/nuut- ... 4_560.html
Goed, beter, 6millimeter!
300Winmag

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by 300Winmag »

Hy's verkoop - hulle kry weer in Feb nuwe CZ's maar wou nie ingee op
'n beter prys oor die R nou sterker is nie.
Boskettie
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sat Feb 09, 2013 11:30 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Boskettie »

Net om die onderwerp weer aan te raak....

Ek het bietjie die soek funksie gebruik en heir en daar dinge raak gelees..

Ek het besluit op die 140gr punt as my algemene punt
140gr Claw vir jag... of selfs 140gr Hornady Interbond
140gr Nosler CC HPBT vir buite seisoen en plaag beheer

Het ladings gedoen op S355 en S365, maar lees van S385.

Wat is die pro's en cons tussen die drie?
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Hilux01 »

Mnre

As ek so deur die vorige kommentaar lees lyk dit of ek ou koeie uit die sloot grawe, maar ek het my dokumente bymekaar en glo ek sal die week nog by my plaaslike (soms half aan die slaap) polisie kantoor my goedjies ingee. Ek het n CZ550 6.5x55 gekry vir n baie goeie prys, volgens die tannie is die geweer nog in die boks en die oom het hom nie regtig gebruik voor sy dood nie. Dit wil ook vir my lyk of die kaliber besig s om n oplewing te beleef, sien baie manne wat gaande oor die kaliber is en dit beteken dat ons in die toekoms heelwat verskeidenheid kan sien in komponente

Ek wil solank begin rond kyk vir ladings
Ek het ook 100 x Lapua doppe gekry en reken hulle gaan my basis vorm
Ek wil graag na die volgende opsies kyk

1. Ek jag meestal in die bosveld en die geweertjie is om klein en medium wild mee te jag, rooibokke varke ens meestal maar so nou en dan dalk n koedoe of gemsie - daarom reken ek as ek 140 - 160gr koeels kan laai en dalk my spoed so rondom 2500vt/sek hou of minder hou sal die geweer mooi werk vir die plan
2. Ek gaan minder maar tog langer afstande skiet vir blesbokke, springbokke en dalk later eendag selfs my Gemsbok in die Kalahari loop haal. ek reken 100 - 120gr wat ek bo 2850vt/sek kan aanjaag behoort n lekker plat trajek te gee

Nou is my vraag die volgende
Kryt - ek sien Somchem praat net van S365 - maar hierbo is heelwat ander opsies ook genoem (hoe gemaak en wat is julle voorkeur?)
Primers - ek het CCI200 (large rifle) en CCi250 (magnum) wat ek einde 2012 redelik in groot hoeveelhede opgekoop het aangesien die CCi produkte al skaarser geword het - wat gebruik julle manne?
Koeëls - Soos hierbo aangedui kyk ek na n ligter platter lading en n bosveld lading - wat is julle opinies? Is dit nodig om so goed soos n Nosler partition te gaan vir die 100gr wat naby aan 3000vt/sek gaan loop? Is die Nosler se 140gr reg vir die bosveld en wat kan ek verwag van die snelhede? Ek het ook al Claw gebruik in my 9.3 en vind dit is n goeie waarde vir geld koeël wat ek kan oorweeg.

Ek luister graag na die slim manne en sien uit om by die 6.5x55 bende aan te sluit
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by VdWalt »

Jy kan al die fun uit lading ontwikkeling haal en net eenvoudig 130gr TSX laai
teen so 2930fps (wat ek in my CZ kry met S365 en CCI200 en Lapua doppe.)
Dan kan jy die koedoe in die bos of die gemsbok in die vlakte skiet. Ek het hulle nog nie
vir jag gebruik nie.

EK het besluit op 156gr Norna Oryx (bonded) ek dink dis baie naby aan n Claw.
Ek kry 2670fps met S385 (CCI200) en dit het mooi gewerk op die 2 bokke
wat ek geskiet het. Ek het nie een van die 2 koeels terug gekry nie.

Ek het 129 Interbonds wat mooi groepeer ook met S365 @ net so oor
die 2900fps. Ek dink ek gaan hulle dalk eendag vir n springbokkie of 2 gebruik
maar kon nog nie besluit nie.

Ek het nooit n goeie groep gekry met 130gr AB of met 120gr GMX nie.

129gr en 140gr Interlocks, 123gr Amax, 140gr Sierra Game Kings en 140gr
Nosler CC het almal groeperings onder n duim gegee (meeste onder die 15mm)
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Jean Marais »

Hallo Gerhard

Gaan kyk op hierdie webblad: http://data.hodgdon.com/cartridge_load.asp

Daar's nogal heelwat ladings.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Hilux01 »

Dankie manne ek sal bietjie hier gaan loer
Sien Nosler doen n 100gr Ballistic Tip - Hunting
Wat dink julle van hierdie koeel teen 3000vt/sek?
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by BRNO (Pierre) »

Dit is nou in n effe kleiner kaliber, maar ek het onlangs vir die eerste keer die Nosler Bal Tip hunting in my .243 teen net so effe oor die 3000fps op blesbok en springbok gebruik, en albei die spesies het soos sak patats geval. Kon ongelukkig nie een koeel herwin nie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Hilux01 »

Dankie Pierre

Ek reken daar is n paar dinge wat in my guns tel
1. die 6.5 gaan so hier by die 2900vt/sek rond loop
2. ek sal dit vir vlaktes gebruik so verwag 150m+ afstande en dan is die snelhede reeds laer
3. ook sal dit tipies op kleiner wild wees - spring en blesbokke, maar wil seker wees as ek dalk later n Gemsie in die kalahari gaan haal dat hulle steeds sal werk of moet n ou dalk dan gaan vir 120gr?
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by BRNO (Pierre) »

Ek raai sommer nou hier, maar ek reken as jy daai 120gr's teen n lekker vinnige spoed kan kry, sal hy daai gemsie in sy spore laat stuit.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Herlaai data 6.5 x 55

Post by Hilux01 »

Mnre

Oom Tripod het my baie mooi gehelp met QL om die 6.5 uit te sorteer

CZ550 Lux 6.5x55
Loop 600mm
Twist 1:8.7
Doppe Lapua
CCI 200 Primers
TPL 78mm

Vir die 140 Nosler CC met S365 Lot071 kry hy die volgende:
tripodmvr wrote:Node is by 2725vps en 43,7gr sal jou naby bring.
en met die 156gr Norma Oryx lyk die data so:
tripodmvr wrote:QL voorspel met jou gegewens soos nou verkry die volgende :-
1. 44,3gr = 2510vps
2. 47,4gr = 2670vps

Die hoogste node is op 58 500psi (maks 60 000psi) so ek sal voorstel dat jy op 47gr begin en dan in 0,2gr inkremente oplaai na 47,4gr. In albei gevalle is die spoed jou teiken en jou lading moet aangepas word om dit te bereik. Let op vir druktekens met die hoër lading.

Ek gaan hulle sommer so gou moontlik probeer laai en toets
Hopelik kan van die 6.5 manne hierdie inligting ook gebruik om mee te begin

Baie dankie aan die QL gurus soos oom Tripod
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Post Reply