Ek weet nie meer watterkant toe met die een jakkals nie.
Die afgelope vier aande hoor ek die een blaf daar onder by die rivier. Ek het al die kossoorte en resepte gespeel, maar
hy wil nie sy gesig kom wys nie. Ek kan ook nie nader as +- 600m van die rivier bosse kom nie en my voertuig is weg gesteek.
Ek hoor maar wat julle te sê het, want die een vat my nou vir n gat.
Rooispan
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Rooispan
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Rooispan
Vang hom more met dagroepie, nuuskuurige klank
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
hendrik steenkamp
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Oct 14, 2014 10:20 pm
Re: Rooispan
Ek het so met een gesukkel vir twee jaar en 70 lammers skade. Sy het tot my ysters wat ek volgens die boek gestel het oop ge grawe. Dag roepe wou ook nie werk nie toe sê my vrou een aand vir my om eers 3uur die oggend te gaan roep. Lang storie kort 5uur daai oggend toe hang sy aan die tralie. Mooiloop.
Elohim. God is my sterkte.