Probeer Kloppers in Bloemfontein.
Ek gebruik nog 'n rol wat ek 10
jaar terug gekoop het.
Kan nie onthou wat dit gekos het
nie, so dit was goedkoop.
So opgerolde oukie 50mm breed
seker 5 m lank met sulke rooi
strepies op.
Groete
Skoonmaak lappies
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Skoonmaak lappies
PR (private Ryan)
As daai lappie sos lank hou is daar fout,,, of jy skiet te min of jy maak nie reg skoon nie, of jy maak te min skoon, of jy het te min roere.
Nee man skiet meer en maak meer skoon, myne hou as ek gelukkig is dalk n jaar meestal minder maar ek koop nog lappies by ook.
Groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skoonmaak lappies
Weet julle manne nie hoe om 'n geweer skoon te skiet nie? 
Goed, beter, 6millimeter!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Skoonmaak lappies
Ek skiet te min.
so 6 skote per jaar.
3 sighters en 3 bokke.
so 6 skote per jaar.
3 sighters en 3 bokke.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Skoonmaak lappies
PR RYAN
HOEKOM MORS JY DAN KOEL OP DAI 3 SIGHTERS SKIET LIEWER NOG DRIE BOKKE...DIS MAKLIKER..
AS DAAR NIE LOOD IN DIE LUG IS NIE , HOEF JY NIE KSOON TE MAAK NIE...OOK NIE JOU MESSE NIE.
gROETNIS
JACQUES
WASTE KALIBER GOOI JY
(EK WIL JOU SO PAAR KOELE STUUR OM MEE TE SPEEL, AS DIE GOGGA BYT GAN JY SKYT)
HOEKOM MORS JY DAN KOEL OP DAI 3 SIGHTERS SKIET LIEWER NOG DRIE BOKKE...DIS MAKLIKER..
AS DAAR NIE LOOD IN DIE LUG IS NIE , HOEF JY NIE KSOON TE MAAK NIE...OOK NIE JOU MESSE NIE.
gROETNIS
JACQUES
WASTE KALIBER GOOI JY
Shoot straight and tell the truth!
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Skoonmaak lappies
Hi,
jong ek is pa van 2 jonges
en hoofman oor 0,
so die bietjie tyd wat ek kry
gebruik ek maar om te boogjag.
Ek skiet 30-06 in 180gr, ek skiet sommer
pmp die bruin boks en is baie gelukkig met
die resultate, twee groot bwb geskiet
en hulle het nie ver gegaan nie.
Ek skiet darm so R5 groep op 100m
en ek het geen idee of dit goed is
i.t.v skyfskiet nie, maar vir jag is hy
dodelik.
Ek is bang vir goggas....hulle kos geld en
tyd!

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skoonmaak lappies
Rakende die lappies wat julle so oor gesels. Ek weet nou nie of julle net die Ware Jakob soek teen 'n beter prys nie en of "Pirate" lappies ook aanvaarbaar is nie.
Ek ry sommer na die naaste lapwinkel en koop dan so meter of 2 se flennie teen R35/m.
Ons hier in Pretoria verkies die ligte blou, die Vrystaters neig weer vir die oranje flennie

Dis nie heeltemaal so ferm soos die winkel lappies nie maar trek heel gemaklik deur my 30-30. Ek maak ook my .50 swartkruit gewere daarmee skoon. Dit is baie naby aan die winkel lap en ek glo dit gaan vir julle ook werk.
Teen R35 is dit regtig die moeite werd om te toets en as julle nie daarvan hou nie kan julle altyd lekker karwas daarmee.
Peet

Work to live, don"t live to work
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Skoonmaak lappies
Ludwig,
Daai rol met die rooi strepies wat PR van praat kos R64.00 by Hi Tec Arms in Benoni. Dit hou my so halfjaar, maar dan ek hou baie lood in die lug op "papier bokke"
deur die jaar en so drie tot vir jagte.
Limpopo arms in Boksburg het ook die lappies rol verkoop maar dis bitter min wat mens daar instap en vooraad kry enige voorraad dit is weet nie hoe bestaan die manne nog nie
.
As jy wil kan ek vir jou die nommer stuur as dit nie te ver is vir jou nie.
Cheers
JP

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Skoonmaak lappies
Ons gesin het altyd nuwe "winter pajamas", as hulle net so effe begin wear & tear toon konfiskeer ek dit en raak dit geweerskoonmaak lap.
P
P