Spotlights

Post Reply
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Spotlights

Post by Kolhasie »

Dag almal. Ek het die LightForce 240 met n rooi lens. Nou ek wil die 170 koop. Wat sal julle voorstel sit ek die 170 op die scope en die 240 met rooi filter op die stoel? dan soek ek met die 240 en gebruik 170 met dimmer vir skiet? altwee sal wel dimmers op he. Groete
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Spotlights

Post by cassie_calvinia »

gebruik die filter vir 'n asbak. sit die 240 op die geweer, eenn soek met die 170
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Spotlights

Post by johans »

Kolhasie wrote:Dag almal. Ek het die LightForce 240 met n rooi lens. Nou ek wil die 170 koop. Wat sal julle voorstel sit ek die 170 op die scope en die 240 met rooi filter op die stoel? dan soek ek met die 240 en gebruik 170 met dimmer vir skiet? altwee sal wel dimmers op he. Groete
ek dink dis n goeie plan.party mense reken weer as die jakkals met die rooi filter inkom moet jy nie oorgaan na n witlig toe nie,al het jy n dimmer op.so ek sou dan n rooi filter op die 170 ook sit
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Spotlights

Post by Kolhasie »

is die 170 dan nodig as ek die 240 met dimmer op scope mount?
Werfbobejaan
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Sun Nov 04, 2012 4:05 pm

Re: Spotlights

Post by Werfbobejaan »

Dit is altyd goed om meer as een lig te he ligte kry maar foute langs die pad dan gebruik jy maar die spaar.
Cassie daar is al baie geleerde jakke geskiet met n rooifilter.

Groete Kobus
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Spotlights

Post by cassie_calvinia »

Kolhasie wrote:is die 170 dan nodig as ek die 240 met dimmer op scope mount?
ja. gebruik die 170 om te lig terwyl jy ry. met die hand.
rooi filter het al 2 keer in drie jaar gewerk om skelm jakkals te skiet.
maar, ek kannie sien met die goed nie. skelm jakkals skiet jy gewoonlik 250mm+.
HOU HOM DAAI DIKTE
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Spotlights

Post by johans »

cassie_calvinia wrote:
Kolhasie wrote:is die 170 dan nodig as ek die 240 met dimmer op scope mount?
ja. gebruik die 170 om te lig terwyl jy ry. met die hand.
rooi filter het al 2 keer in drie jaar gewerk om skelm jakkals te skiet.
maar, ek kannie sien met die goed nie. skelm jakkals skiet jy gewoonlik 250mm+.
sjoe,dis baie naby ;D
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Spotlights

Post by cassie_calvinia »

haha! ek kan roep!!
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply