Watter beesras in die Karoo?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Watter beesras in die Karoo?

Post by DawieKotze »

Ek soek asb inligting (behalwe die wat mens op die internet kry) oor watter beesras die beste is om in die Karoo (Jansenville area) te boer. Dit sal nie grootskaalse boerdery wees nie - meer vir die lekkerte daarvan, maar tog ekonomies.

Hierdie navraag is nie vir myself nie, maar vir 'n venoot/vriend wat die geleentheid het om 'n paar bees by sy swaer te laat loop.

Tot dusvêr loop die Dexters (rooi of swart) nog voor!

Groete

Dawie
Last edited by DawieKotze on Tue Sep 09, 2014 9:35 am, edited 1 time in total.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by tokjak »

man, dit hang als van die veld en topografie af. Ek ken Jansenville veld en hy verskil groot van deel tot deel , ek sou egter die goue middeweg vat , kyk oor die draad of vra die buurman wat werk vir hom . ek sou se nguni, drakensberger , tuli of "cattle " [ kruisbees wat jy soms teen n bargain kan kry "

groete
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by DawieKotze »

Dankie tokjak - man ek voel nou soos 'n aap!! Ek het heel ingedagte "Dexter" hierbo getik ipv "Angus". Ek het te veel beesrasse nou in my kop!

Ons sal so bietjie gaan kers opsteek by Grootfontein Landbou Kollege ook - hulle sal darem seker ook 'n goeie idee of twee hê.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by win270 »

Gesels op Grootfontein Landou kollege met Casper Greeff . . . hy is ook baie vertroud met Jansenville.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Wayne »

Madako, not to mess you around, but I must say : BONSMARA, depending on where and who you buy them from, they will do well for you.
seekoegat
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by seekoegat »

Ek sou gegaan het vir Tuli's. Dis 'n maklike ras om mee te boer, goeie temprament, poenas so jy hoef nie horings te brand nie en hul is gehard.
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Smirre »

Dawie
Hou die Angus Bul en kry Nguni Koeie


Smirre
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by PWV »

Dawie
Dit is 'n goeie roep om by Grootfontein kers op te steek!
In my omswerwinge deur die Karoo, het dit vir my gelyk of die Drakensberger uitstaan tussen ander op dieselfde plek.
Groetnis
User avatar
Karoo Klong
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Sun Aug 24, 2014 7:07 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Karoo Klong »

Gaan vir Nguni. Sodoende versinnebeeld jy eienaarskap.
Nog nie een van die Kleinboere hier by ons se Nguni's is gesteel nie.

Karoo groete
Johan van Wyk
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Gernie »

Sou ook se Nguni maar dan sou ek kallers self voer en laat slag, nie speenkalf verkoop nie.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Capt. Yoda »

Met die nguni's kan jy hul in die aand somer saam die skaap in die kraal by die huis laat slaap dan dra die Jakals hulle ook nie weg nie. Jy se mos jy hou van rooi of swart Dexters ook dan kan jy nou n pikante ras daar teel.As jy hom slag kan jy sy vel net brei dan het jy klaar n handsak >:D
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
GvA
Newbie
Newbie
Posts: 39
Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by GvA »

Koop Tuli,s. Aanpasbaar, poena, geen weerstand van die voerkrale nie. Kruis met Simmentaler vir puik kalwers. Anders teel suiwer Tulis en voeg waarde toe as wat jy net cattle versamel.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Wayne »

Karoo, stock thieves prefer sheep, they are bigger ...hahahahaha
Before I get nailed again..
THIS IS ONLY A JOKE!!!!!!!
On the serious side, Tuli's are not a bad choice, natural pole and the breeders are improving the breed, and the weaners are not discriminated against.
User avatar
Blesbok
Full Member
Full Member
Posts: 239
Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Blesbok »

ek het al gehoor dat bramaan bruinswis kruisings n wenner daar is
;D SMLE and shoot ;D
lechwe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by lechwe »

