Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

ek het onlangs op die site vra gevra(kopkrap oor groeppe 2) oor my 308 en 300H&H baie goed groep met met rak ammo(PMP), beter as herlaaide ammo. ek het toe op die 308 op n paar manne se aanbeveling, std primers gebruik eerder as magnum. ek het dit oor die nuwe jaar gaan toets. die magnum primers is meer akuraat en ek kry so tussen 65 en 105f/s meer uit die magnum primers oor die crony. nou, ek weet elke geweer verskil van mekaar en ek sal natuurlik weer die vark wees wat die uitsondering het. maar dit maak nog steeds nie vir my sin hoekom n standaard primer meer akuraat is as m magnum primer nie?
my 300H&H groepeer baie mooi met beide rak ammo asook herlaaide ammo. trouens my 300 groep beter as 2010 se rekord op die ProAmm groepering skiet vir die hele jaar. die rekord vir 2010 met n 300H&H met ProAmm ammo is 18mm. my geweer skiet met ProAmm 11mm. my herlaaide patrone kry ek so 15mm. nou my probleem is ek kan net goeie groeppe skiet met die 300, as ek sy doppe terugsny. maw die doppe wat nog nie gegroei het na n punt waar hulle teruggesny moet word nie, groeppeer eenvoudig nie. nou wat beteken dit? en watter plan is daar met dit? dit lyk my ek moet die doppe op n manier standardiseer, maar hoe? factory krimp? neksize?

Last edited by James Wilson on Sun Jan 02, 2011 7:08 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Jagbehep
Ek is glad nie 'n kenner nie. Ek neem aan jy skiet S335 in jou .308. Moontlik is die 100v/s vinniger die sweet spot van jou geweer. M.a.w. as jy bietjie meer kruit gooi en met standaard ontstekers laai en die dieselfde snelheid kry, is die moontlikheid daar dat jou groep gaan toemaak.
Groete

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Jagbehep
Ek stem saam met Spiekeries dat die magnum primers wat jou nou daai ekstra spoed gee heel moontlik nou op een van jou nodes op jou geweer slaan en daarom die beter groepe. Dit is waar wat jy se dat stadaard of magnum primers nie meer of minder akuraat is nie. Dit kom net daarop neer dat die een meer geskik is vir n spesifieke kombinasie. Soos reeds gese die magnum primer is ontwerp om poeier van meer as 70gr aan te steek, maar dit is nie te se dat dit nie baie goeie resultate kan lewer op kleiner hoefeelhede poeier nie, soos in jou geval nie. Laai nou meer poeier met die standaard primer om dieselfde spoed te gee as wat jy kry met die magnum primer en jou groepe sal waarskynlik dieselfde of moontlik kleiner wees.
Met betrekking tot jou 300 en die doplengte kwessie is dit maar eenvoudig so dat wanneer n mens groepe van 15mm en kleiner wil skiet moet n mens maar baie aandag gee aan konstate doplengte. Uniformte is maar die name of the game met klein groepe! Met een dop wat langer as die ander een is kan jy dink dat daardie koeel n bietjie langer vasgehou word en sodoende verander jou drukeienskappe op daardie ronde en dan weer jo spoed en uiteiendelik jou groepering. Daar is ongelukkig nie shortcuts met dit nie en onthou dit is maar een van die kwale van die 300 H&H dat daar maar baie brasflow op sy doppe plaasvind vanwee sy vlak skouer. Hou maar ook jou nekdikte met hom dop veral as jy al n paar keer die doppe herlaai het, hulle moet ook maar op n tyd gesny word.
Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
ek hoor wat julle manne se van die primers en die sweetspot, maak sin. ek het nou weer standaard primers gelaai vir 125grn lading wat ek nog soek, ek dink die std primers gaan daar mooi werk.
wouter, as jy nie omgee nie wil ek bietjie verder jou brein tap oor die doplengtes. ek wil net vir sekerheid weer duidelik stel dat ek die doppe waarmee ek groeprings skiet, net die doppe is wat ek kon eweredig terugsny. sedert ek aan die 300 laat werk het kan ek nou so te se enige lading skiet, dit is meeste van die tyd n redelike groep. maar al vat ek my beste lading( 3000f/s 15mm groep) en ek laai doppe wat ek nie teruggesny het nie, dan is daar geen groep(30mm +) nie. nou daarmee het ek nie n probleem nie. om die doppe te sit en sny is maar deel van herlaai en dit is tog lekker. die probleem is ek het maar min doppe wat terug gesny het. so 25 doppe uit 100. die res van die doppe is te kort en sny nie terug nie. as jy na rak ammo kyk, dan is al die fabrikate se doppe korter as die lengte van die dop snyer. maar ek kry baie goeie resultate met rak ammo. so op n manier standardiseer die fabriek die doppe sodat dit n eenvormigge resultaat/groepering gee. ek soek dus na n manier om my kort doppe te standardiseer. ek ly af dat wanneer ek my doppe terugsny, ek iets meer as net die lengte eenvormig maak. ek raai dit moet die hoeveelheid "houvas" wees wat die doppe op die punte het. moenie lag nie, ek raai. wat van iets soos factory krimp?- ek weet nie eers hoe lyk so n ding nie, sien dit maar net op die net. as die korter fabrieks doppe fantasties groep dan moet ek iets met my doppe kan doen, wat te kort is om terug te sny. iets, wat eenvormigheid sal verseker?
dankie
wouter, as jy nie omgee nie wil ek bietjie verder jou brein tap oor die doplengtes. ek wil net vir sekerheid weer duidelik stel dat ek die doppe waarmee ek groeprings skiet, net die doppe is wat ek kon eweredig terugsny. sedert ek aan die 300 laat werk het kan ek nou so te se enige lading skiet, dit is meeste van die tyd n redelike groep. maar al vat ek my beste lading( 3000f/s 15mm groep) en ek laai doppe wat ek nie teruggesny het nie, dan is daar geen groep(30mm +) nie. nou daarmee het ek nie n probleem nie. om die doppe te sit en sny is maar deel van herlaai en dit is tog lekker. die probleem is ek het maar min doppe wat terug gesny het. so 25 doppe uit 100. die res van die doppe is te kort en sny nie terug nie. as jy na rak ammo kyk, dan is al die fabrikate se doppe korter as die lengte van die dop snyer. maar ek kry baie goeie resultate met rak ammo. so op n manier standardiseer die fabriek die doppe sodat dit n eenvormigge resultaat/groepering gee. ek soek dus na n manier om my kort doppe te standardiseer. ek ly af dat wanneer ek my doppe terugsny, ek iets meer as net die lengte eenvormig maak. ek raai dit moet die hoeveelheid "houvas" wees wat die doppe op die punte het. moenie lag nie, ek raai. wat van iets soos factory krimp?- ek weet nie eers hoe lyk so n ding nie, sien dit maar net op die net. as die korter fabrieks doppe fantasties groep dan moet ek iets met my doppe kan doen, wat te kort is om terug te sny. iets, wat eenvormigheid sal verseker?
dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Ek het verlede jaar LEE se herlaaiboek gekoop en die skrywer maak n paar interessante stellings daar onder andere dat hy aanbeveel dat ons herlaaiers ons rondes moet krimp. Nou dit druis maar redelik in teen die meeste norms wat deur ons gehou word en ek het gedink dat hy maar probeer om sy eie produk nl die LEE Factory Crimp te probeer bemark met sy uitlatings. Daar is wel n paar van sy stellings wat n bietjie water dra.
Kom ek begin deur te verduidelik wat sy krimp anders maak as die gewone. Die gewone krimp wat ons matryse kan gee is n horisontale krimp wat die dop krimp in n krimpgroef in die koeel, daar kan nie werklik n oordentlike krimp op die koeel gedoen word sonder n krimpgroef nie met die metode. Die hoeveelheid krimp met die metode kan ook redelik beienvloed word deur faktore soos hoeveel druk op die dop gesit word deurdat ons mos maar gewoonlik so bietjie van die rand wegsny om voer van die rondte te vergemaklik. Doplengte met hierdie metode is ook nogal kretiek om die selfde krimp te verkry.
