Ou boot hull gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Ou boot hull gesoek

Post by Gamkaboer »

Manne eks op soek na n ou boot hull wat dalk rondle of rondstaan by iemand wat hul weg he. Nie om nafi te wees nie maar sal dit net wil oorneem by iemand in wie se pad dit is soos n pay it forward ampers. Wil graag vir my n lekker een opbou vir dam en see. Het motors ens.

Verkieslik bo 17 voet. Mono(lekker diep hull) of cat hull.

Waardeer dit baie.

Baie dankie.

Admin skuif asb as dit op die verkeerde plek is.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Ou boot hull gesoek

Post by Nickvn »

Ek het een wat in Vilanculos staan......... bietjie ver.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Re: Ou boot hull gesoek

Post by Gamkaboer »

Nickvn wrote:Ek het een wat in Vilanculos staan......... bietjie ver.
Hi Nickvn

Watter tipe hull is dit?

Ek het n paar kontakte wat weekliks moz in en uit gaan met trokke.

Groete
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Ou boot hull gesoek

Post by Nickvn »

dit is n cat hull, 19ft as ek reg onthou.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply