het toe nuwe jagbakkie gekry

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by cassie_calvinia »

HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by Nickvn »

Magtig. Ek is bly ek bly ver van jou af want ek gaan nie saam met jou jakkalse jag nie.

Daai man kan ook ry.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by Heinz Petersen »

Was deur Middelpos se strate of Calvinia.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by PWV »

Spelling weer 'n kwessie. Moes gelees het Jaaaaagbakkie en nie jagbakkie nie! :o
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by ROBBIE1 »

Ala magtag daais n trok wat n man in die noordkaap en vrystaat moet he, gin miershoop of springhaas gat even vark en jakkalsgat gaan hom iets maak nie, ek ry net nie n m@&r saam nie!!!!!!!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by win270 »

Dis rof, baie rof!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by theedge »

Mooi man ry die jakkies dood inplaas van skiet
GERHARD 3
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Wed May 14, 2014 3:11 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by GERHARD 3 »

Volgende keer sit ek voor links. Een uitstaande punt is brandstof verbruik. Baie baie lig. Het hom nooit by die vulstasie sien stop nie.
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by 2vierniks »

Hy sal 'n paar bokkie vang daai man. O sies!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by Gawie(13mm) »

GERHARD 3 wrote:Volgende keer sit ek voor links. Een uitstaande punt is brandstof verbruik. Baie baie lig. Het hom nooit by die vulstasie sien stop nie.
Ja maat want die wielle is maar min op die grond. Hy trap net die lepel om die klankbaan te verander.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by Frikkiedbr »

Geno het ook daai bakkie hier geplaas
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... &start=525
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: het toe nuwe jagbakkie gekry

Post by visstok »

Hel ou vlekkie sal moet hol as daai man agter hom is hahahaha

Groete Alex
Post Reply