Die Lee krimp gee n vertikale krimp op die dop wat regrondom die dop gaan so halwe millimeter uit mekaar en so een en n hallf na twee millimeter lank. Hiedie krimp kan op enige plek op die koeel aangebring word en is glad nie afhankli van n groef nie. Jy sien hierdie tipe krimp op baie Amerikaanse amunusie soos bv Winshester/Olin sin. As jy hierdie amunusie kronograaf sien n mens n baie klein extreme spread in hulle spoed en amper geen blowback van gasse op die nek van die dop nie. Iets wat nie gewoonlik ervaar word met ongekrimpte handgelaaise rondtes nie(blowback wat baie keer tot by die skouer is).
Ek weet nie waar jy van hierdie LEE Facktory Crimp sal kan kry nie en teen watter prys nie maar dit behoort seker nie te moeilik te wees nie. Jy kan natuurlik al jou huidige doppe koter sny na die kortste dop in jou voorraad en dan n normale krimp op die rondtes gee. Onthou net om al jou rondtes eers klaar te laai en dan die krimp te stel en al die rondtes in een slag te krimp met die matrys wat lekker stewig vas gemaak is, om sodoende univormigheid te verseker.
Ek vermoed jou 300 het n redilike lang vryboor, iets wat redilik algemeen is met die H&H en dit is die rede hoekom jou geweer so vatbaar is vir n krimp op die rondte.
Groete
Wout
Kom ek begin deur te verduidelik wat sy krimp anders maak as die gewone. Die gewone krimp wat ons matryse kan gee is n horisontale krimp wat die dop krimp in n krimpgroef in die koeel, daar kan nie werklik n oordentlike krimp op die koeel gedoen word sonder n krimpgroef nie met die metode. Die hoeveelheid krimp met die metode kan ook redelik beienvloed word deur faktore soos hoeveel druk op die dop gesit word deurdat ons mos maar gewoonlik so bietjie van die rand wegsny om voer van die rondte te vergemaklik. Doplengte met hierdie metode is ook nogal kretiek om die selfde krimp te verkry.
Die Lee krimp gee n vertikale krimp op die dop wat regrondom die dop gaan so halwe millimeter uit mekaar en so een en n hallf na twee millimeter lank. Hiedie krimp kan op enige plek op die koeel aangebring word en is glad nie afhankli van n groef nie. Jy sien hierdie tipe krimp op baie Amerikaanse amunusie soos bv Winshester/Olin sin. As jy hierdie amunusie kronograaf sien n mens n baie klein extreme spread in hulle spoed en amper geen blowback van gasse op die nek van die dop nie. Iets wat nie gewoonlik ervaar word met ongekrimpte handgelaaise rondtes nie(blowback wat baie keer tot by die skouer is).
Ek weet nie waar jy van hierdie LEE Facktory Crimp sal kan kry nie en teen watter prys nie maar dit behoort seker nie te moeilik te wees nie. Jy kan natuurlik al jou huidige doppe koter sny na die kortste dop in jou voorraad en dan n normale krimp op die rondtes gee. Onthou net om al jou rondtes eers klaar te laai en dan die krimp te stel en al die rondtes in een slag te krimp met die matrys wat lekker stewig vas gemaak is, om sodoende univormigheid te verseker.
Ek vermoed jou 300 het n redilike lang vryboor, iets wat redilik algemeen is met die H&H en dit is die rede hoekom jou geweer so vatbaar is vir n krimp op die rondte.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Dit wat Wouter ges? het - plus die 300 HH se terugskop MAG moontlik die punte van die herlaaide rondtes in die magesyn elke keer bietjie instamp en sodoende die "seating" diepte verander as jy hulle nie gekrimp het nie.
