Hoeveel vir 2014
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Hoeveel vir 2014
Nou dat 2014 sy gat vining begin sien hoeveel jakkalse het julle die jaar geskiet . Ek het aktief begin jag van Maart maand en probeer so nou en dan uitgaan my getal jakkalse wat saam huis toe gegaan het staan op 14 en dan 'n paar wat ek nie kon kry in die gras nie vir iemand wat nou begin het is ek heel tevrede hopelik sal die getalle styg volgende jaar na die kursus.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel vir 2014
Ons (ek en my 2 seuns van 11 en 13) het 1 Februarie 2014 begin en het tot vandag 20 Desember 2014 'n totaal van 1 rooi kat en 45 jakke en 17 ystervarke plat getrek wat saam bakkie gery het.
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Manne waar skiet julle die jakkalse so? Sal graag wil doen volgende jaar
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Dan was daar ook 2blouwildebeeste 2blesbokke 2 ystervarke en 'n moerse klomp meerkatte hierdie jaar wat gesneuwel hetv
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ons het laasweek drie professionele manne hier in Williston gehad. Hulle het so 58 ongediertes vir die week geskiet waarvan sewe rooikatte was en die res jakkalse. Dit klink my daardie klas manne skiet elk so gemiddeld 400 ongediertes per jaar. Hulle is regtig hul geld werd!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ons het 214 jakkalse vir die jaar in 47 nagte geskiet. Ek het nog so 3 of 4 nagte se jag oor.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ysters. Welgedaan!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ek het 49 jakkalse, en 2 katte geskiet
Dewie het 28 jakkalse geskiet
My teiken was 50 jakke en het nog 2 jag aande oor, Dewie se teiken was 35, hy is klaar vir die jaar en het paar dooie staanplekke gehad en ook minder aande gejag
Ons gemiddeld was so ongeveer 4 ongediertes per aand.
Cheers
Dewie het 28 jakkalse geskiet
My teiken was 50 jakke en het nog 2 jag aande oor, Dewie se teiken was 35, hy is klaar vir die jaar en het paar dooie staanplekke gehad en ook minder aande gejag
Ons gemiddeld was so ongeveer 4 ongediertes per aand.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ek staan op 363 jakke vir die jaar, en 2 katte (rooi)......ek het ongelukkig nie boek gehou van die nagte gejag nie.....wil ook nog graag n paar aand jag, maar glo nie ek sal 400 haal nie. Volgende jaar probeer ons weer.
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel vir 2014
HennieC wrote:Ons (ek en my 2 seuns van 11 en 13) het 1 Februarie 2014 begin en het tot vandag 20 Desember 2014 'n totaal van 1 rooi kat en 45 jakke en 17 ystervarke plat getrek wat saam bakkie gery het.
Ek kan my totaal met nog 4 jakke by tel van laas nag se jonges wat ek kon inroep.
Staan dus nou op 49 jakke en 1 rooi kat. Toe ek begin het, het ek gereken as ek 20 jakke kon kry vir die jaar dan sou ek ook bly gewees het.
Dit was ook my laaste aand vir die jaar tensy iemand in Kroonstad distrik hulp nodig het vir die volgende 8 dae.
- stephan2
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ek staan op 19 Jakkies geskiet , 12 Jakkies in slagysters en 2 rooi katjies.
Die helicopter was so week terug basies by my bure geskiet het in 3 dae 123 geklop op so 100 000 hek.
My bure is nou baie meer aktief en jag of laat jag nou almal so 3 jaar terug het ek gedraai op 96 jakkalse vir die jaar.
Hoop hul val lekker in 2015
Groete
Stephan
Die helicopter was so week terug basies by my bure geskiet het in 3 dae 123 geklop op so 100 000 hek.
My bure is nou baie meer aktief en jag of laat jag nou almal so 3 jaar terug het ek gedraai op 96 jakkalse vir die jaar.
Hoop hul val lekker in 2015
Groete
Stephan
-
krige
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Van 1 jan 2014 tot nou 102 jakke plat gemaak moet se sukses het draties geklim na kurses by oom jb en oom taffie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Krige
-
nightro suppressors
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Sat May 04, 2013 1:19 am
Re: Hoeveel vir 2014
Het 134 jakkalse en een rooikat geskiet vir 2014. Staan solank al op 9 vir 2015 glo die gaan n beter jaar wees.
Groete
Groete
.22 Anschutz
.222 Anschutz
.30-06 Brno
12 gauge side by side Brno
.222 Anschutz
.30-06 Brno
12 gauge side by side Brno
-
BosHond
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sat Mar 15, 2014 8:35 pm
Re: Hoeveel vir 2014
131 brakke, 4 rooikatte en 17 ystervarke vir 2014. Geluk het gistraand darem 1 brak sover opgelewer en die rekening is oop.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ek het ons getal nagte verkeerd gehad in die vorige post.
Totaal vir 2014 was 220 ongediertes in 52 nagte.
Totaal vir 2014 was 220 ongediertes in 52 nagte.
Goed, beter, 6millimeter!
- Berg-Bewer
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Re: Hoeveel vir 2014
564 x Jakkals en 47 x Rooikat vir 2014. Totaal van 45 dae gevlieg!
Groete Berg-Bewer
Groete Berg-Bewer
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hoeveel vir 2014
13 jakkalse en 1 rooikat geskiet en een van die werkers se hond het ook n jakkals en rooikat doodgemaak in 2014. Moet net se nie eenkeer geroep of iets nie dis maar as ek loop op ons plaas of as ons in die aand met die ligte ry. Wil van hierdie jaar af begin om meer ernstig jakkalse te begin skiet op ons plaas want dit voel vir my asof hulle baie meer geword het. Hopelik kan ons hierdie jaar so 30+ jakkalse, 50 vlakvarke en paar ystervake en rooikatte afhaal.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Ek het 37 rooijakkalse en 3 rooikatte doodgemaak in 2014.
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Hoeveel vir 2014
Hallo almal.
Ek het in 2014 altesaam 13 jakkies en 2 katte geskiet. 8 van die jakkies is in Desember geskiet.
Skat my pa het so 30 jakkies en 7 katte in 2014 geskiet.
Groete
Ek het in 2014 altesaam 13 jakkies en 2 katte geskiet. 8 van die jakkies is in Desember geskiet.
Skat my pa het so 30 jakkies en 7 katte in 2014 geskiet.
Groete
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...