Wanneer dra julle 'n handwapen
-
Yeager
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Feb 06, 2013 6:44 am
Re: Hoeveel van julle dra elke dag 'n handwapen
HK P2000sk, CompTac Minotaur, soos Apie hierbo sê dans, werk en kerk. Ek steur my net nie aan die geen vuurwapen kennisgewings nie. Steek hom net goed genoeg weg.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Wanneer dra julle 'n handwapen
Ek het die opskrif verander. Ek het ook die opsie "nooit" bygesit. Stem asb weer.