Dag se
Ek is tans besig om n' BRNO o/u haelgeweer te koop, dis die ZH303 series. Soos ek verstaan is dit n' trap haelgeweer. Ek het verder nie baie meer inligting omtrent die geweer nie, maar dit lyk na n' baie sterk geboude geweer. Ek het R7000 betaal vir die geweer. Is dit n' billike prys?
As enige iemand dat nog inligting ook het vir my oor die geweer, sal ek dit baie waardeur. Ek heg 2 fotos aan
Dankie
BRNO - O/U haelgeweer - ZH303
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am