PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
-
engels
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm
PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Kan enige iemand my asseblief inligting gee oor 'n gifstof wat "wolluise" op die onderkant van sitrusbome beheer? Ek het al omtrent alles probeer maar niks is effektief nie. Ek het gehoor van 'n gifstof wat jy blykbaar op die grond onder die boom strooi en dan deur die boom op geneem word, maar ek kon dit nog nie opspoor nie
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
En nou mnr. Engels ek dog ons los ons bome net so. Grap net, sal ook die inligting waardeer.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Citrimet en Confidor is produkte wat slegs in kommersiële verpakkings voorkom. Probeer sipermetrien. Dit kom in kleiner verpakkings voor en is redelik goedkoop.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Ek teel so bietjie met Clivias en sukkel ook met wol luise. Het raad gekry by kwekery. Meng 1 teelepel Bloekom olie en een teelepel Sunlight Liquid op 1 liter water. Twee jaar laas 'n wol luis gesien. Veilig en omgewings vriendelik.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
killshot
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun May 11, 2014 7:56 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Efecto het n produk 'Insekte korrels plus', wat amidacloprid bevat. Baie goed vir enige insekte op jou plante.
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Wetcit is ook n produk wat die lys se dop oplos en hy daarna vrek en uitdroog
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Ek sukkel weer met krulblaar op my suurlemoen boom. Het nou al goed op stam gegooi wat aanbeveel is maar ek sien nie dat dit regtig n verskil maak nie. Is daar eenige iets wat iemand van weet wat hiervoor sal werk?
Dankie
Dankie
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Kan jy foto plaas van die probleem?Degenad wrote:Ek sukkel weer met krulblaar op my suurlemoen boom. Het nou al goed op stam gegooi wat aanbeveel is maar ek sien nie dat dit regtig n verskil maak nie. Is daar eenige iets wat iemand van weet wat hiervoor sal werk?
Dankie
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Kyk bietjie by:
http://www.gardeningknowhow.com/edible/ ... leaves.htm
Ek vermoed jou boom het die sg. psyllids probleem.
http://www.gardeningknowhow.com/edible/ ... leaves.htm
Ek vermoed jou boom het die sg. psyllids probleem.
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Ek sal vannaand bietjie afneem en dan op sit.Johan Nel wrote:Kan jy foto plaas van die probleem?Degenad wrote:Ek sukkel weer met krulblaar op my suurlemoen boom. Het nou al goed op stam gegooi wat aanbeveel is maar ek sien nie dat dit regtig n verskil maak nie. Is daar eenige iets wat iemand van weet wat hiervoor sal werk?
Dankie
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Engels
Kohinor, is die produk wat deur die plant opgeneem word, ek dink dit word een keer n jaar toegedien, vroeg genoeg sodat die vrugte nie besmet word nie. Lees die etiket.
Degenad
Krulblaar kan ook veroorsaak word deur n Magnesium tekort, baie algemeen.
Maar dit is moeilik om te raai as jy dit nie gesien het nie.Kan ook heel verkeerd wees.
Groete
Kohinor, is die produk wat deur die plant opgeneem word, ek dink dit word een keer n jaar toegedien, vroeg genoeg sodat die vrugte nie besmet word nie. Lees die etiket.
Degenad
Krulblaar kan ook veroorsaak word deur n Magnesium tekort, baie algemeen.
Maar dit is moeilik om te raai as jy dit nie gesien het nie.Kan ook heel verkeerd wees.
Groete
-
engels
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Baie dankie vir al die terugvoer. Gaan beslis dit prober!
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Dankie almal, het skoon vergeet om foto te neem. Sal gou kyk of ek my vrou aan die werk kan sit by die huisSkolla wrote:Engels
Kohinor, is die produk wat deur die plant opgeneem word, ek dink dit word een keer n jaar toegedien, vroeg genoeg sodat die vrugte nie besmet word nie. Lees die etiket.
Degenad
Krulblaar kan ook veroorsaak word deur n Magnesium tekort, baie algemeen.
Maar dit is moeilik om te raai as jy dit nie gesien het nie.Kan ook heel verkeerd wees.
Groete
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Hier is hoe my probleem lyk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Degenad,
Daardie is tipies maar psylla skade. Dis klein insekte wat reeds wanneer die blare besig is om te ontwikkel, aan die onderkant van die blare begin suig en hulle daar inwoel. Die uitstulpings en knoppe is wat deur hulle gevorm word. As jy op die nuut ontwikkelend blaartjies gaan kyk, wanneer jy die blaar omdraai dat die onderkant van die blaar na die sonkant wys, sal jy sien hoe skarrel hulle om uit die son weg te kom. Die produkte wat genoem is nl, sipermetrien, neem of ligte minerale olie, citrimet, is alles produkte wat dit sal bestry. Krities is eerste bespuitings vroeg in die seisoen, met opvolg bespuitings, soos nodig. Ek sal bietjie later 'n lys van huidige beskikbare middels opsit.
Daardie is tipies maar psylla skade. Dis klein insekte wat reeds wanneer die blare besig is om te ontwikkel, aan die onderkant van die blare begin suig en hulle daar inwoel. Die uitstulpings en knoppe is wat deur hulle gevorm word. As jy op die nuut ontwikkelend blaartjies gaan kyk, wanneer jy die blaar omdraai dat die onderkant van die blaar na die sonkant wys, sal jy sien hoe skarrel hulle om uit die son weg te kom. Die produkte wat genoem is nl, sipermetrien, neem of ligte minerale olie, citrimet, is alles produkte wat dit sal bestry. Krities is eerste bespuitings vroeg in die seisoen, met opvolg bespuitings, soos nodig. Ek sal bietjie later 'n lys van huidige beskikbare middels opsit.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: PLANTLUISE OP SUURLEMOENBOOMBLARE
Baie dankie vir al die hulp. Ek gaan dit dit beslis gebruik.Johan Nel wrote:Degenad,