Ek wil my verstout deur te s? dat die meeste herlaaiers van die groter kalibers hulle rondtes krimp juis agv hierdie moontlike probleem.
Wees net versigtig en hou die druk dop!!!!! Te veel krimp kan nogal katestrofies wees!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
madako, as ek groepering skiet laai ek die patrone een vir een. ek sal versigtig wees met die druk, dankie.
wouter. ek weet ook nie waar gaan ek van die factory krimp dies kry nie, veral nie vir n 300H&H nie. en al het ek die factory krimp voorgestel, bly ek ongemaklik met die idee.
snaaks genoeg, het my geweer n baie klein vry boor. dit was my versoek aan die geweersmit wat die geweer gebou het. ek is bly jy noem die plan van sny al die kort doppe terug na die lengte van die kortste dop. ek het ook gedink ek moet dit probeer met n handvol doppe. my kortste dop is nog ver binne die spesifikasie. deur die kort doppe te standardieer gaan ek die regte resultate kry, ek is seker. nou is die volgende vraag: hoe sny ek die doppe korter as wat die snyer my toelaat. koop ek maar vir my n tweede snyer en maak een van my snyers korter of laat sny ek my kort doppe in n draaibank? of is daar n jippo truuk?
wouter. ek weet ook nie waar gaan ek van die factory krimp dies kry nie, veral nie vir n 300H&H nie. en al het ek die factory krimp voorgestel, bly ek ongemaklik met die idee.
snaaks genoeg, het my geweer n baie klein vry boor. dit was my versoek aan die geweersmit wat die geweer gebou het. ek is bly jy noem die plan van sny al die kort doppe terug na die lengte van die kortste dop. ek het ook gedink ek moet dit probeer met n handvol doppe. my kortste dop is nog ver binne die spesifikasie. deur die kort doppe te standardieer gaan ek die regte resultate kry, ek is seker. nou is die volgende vraag: hoe sny ek die doppe korter as wat die snyer my toelaat. koop ek maar vir my n tweede snyer en maak een van my snyers korter of laat sny ek my kort doppe in n draaibank? of is daar n jippo truuk?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Johan
Wat se terugsny bankie het jy?
Wout
Wat se terugsny bankie het jy?
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
ek neem aan ek is Johan. ek het nie n terugsny bankie nie, maar wel n lee cartridge cutter. daai gewone wat jy in jou hand terugsny.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Sorry Jagbehep, nog bietjie bomskok na die oujaarsnaweek!
Met die meeste terugsnybankies kan jy so ber terugsny op die dop soveel as wat jy wil. Stel voor jy investeer in een dit maak die lewe soveel makliker. Kyk na een wat se meganisme vinnig werk om die dop vas hou en n adapter om n boor te kan vat. Jy sal nie glo hoe vinnig en gemaklik dit dan werk nie.
Groete
Wout
Met die meeste terugsnybankies kan jy so ber terugsny op die dop soveel as wat jy wil. Stel voor jy investeer in een dit maak die lewe soveel makliker. Kyk na een wat se meganisme vinnig werk om die dop vas hou en n adapter om n boor te kan vat. Jy sal nie glo hoe vinnig en gemaklik dit dan werk nie.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Daars baie soorte (@ laer pryse ook), maar hierdie een gebruik ek....
http://www.safariandoutdoor.co.za/forst ... -2004.html
Wouter - na hoeveel skote dink jy behoort die 300 HH doppe genoeg "gerek" het om langer as die SAAMI specs te wees? Ek vra, want daai Lee dop snyer is mos op daardie specs gemaak?
Jagbehep - watse doppe gebruik jy? Is dit nuwe doppe of gekoopte ammo se doppe wat reeds deur jou geweer geskiet is?
http://www.safariandoutdoor.co.za/forst ... -2004.html
Wouter - na hoeveel skote dink jy behoort die 300 HH doppe genoeg "gerek" het om langer as die SAAMI specs te wees? Ek vra, want daai Lee dop snyer is mos op daardie specs gemaak?