Wat van Hereford kruisings, jy soek n kleinraam bees wat vroeg ryp is en goeie moeder eienskappe het. Iets wat nie nodig is om in n voerkraal af te rond nie, of wat dubbeld gespierd is. Short and sweet. PM my as julle meer raad soek...!
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by savage(P Coetzer) »

Ek gaan nou seker houe vat maar hier is my opinie. Ek weet nie hoe warm dit in jansenville word nie maar herefords kry vinnig hitte stress en is nie vreeslik lief vir loop nie. Asb net nie nguni nie. Dis net n verskoning vir n lui boer wat dink dis n prestasie om nooit n naald naby n bees te bring nie en as 160kg speen massa jou hart laat warm klop. En oor hul horings wil ek net sê: gaan vang daai horing beeste in n nekklamp en kyk hoeveel vang jy die eerste keer raak.... Tuli of tuli X sou my roep gewees het.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by PWV »

savage wrote:Ek gaan nou seker houe vat maar hier is my opinie. Ek weet nie hoe warm dit in jansenville word nie maar herefords kry vinnig hitte stress en is nie vreeslik lief vir loop nie. Asb net nie nguni nie. Dis net n verskoning vir n lui boer wat dink dis n prestasie om nooit n naald naby n bees te bring nie en as 160kg speen massa jou hart laat warm klop. En oor hul horings wil ek net sê: gaan vang daai horing beeste in n nekklamp en kyk hoeveel vang jy die eerste keer raak.... Tuli of tuli X sou my roep gewees het.
Ngunie is 'n modefrats soos 'n Mini in jou garage!!
Hoekom kyk jy nie na rasse wat uitsluitlik vir SA-toestande geteel is nie.
Hoekom is daar kolleges vir landbou of fakulteite van landbou by uiniversiteite?
Word daar nie voldoende navorsing gedoen nie?
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Johnnie De Wet »

PWV wrote:
savage wrote:Ek gaan nou seker houe vat maar hier is my opinie. Ek weet nie hoe warm dit in jansenville word nie maar herefords kry vinnig hitte stress en is nie vreeslik lief vir loop nie. Asb net nie nguni nie. Dis net n verskoning vir n lui boer wat dink dis n prestasie om nooit n naald naby n bees te bring nie en as 160kg speen massa jou hart laat warm klop. En oor hul horings wil ek net sê: gaan vang daai horing beeste in n nekklamp en kyk hoeveel vang jy die eerste keer raak.... Tuli of tuli X sou my roep gewees het.
Ngunie is 'n modefrats soos 'n Mini in jou garage!!
Hoekom kyk jy nie na rasse wat uitsluitlik vir SA-toestande geteel is nie.
Hoekom is daar kolleges vir landbou of fakulteite van landbou by uiniversiteite?
Word daar nie voldoende navorsing gedoen nie?
Daar steek baie waarde in wat Oom PW hier sê.
Ons land is vol toetsstasies. Luister na die raad van mense wat fase C en D toetse doen. Soek iets met goeie voeromset en speenmassaverhouding as jy wil winsgewend boer.
As jy self bees gaan werk kry iets wat nie kraal spring en rondjaag nie.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Christo »

http://www.zz2livestock.co.za/index.php?p=33

Gaan kyk bietjie hier. Nguni eienskappe met groter raam.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Supacow »

Boer angus. Jy word vir vleis betaal. As jy mooi bees wil sien kyk na die buurman sn of n santa veilingskatalogus
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by DawieKotze »

Baie dankie vir almal se raad en aanbevelings!

Die besluit het op Angusse geval. Nie net agv al die goeie produksie eienskappe nie, maar ook die geweldige groot gene poel beskikbaar.

Dan natuurlik vir die mees irrasionele besluit van almal - die man hou van die Angus wat hom aan sy Labradors laat dink!! ::) ::)

Dankie almal!

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Capt. Yoda »

Angus ia goeie besluit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Watter beesras in die Karoo?

Post by Supacow »

omgepraat ++>:
Post Reply