"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Nou wat is nou die probleem? Onwettige seekos vir ivoor sonder 'n CITIES permit. Lyk my die hele Paarl slaap in die tjoekie in die nuwe jaar. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Netjies oom Pieter
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Daai plan kan werk ja. Ek het ook so gedagte gehad met ou cordless boor.
Mooi gedoen!
Mooi gedoen!
Jannie Welman
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
koppel charger direk op boor. Dit skakel die 220 gewoonlik om na sowat 18Vmadako wrote:Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het sommer 'n eksterne battery op myne gekoppel met 'n lang draad. 220v direk gaan beslis nie werk nie en die laaier mag dalk ook te swak wees om genoeg krag te verskafmadako wrote:
Help gou 'n elektries gestremde ou......
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
madako wrote:Help gou 'n elektries gestremde ou......groblerlo wrote:PWV wrote:Die laaste paar foto's en die eindproduk.
ek hou van oom se idee.
ek het nodig gehad om dringend my doppe skoon te kry, en my vriend wat my gewoonlik help met my doppe is land uit.
ek het n ou boor gehad wat se laaier nie meer gewerk het nie. en hom direk op die boor se positiewe en negatiewe gesit. en n ligskakelaar op sy draad gesit. die boor vas gemaak aan n plank wat rondgele het, die boor se spoed vasgemaak met n cable tie, en my eindproduk lyk so.
Ek het ook so 'n klein herlaaibare boor wat nie meer herlaai nie en nou useless is.. Kan ek net die "charger" se drade direk koppel na die battery (die battery word dus uitgeskakel) of moet ek heel nuwe drade direk koppel. Ek weet nie of die boor 220 volt direk sal hanteer nie.
Groete
Dawie
ek het net 2 battery selle ingehou om die kontakte "vas" te hou. die res van die battery le in die asblik. dit is die boor se ou charger wat 18V is, maar die houer waar die battery gecharge word is wat stukkend is, dus die drade afgesny van die charger docking station en dit direk gekoppel. die charger convert die krag van 220 na 18\12 toe.
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie groblerlo - ek sal die spul so bietjie bekyk vanaand en weer vra as ek vashak.
Dawie
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Daar is nie dalks een van julle handige ouens wat lus is om van hierdie outjies te maak nie
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
ZKK wrote:Daar is nie dalks een van julle handige ouens wat lus is om van hierdie outjies te maak nie
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
dink jungle julian moet hier comment
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hy maak iets soortgelyk, maar die sleg, vir my in elkgeval, van sy produk is dat jy twee gate in jou kolf moet boor om dit te fit. Die velcro manier lyk vir my ook meer aanloklik.groblerlo wrote:ZKK wrote:Daar is nie dalks een van julle handige ouens wat lus is om van hierdie outjies te maak nie
http://www.bradleycheekrest.com/Bradley ... le_c11.htm
dink jungle julian moet hier comment
Veiligheid eerste manne!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek wil ook nie juis gate in n erfstuk se kolf boor nie, maar sal like om een van die outjies te he
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Koop julian se wangstuk, maak pas op jou kolf met hout "dowel" vir hoogte.(moenie gate boor nie)
Koop van daai swart rek wat oor kolf pas waarin jy rondtes kan hou en trek kolf met wangstuk oor...
Koop van daai swart rek wat oor kolf pas waarin jy rondtes kan hou en trek kolf met wangstuk oor...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 25#p448256
Hier is die projekkie wat ek voltooi het. Die stukkie ivoor aan die kolf. Gelukkig 'n plek gekry wat die koedoe daarop gegraveer het.
Hier is die projekkie wat ek voltooi het. Die stukkie ivoor aan die kolf. Gelukkig 'n plek gekry wat die koedoe daarop gegraveer het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
-
Rampie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Jan 20, 2014 1:19 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
Johan
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Johan ek sal jou nog pm.Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
Draai bietjie vas by die werk.
Groetnis,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Is daar die glas van jou System 96 compatible? My vrou het 'n klein glas studio by die huis en begin nou net met die hobby. Sy is gereeld op soek na verskaffers van verskeie glas staafies en diesmeer. Waar in die Paarl is jy?Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Rampie
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Jan 20, 2014 1:19 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Ek is in Klapmuts. Die glas is gebreekte vensters ens. wat herwin en gemaal word om in bouprodukte te gebruik. Dit gaan waarskynlik nie werk vir jou vrou se doeleindes nie maar jy is welkom om te kom kyk.Boesman10 wrote:Is daar die glas van jou System 96 compatible? My vrou het 'n klein glas studio by die huis en begin nou net met die hobby. Sy is gereeld op soek na verskaffers van verskeie glas staafies en diesmeer. Waar in die Paarl is jy?Rampie wrote:Ek gebruik gemaalde glas by my werk en het siwwe om redelik akkuraat klein hoeveelhede van 'n spesifieke grootte uit te sif. As iemand wil he om te eksperimenteer, praat net - Paarl omgewing.
Johan
Groete,
Johan
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Nog 'n kolfverlengings projek. Ek is in die proses om my .22 se Boyds duimgat kolf ook langer te maak op dieselfde manier wat ek reeds op van my ander kolwe gedoen het. Met die .22 probeer ek wel ietsie nuuts wat bykomend is.
Dit is spesifiek vir van die bank af skiet oor sandsakkie onder die kolf se agterkant. Ek vind met die swaarloop Savage dat die geweer te ongebalanseerd is met die Boyds duimgat kolf en daarby is dit nog te kort ook. Die kolf is ook erg skuins afgewerk vanaf die pistool greep na die skopkussing. Ek probeer nou 'n nuwe plat en parallelle oppervlak skep wat mooi in die skietsakkie agter kan ry en keer dat die loop nie wip nie.
Ek is nog nie klaar nie, maar meeste fabrikasie werk is gedoen. Nou nog vir pas en toets.
Dit is spesifiek vir van die bank af skiet oor sandsakkie onder die kolf se agterkant. Ek vind met die swaarloop Savage dat die geweer te ongebalanseerd is met die Boyds duimgat kolf en daarby is dit nog te kort ook. Die kolf is ook erg skuins afgewerk vanaf die pistool greep na die skopkussing. Ek probeer nou 'n nuwe plat en parallelle oppervlak skep wat mooi in die skietsakkie agter kan ry en keer dat die loop nie wip nie.
Ek is nog nie klaar nie, maar meeste fabrikasie werk is gedoen. Nou nog vir pas en toets.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Gou aanmekaar gesit en gemonteer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Dit is sommer 'n knap sak-ryer wat jy daar prakseer het Jannie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie Gawie. Sal net 'n laer sakkie moet prakseer agter. My huidige een is effe te hoog nou. Balans van die geweer is nou lekker. Net voor die sneller beul. Nou om dit Saterdag gou te gaan toets en as als reg werk die partjies laat powdercoat.
Jannie Welman