Jagbehep - watse doppe gebruik jy? Is dit nuwe doppe of gekoopte ammo se doppe wat reeds deur jou geweer geskiet is?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Makado
Moeilik om te se want verskillende doppe is harder en ander weer sagter wat braasvloei beienvloed. Ek het ook al gesien dat hoe druk dit ook versnel. Seker hier so twee na drie keer, ek het dit met die 375 bevind voordat ek hom geackley het. Ek het n Hornady terugsny bakie en is baie tevrede. Werk baie vinnig en gee n mooi 90% snyvlak. Ek het nog nooit ondervinding met n Lee terugsnyer gehad nie so kan nie saampraat nie.
Moeilik om te se want verskillende doppe is harder en ander weer sagter wat braasvloei beienvloed. Ek het ook al gesien dat hoe druk dit ook versnel. Seker hier so twee na drie keer, ek het dit met die 375 bevind voordat ek hom geackley het. Ek het n Hornady terugsny bakie en is baie tevrede. Werk baie vinnig en gee n mooi 90% snyvlak. Ek het nog nooit ondervinding met n Lee terugsnyer gehad nie so kan nie saampraat nie.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
madako, ek gebruik winchester wat ek as ammo gekoop het en uit my geweer geskiet het. party het na die eerste keer terug gesny ander het weer nog nooit terug gesny nie.
daai bankie is te duur, ek gaan maar n ander plan maak.
daai bankie is te duur, ek gaan maar n ander plan maak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
wouter, wat my bekommerd maak is dat ander herlaaiers nie dink lengte van n dop kan so n groot invloed he op groeppe nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Sorry, maar dan herlaai hulle net omdat hulle dink dis goedkoper en nie vir akkuraatheid nie. EENVORMIGE doplengte IS belangrik vir goeie groepering. Dit is maar net een van die stappe in dopvoorbereiding
Indien die doppe nie dieselfde lengte het nie, verskil die "houvas-area" op die punte - party punte gaan dieper in die dop se nek in as ander (as jou "seating die" eers vasgemaak is behoort al die patroonlengtes dieselfde te wees). Dit veroorsaak meer wrywing om die dieper punt uit die (langer)dop se nek te skiet en dus meer druk, wat weer die spoed affekteer. Konstante spoed is belangrik vir goeie groepe.
Ek weet daar is beter beskrywings as myne, maar dis my boere manier!!
Dit is vreemd dat jou doppe na 'n paar keer se skiet nog nie die SAAMI lengte bereik het nie. In my ondervinding is Winchester doppe aan die sagter (ligter)kant en behoort makliker te "vloei". Jou Lee dopsnyer behoort dan OK te wees (dit is net 'n absolute pyniging om 100+ doppe met die Lee terug te sny)
Beste raad wat Wouter gegee het is, sny al jou doppe na die kortste een en vat dit van daar af. Doen dit elke keer as jy herlaai (self nuwe doppe)
Mooiloop! (en ek leer ook nog elke dag iets nuuts by
)
Indien die doppe nie dieselfde lengte het nie, verskil die "houvas-area" op die punte - party punte gaan dieper in die dop se nek in as ander (as jou "seating die" eers vasgemaak is behoort al die patroonlengtes dieselfde te wees). Dit veroorsaak meer wrywing om die dieper punt uit die (langer)dop se nek te skiet en dus meer druk, wat weer die spoed affekteer. Konstante spoed is belangrik vir goeie groepe.
Ek weet daar is beter beskrywings as myne, maar dis my boere manier!!
