WEERLIG

Post Reply
Vaaljas
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Sep 02, 2013 1:04 pm

WEERLIG

Post by Vaaljas »

Hello menere

Graag wil ek hoor of daar nog manne is wat die selfde ervaar as ek.. as daar swaar weer in die lug is ..al is die blitse redelik ver... die veld stil is en dit maar sukkel om vir jakkie in te kry...dit nou al n paar keer oorgekom...met niks teruggekeer die aand as die weer so swaar is nie ..Dinsdag aand weer die geval gewees.. laat middag een geskiet maar niks verder gesien nie ..weerlig was baie erg alhoewel baie ver van my af..

Hoor graag wat die manne se

groete Vaaljas
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: WEERLIG

Post by Wayne »

Vaaljas, I have found the same thing. I think there main senses are not going to be able to operate at there best, so they stay home, but if you have rain and it settles down after that, the veldt gets active again.
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 836
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: WEERLIG

Post by prohunt »

Wayne ek stem saam. Jy jag die lekkerste na 'n ordentlike donderbui.
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: WEERLIG

Post by Martin Marais »

Prohunt.
Jy praat groot waarheid,ekself hou daarvan om na 'n goeie donderbui te gaan jag vir jakkalse. Dit wil vir my voorkom of die dominante jakkalse ook na lekker bui reen al hul merkplekke besoek om nuwe merke te los aangesien die reen die ou merke vernietig het. Ek werk redelik baie met slagysters,en het opgelet dat na goeie reen daar altyd baie spore in veral die erosieslote voorkom. Hierdie spore is nie soos gewoonlik padlangs nie,maar amper die hele omgewing is vol jakkalsspore. Die enigste verklaring wat ek hiervoor het is dat dit die spore van die dominante stel is wat hul gebied oor merk na die reen.

Groete.
Post Reply