Ek sal bly wees of iemand my bietjie raad kan gee. Ek wil graag die Optilock montering gebruik op 'n Sako 85, soos ek verstaan het jy twee keuses, die eerste een die ringe wat doelgerig gemaak is om op die "dovetail" van die geweer te pas en dan die tweede opsie, basis met ringe. Ek wil nie met die probleem sit dat ek die scope (Rudolph 6-24 x 50) nie ver genoeg agter toe kan skuif nie, sodoende om behoorlike "eye relief" te stel. (Hierdie probleem is nie teenwoordig as 'n rail gebruik word nie).
Watter van die twee opsies sal my genoeg ruimte gee vir ideale "eye relief", ek wil nie he die agterste ring moet teen die turret wees nie. (Ek hoop my beskruiwing maak sin). Ek luister graag.
Sako Optilock basis en ringe
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Sako Optilock basis en ringe
Swede
Ek glo nie jy kry ringe, behalwe miskien QD ringe, wat direk op die dove tail mount nie.
Die optilock ringe, skroef aan die basisse vas, wat dan op die dovetail pas en vas skroef
hoop ek maak sin
Groete
Ek glo nie jy kry ringe, behalwe miskien QD ringe, wat direk op die dove tail mount nie.
Die optilock ringe, skroef aan die basisse vas, wat dan op die dovetail pas en vas skroef
hoop ek maak sin
Groete
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
koopskoot, dankie dit maak sin nou verstaan ek 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako Optilock basis en ringe
Myne werk so en dan bo op kom lae ringe
http://i43.photobucket.com/albums/e396/Tikka260/Sako75_3.jpg
http://i43.photobucket.com/albums/e396/Tikka260/Sako75_3.jpg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
Dit lyk baie netjies!!Capt. Oblivious wrote:Myne werk so en dan bo op kom lae ringe
http://i43.photobucket.com/albums/e396/Tikka260/Sako75_3.jpg
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
Is die Sako optilock ring en basis nie uit een stuk staal gemill soos die Tikka Optilock nie? Of het dit verander?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
Pappabeer sien hierdie linkPappabeer wrote:Is die Sako optilock ring en basis nie uit een stuk staal gemill soos die Tikka Optilock nie? Of het dit verander?
http://www.sako.fi/optilockproducts.php?basesrings
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
Doen jouself 'n guns en bestel 'n picatinny rail direk by Near Manufacturing in Kanada.
Jy email hulle net en vra. Jy sal nooit spyt wees nie.
Jy email hulle net en vra. Jy sal nooit spyt wees nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sako Optilock basis en ringe
Dankie. Dan het hulle inderdaad verander, maar lyk my hulle is gelukkig nie "windage verstelbaar nie"Swede wrote:Pappabeer sien hierdie linkPappabeer wrote:Is die Sako optilock ring en basis nie uit een stuk staal gemill soos die Tikka Optilock nie? Of het dit verander?
http://www.sako.fi/optilockproducts.php?basesrings
Ek sien hulle het wel n eenstuk ring vir die Sako. http://www.tikka.fi/optilock.php?ringmounts
Ek weet darem nie of n picatinny rail mooi gaan lyk op daardie 85 Humter van jou nie.
Ek kan wel sê dat ek optilocks op my Tikka en Sako het, en dat hulle uitstekend werk. Die Tikka sin het tydens die omruil van teleskope slegs iets soos 8 clics se stel benodig om n scope wat gecentre was op zero te kry.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sako Optilock basis en ringe
Pappabeer wrote:Dankie. Dan het hulle inderdaad verander, maar lyk my hulle is gelukkig nie "windage verstelbaar nie"Swede wrote:Pappabeer sien hierdie linkPappabeer wrote:Is die Sako optilock ring en basis nie uit een stuk staal gemill soos die Tikka Optilock nie? Of het dit verander?
http://www.sako.fi/optilockproducts.php?basesrings
Ek sien hulle het wel n eenstuk ring vir die Sako. http://www.tikka.fi/optilock.php?ringmounts
Ek weet darem nie of n picatinny rail mooi gaan lyk op daardie 85 Humter van jou nie.
Ek kan wel sê dat ek optilocks op my Tikka en Sako het, en dat hulle uitstekend werk. Die Tikka sin het tydens die omruil van teleskope slegs iets soos 8 clics se stel benodig om n scope wat gecentre was op zero te kry.
As jy n netjiese klyn scope op wil sit en n mooi jag geweer wil he sou ek ook nie die rail op sit nie.Die Optilock ringe is baie netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.