Dit is vreemd dat jou doppe na 'n paar keer se skiet nog nie die SAAMI lengte bereik het nie. In my ondervinding is Winchester doppe aan die sagter (ligter)kant en behoort makliker te "vloei". Jou Lee dopsnyer behoort dan OK te wees (dit is net 'n absolute pyniging om 100+ doppe met die Lee terug te sny)
Beste raad wat Wouter gegee het is, sny al jou doppe na die kortste een en vat dit van daar af. Doen dit elke keer as jy herlaai (self nuwe doppe)
Mooiloop! (en ek leer ook nog elke dag iets nuuts by
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Hallo Jagbehep
Oor die algemeen is dit nie so groot komponent as dit kom by akkuraadheid nie. Maar jy weet mos maar hoe gaan dit as dit kom by herlaai en gewere, elkeen het maar sy eie maniere. Kyk ook so bietjie na jou necktention, jy kan dalk met n redelike tight dimensie sit wat dan nou weer veroorsaak dat doplengte n groot faktor raak. Om dit reg te stel sal jy na n inside neck reamer moet kyk wat in samewerking met n terugsny bankie werk. Lyk my jy sal dalk maar ongelukkig moet kyk na daardie investering! Sorry ou maat
Die ander verklaring kan dalk te doen he met jou kort vryboor en dit kom daarop neer dat wanneer jou koeel die groewe in gaan dit nog redelik deur die nek vasgehou word en die koeel dan redelik diep in die groewe is voordat hy die dop verlaat en maw jou druk is baie hoog op daai staduim wat dan nou weer n groot invloed kan he wanneer dit die dop verlaat. So daar is op die toppunt van jou drukkurwe wat mooi rond en egalik moet wees dips en curwes. Dit is maar n moeilike een om te verduidelik maar dit is hoe ek dit sien, indien jy nog met n tight nek ook sit kan dit n beduidende invloed op akkuraadheid he. Praat maar bietjie ook met die topmanne soos Hendrik by Safari and Outdoor, dalk het hulle n ander oplossing vir jou. Sterkte!
Groete
Wout
Oor die algemeen is dit nie so groot komponent as dit kom by akkuraadheid nie. Maar jy weet mos maar hoe gaan dit as dit kom by herlaai en gewere, elkeen het maar sy eie maniere. Kyk ook so bietjie na jou necktention, jy kan dalk met n redelike tight dimensie sit wat dan nou weer veroorsaak dat doplengte n groot faktor raak. Om dit reg te stel sal jy na n inside neck reamer moet kyk wat in samewerking met n terugsny bankie werk. Lyk my jy sal dalk maar ongelukkig moet kyk na daardie investering! Sorry ou maat
Die ander verklaring kan dalk te doen he met jou kort vryboor en dit kom daarop neer dat wanneer jou koeel die groewe in gaan dit nog redelik deur die nek vasgehou word en die koeel dan redelik diep in die groewe is voordat hy die dop verlaat en maw jou druk is baie hoog op daai staduim wat dan nou weer n groot invloed kan he wanneer dit die dop verlaat. So daar is op die toppunt van jou drukkurwe wat mooi rond en egalik moet wees dips en curwes. Dit is maar n moeilike een om te verduidelik maar dit is hoe ek dit sien, indien jy nog met n tight nek ook sit kan dit n beduidende invloed op akkuraadheid he. Praat maar bietjie ook met die topmanne soos Hendrik by Safari and Outdoor, dalk het hulle n ander oplossing vir jou. Sterkte!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Madako, ek is bly jy voel sterk oor doplengtes. ek laai nou maar eers 4 jaar maar is in die kort tydjie met baie eiesoortige goed gekonfronteer wat baie ander herlaaiers nog nooit van gehoor het nie of nie vir die gewone herlaaier sin maak nie. maar ek het heel in die brgin ook gesien doplengtes maak n groot verskil op 308 toe nog met die ou uitgeskiette loop. jou houvas verduidelikking oor die doppe en hoe die lengte dit beinvloed maak vir my heel sin. ek het dit vir myself so uitgemaak maar kon nerens behalwe van jou en Wouter n soort bevestiging kry nie.
wouter ek verstaan jou verduidelikking oor kurwe wat nie "glad" is nie. trouens dit laat my net meer glo ek moet my doppe terugsny tot die lengte van my kortste dop. ek sien my kortste dop is dieselfde lengte as PMP pro amm ammo(waarmee my geweer so goed groepeer). ek dink ek gaan eers net so 5 doppe terugsny en dan met my beste lading toets. wat se julle?
