More,
ons gaan bietjie Weskaap toe einde Junie begin Julie. ek is opsoek na dag jagte (weeksdae) daar in die geweste, oorslaap kan ook oorweeg word, nie te ver van die Perel af nie.
enige voorstelle? Sprinbokke, Koedoe, BWB is waarna ons kyk.
plek vir 4 jagters.
byvoorbaat dankie.
Jagplek gesoek - Weskaap
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Jagplek gesoek - Weskaap
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Jagplek gesoek - Weskaap
Dagse - Ek is net bewus van 1 plek in die Wes Kaap wat dag-jagte toelaat en dan is hierdie plek ook uitsluitlik net vir boogjag. Van die lekkerste jagplekke in die Wes Kaap is maar in die Karoo area van Beaufort Wes wat net 4 ure van die Paarl af is maar oor die algemeen is die vereiste twee nagte se oorslaap.
Epos my op master@wetdog.co.za dan kan ek vir jou inligting van 'n paar plaase deurstuur.
Epos my op master@wetdog.co.za dan kan ek vir jou inligting van 'n paar plaase deurstuur.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Jagplek gesoek - Weskaap
Die jagplek waar ek al jare heen gaan is tussen Klaarstroom en Willowmore.
As julle belang stel kan jy vir Sandra kontak by rwhpiper@gmail.com. Jy kan maar my naam noem dat sy weet waar jy aan hulle gekom het.
As julle belang stel kan jy vir Sandra kontak by rwhpiper@gmail.com. Jy kan maar my naam noem dat sy weet waar jy aan hulle gekom het.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17