KoosKoos Barnard wrote:Hein
Ek dink die manne wil weet of jy al 'n gelyke hoeveelheid monometaal en loodkernkoeëls deur twee lope geskiet het en toe die werklike slytasie gemeet het en groepe wat geskiet is gemeet het om die stelling te kan maak en te regverdig dat monometaalkoeëls lope vinniger opduiwel.
Mooi loop
Die antwoord is nee.
Jammer Wouter / almal. Lees / begripsfout aan my kant
As jy wel kyk hoeveel navorsing en moeite gedoen word met die buitenste oppervlak van hierdie tipe koeëls, is dit moontlik (?) dat 'n monolitiese koeël wat dieselde konstruksie van 'n volmantel-tipe, meer wrywing sal veroorsaak - as dit teen dieselfde spoed geskiet word.