wouter ek verstaan jou verduidelikking oor kurwe wat nie "glad" is nie. trouens dit laat my net meer glo ek moet my doppe terugsny tot die lengte van my kortste dop. ek sien my kortste dop is dieselfde lengte as PMP pro amm ammo(waarmee my geweer so goed groepeer). ek dink ek gaan eers net so 5 doppe terugsny en dan met my beste lading toets. wat se julle?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Jagbehep
As dit kom by 25-30mm groepe dan is doplengte nie so belangrik nie, maar soos vroeer gese en nou weer deur Makado bevestig, as dit by 15mm en kleiner groepe kom is dit van kardinale belang!
Doen die 5 doppe toets, maar ek kan jou n brief gee dit gaan werk, en kyk wat maak hy. Ek het jare terug met n Oom hier by ons wat n Springbok Bisley skut is gepraat en hy het vir my gese dat dit baie belangrik is wat by daai piek van die drukmodel gebeur en dat enige iets wat daar snaaks gebeur, soos moontlik in jou geval met die doplengte, n groot uitwerking op jou akuraadheid sal he. Hier lyk dit maar soos die geval As jy so bietjie kyk wat in die topskietwereld gebeur lyk dit my daar is twee denkrigtings met die eerste op lang nekke en die ander weer met korter as gewoon nekke. Dit lyk my altwee vermy maar n nek wat n invloed het as dit kom by daai topkurwe.
laat weet maar wat maak jou roer.
Groete
Wout
As dit kom by 25-30mm groepe dan is doplengte nie so belangrik nie, maar soos vroeer gese en nou weer deur Makado bevestig, as dit by 15mm en kleiner groepe kom is dit van kardinale belang!
Doen die 5 doppe toets, maar ek kan jou n brief gee dit gaan werk, en kyk wat maak hy. Ek het jare terug met n Oom hier by ons wat n Springbok Bisley skut is gepraat en hy het vir my gese dat dit baie belangrik is wat by daai piek van die drukmodel gebeur en dat enige iets wat daar snaaks gebeur, soos moontlik in jou geval met die doplengte, n groot uitwerking op jou akuraadheid sal he. Hier lyk dit maar soos die geval As jy so bietjie kyk wat in die topskietwereld gebeur lyk dit my daar is twee denkrigtings met die eerste op lang nekke en die ander weer met korter as gewoon nekke. Dit lyk my altwee vermy maar n nek wat n invloed het as dit kom by daai topkurwe.
laat weet maar wat maak jou roer.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
ek sien die Somchem boekkie se dat doppe n herlaaier se fokuspunt moet wees, volguns hulle begin groeppe by die dop. maar later se hulle dat die lengte n klein invloed het. ek gaan die 5 doppe terugsny op n draaibank. is dit aanvaarbaar?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Madako, ek sien jy gebruik ook die Lee dopsnyer. ek sien die verskil tussen my kort doppe wat nie sny nie en die doppe wat klaar gesny het is maar n derde van 1mm. ek dink ek moet vir my n tweede dopsnyer kry en die snyer 0.5mm korter maak. of hoe?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Jagbehep - jy s? jy laai al 4 jaar, maar ek wil tog vra (ekskuus as ek jou te na kom) - watse herlaai boeke het jy? Somchem se boekie is ok, maar as jy nog nie een of twee van die ander vervaardigers se boeke oor herlaai gekoop het nie, sal dit 'n baie goeie belegging wees.
Toe ek begin het was die beste raad aan my om eers 'n ordentlike herlaai boek te koop - hom 3x deur te lees voordat ek aan enige herlaai toerusting vat. Dis miskien bietjie "over the top", maar dit het gewerk vir my.
