Target vir 2015
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Target vir 2015
Ek het laas jaar met 14 jakkalse wat ek opgetel het die jaar afgesluit my target vir die jaar met my beperkte tyd is30 wat is julle s'n
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Target vir 2015
Hi Nico
Hoeveel keer het jy uitgegaan om die 14 jakkelse te skiet?
Hoeveel keer het jy uitgegaan om die 14 jakkelse te skiet?
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Target vir 2015
Ek het 2014 geslaag om op 1 plaas
'n blesbok kamp skoon te kry van jakke.
Vir 2015 wil ek die kamp skoon hou en aan grensende kampe skoon maak.
Dit gaan nie oor die getalle nie maar hoe deeglik ons skoon maak. Hoe beter ons beheer toe pas hoe meer sal die getalle word wat bakkie ry
'n blesbok kamp skoon te kry van jakke.
Vir 2015 wil ek die kamp skoon hou en aan grensende kampe skoon maak.
Dit gaan nie oor die getalle nie maar hoe deeglik ons skoon maak. Hoe beter ons beheer toe pas hoe meer sal die getalle word wat bakkie ry
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Target vir 2015
Hulle het my baie skade gemaak die jaar, maar ek het 21 van hulle af vir 2014 net by en om ons grond. Dood stil nou by my en ek hoop ek kan dit so hou vir 2015.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Target vir 2015
!0 aande waarvan 3 blanks was agv toeusting failures en weersomstandighede so die ave is 2 'n aandThunderhead wrote:Hi Nico
Hoeveel keer het jy uitgegaan om die 14 jakkelse te skiet?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Target vir 2015
getalle gaan meestal maar net oor waar jy jag
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Target vir 2015
Not quite. SP en Jason het elk 400+ in die Karoo en Vrystaat geskiet in 2014.
Daar is oral jakkalse. Man moet hulle net kan stamp.
Daar is oral jakkalse. Man moet hulle net kan stamp.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Target vir 2015
Ja daar is oral jakkalse maar i die karoo moet jy net bietjie weier gaan soek om getalle op te maak. Ons moet bietjie hoor wat is die manne se avg per aand. Ek jag maar min deesdae en het as ek reg onthou maar net 9 geskiet en was 5 keer uit om te roep, ek het die laaste keer, nou voor kersfees 5 in die een aand geskiet waarvan twee kleintjies was, so dit het my avg bietjie op gebring, my avg is dis net so onder 2 n aa d vir 2014
Groete
Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Target vir 2015
nou kom probeer dit hier wa ek bly?Geno wrote:Ons avg was 4.23 per nag vir 2014.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Target vir 2015
Ok. R6/km en R750.00 per jakkals.
2de naweek in Februarie. Reg so?
2de naweek in Februarie. Reg so?
Goed, beter, 6millimeter!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Target vir 2015
is dit nou nie meer te "ver" nie?jou kasouz is bietjie swaar op sous sien ekGeno wrote:Ok. R6/km en R750.00 per jakkals.
2de naweek in Februarie. Reg so?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Target vir 2015
ek weet daar is oral jakkalse,maar vrystaat of karoo of joburg se niks,100km van my af loop die jakkalse helder oor dag rond.dit gaan nie oor provinsie nie,dit gaan oor waar jakkalse al slim gejag is.en daarmee se ek nie sp en jason is nie goeie jagters nieGeno wrote:Not quite. SP en Jason het elk 400+ in die Karoo en Vrystaat geskiet in 2014.
Daar is oral jakkalse. Man moet hulle net kan stamp.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Target vir 2015
Julle manne praat oor doelwitte vir hiedie jaar. Ek sal nogal nuuskierig wees om te sien hoeveel jakkalse is in totaal deur julle manne geskiet. Wil julle nie so post begin sodat ons die groottotaal kan kry nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Target vir 2015
My standaard tarief is R4/km & R500/kop.johans wrote:is dit nou nie meer te "ver" nie?jou kasouz is bietjie swaar op sous sien ekGeno wrote:Ok. R6/km en R750.00 per jakkals.
2de naweek in Februarie. Reg so?
Maar jou jakkalse is mos nie standaard nie? Hulle word mos met 3 bakkies op 1 staanplek gejag.
Goed, beter, 6millimeter!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Target vir 2015
Dit sal kwaai wees Tripod, maar dan gaan daar weer net so 10 ouens deelneem tot Maart en dan is post weer dood.tripodmvr wrote:Julle manne praat oor doelwitte vir hiedie jaar. Ek sal nogal nuuskierig wees om te sien hoeveel jakkalse is in totaal deur julle manne geskiet. Wil julle nie so post begin sodat ons die groottotaal kan kry nie?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Target vir 2015
3 bakkies op een staanplek?Geno wrote:My standaard tarief is R4/km & R500/kop.johans wrote:is dit nou nie meer te "ver" nie?jou kasouz is bietjie swaar op sous sien ekGeno wrote:Ok. R6/km en R750.00 per jakkals.
2de naweek in Februarie. Reg so?
Maar jou jakkalse is mos nie standaard nie? Hulle word mos met 3 bakkies op 1 staanplek gejag.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Target vir 2015
Puik idee. Kan mens nie 'n counter of iets op sit wat mens kan laat by tel nie.tripodmvr wrote:Julle manne praat oor doelwitte vir hiedie jaar. Ek sal nogal nuuskierig wees om te sien hoeveel jakkalse is in totaal deur julle manne geskiet. Wil julle nie so post begin sodat ons die groottotaal kan kry nie?
Wat van iets soos die geweer bendes waar mens die vorige naam copy en paste en die totaal vir die aand insit.
Hoeveel vir 2015
Hennie 2
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Target vir 2015
Ek het nie 'n target nie net 'n doelwit en dit is om min as moontlik lammers te verloor deur so veel as moontlik om my te skiet!