ABC's of Reloading
Hornady Reloading Handbook
Lyman Reloading Handbook..........................en sommer nog baie ander
Ek glo die draaibank kan werk as jy hom nie gaan forseer en per ongeluk die dop korter druk nie
LOL - jys baie soos ek, as die tool nie werk nie - dan MAAK ons dit werk!! My raad sal wees om nie jou dopsnyer korter te sny nie, maar die draaibank te gebruik vir eers. Soos reeds ges? - daai doppe behoort gou te rek sodat die Lee gaan werk.
Ek het baie lank die Lee gebruik, maar dit raak bietjie 'n job as jy baie doppe moet sny!
Voorspoed!
Toe ek begin het was die beste raad aan my om eers 'n ordentlike herlaai boek te koop - hom 3x deur te lees voordat ek aan enige herlaai toerusting vat. Dis miskien bietjie "over the top", maar dit het gewerk vir my.
ABC's of Reloading
Hornady Reloading Handbook
Lyman Reloading Handbook..........................en sommer nog baie ander
Ek glo die draaibank kan werk as jy hom nie gaan forseer en per ongeluk die dop korter druk nie
LOL - jys baie soos ek, as die tool nie werk nie - dan MAAK ons dit werk!! My raad sal wees om nie jou dopsnyer korter te sny nie, maar die draaibank te gebruik vir eers. Soos reeds ges? - daai doppe behoort gou te rek sodat die Lee gaan werk.
Ek het baie lank die Lee gebruik, maar dit raak bietjie 'n job as jy baie doppe moet sny!
Voorspoed!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
Jagbehep
Die suinigheid drup nou van jou af!

Gaan koop nou vir jou n oordentlike terugsnybankie wat vir die res van jou lewe gaan hou. Ek voel jy verdien dit na n harde feesgety! Jy klink vir my baie gespanne en so iets is net wat jy nodig het om voort te gaan met hierdie jaar wat voorle!
Jy kan my maar aanhaal daar by die pantoffelregering!
Groete
Wout
Die suinigheid drup nou van jou af!
Gaan koop nou vir jou n oordentlike terugsnybankie wat vir die res van jou lewe gaan hou. Ek voel jy verdien dit na n harde feesgety! Jy klink vir my baie gespanne en so iets is net wat jy nodig het om voort te gaan met hierdie jaar wat voorle!
Jy kan my maar aanhaal daar by die pantoffelregering!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
madako, ek lees gewoonlik baie op voor ek n projek aanpak, maar het dit nie vooraf gedoen voor ek begin laai het nie. ek wou destyds net n plan he om so vinnig as moontlik nog patrone te kry. eers later het die werklikke gogga my gebuit. ek het, maar pelle wat laai wat my geleer het. maar met respek gese ek dink ek weet vandag meer as party van hulle. as hulle my se hoe iets moet werk, dan vra ek hoekom werk dit so. en kry dan nie altyd n lekker antwoord nie. ek moet se vandat ek op jaracal is al baie geleer. jy is reg die lee snyer is vlakvark se koelte. ek gaan defnitief n goeie boek koop.
wouter, ek dink ek gaan so maak. ek gaan juis nou vlakvarke skiet, en ek het 2010, 23 geskiet. as ek die helfte van hulle vir R20p/kg verkoop het dan het ek R12 00 gehad. ek sal nie weer vanjaar die varkies weg gee of self eet nie.
hou duim vas, 2 groot varke , en ek koop daai bankie.
wouter, ek dink ek gaan so maak. ek gaan juis nou vlakvarke skiet, en ek het 2010, 23 geskiet. as ek die helfte van hulle vir R20p/kg verkoop het dan het ek R12 00 gehad. ek sal nie weer vanjaar die varkies weg gee of self eet nie.
hou duim vas, 2 groot varke , en ek koop daai bankie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Akuraatheid: magnum vs standaard primers. en rak ammo vs herlaai.
n mens kan sien ek is n papier tiffy. ek ket nou vir my n tweede dopsnyer gekoop. nou se n vriend vir my hoekom gebruik ek nie net my 308 se dopsnyer nie. en sny die dop terug na die lente wat ek wil he volgens die vinear. lekka stupid!!!