Loop lengte en twist
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Loop lengte en twist
Middag Manne
Miskien is dit 'n dom vraag,maar hoe bepaal ek my geweer se loop lengte en ook die twist van die loop?
Groete
Johan
Miskien is dit 'n dom vraag,maar hoe bepaal ek my geweer se loop lengte en ook die twist van die loop?
Groete
Johan
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Loop lengte en twist
byt net vas as die regte manne aanteken sal die jy antwoord kry. die ouens op die site weet alles en gee nie om om te deel nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Loop lengte en twist
Johan,
Begin lees bietjie hier
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=6
en hier
Begin lees bietjie hier
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=6
en hier
Francois Marais wrote: Kry n lappie op jou skoonmaakstok wat lekker styp inni loop pas, druk die stok so driekwart inni loop in, maak nu n merk op die stok gelyk met die agterkant van die slot huls, of enige plek wat as n vatepunt verwysing kan dien, maak ook n merk presies bo-op jou stok, 12 uur posisie, trek nu die stok stadig uit, die merk bo-op die stok gaan in die rondte beginne draai, trek die stok uit todat die merk presies weer 12 uur oppi stok is. Meet nu die afstand vanaf die merk wat jy teenoor die vaste punt gemaak het tot by die vaste punt, in duime, of in millimeters en deel deur 25.4, om duime te kry. Hierdie afstand is dan jou loop se twist rate, 1-10, of 1-12 of 1-14 of whatever.
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Loop lengte en twist
Dankie Raven,ek kan nou die twist bepaal. Die loop lengte; moet ek die slot toemaak,'n skoonmaakstok vanvoor in steek tot teen die slot en 'n merk maak op die stok waar loop en stok bemekaar kom. Ek raai dit moet dan die lengte van die loop wees. Natuurlik moet ek dit sonder 'n ronte in die loop doen!!
Dankie vir moeite.
Groete
Johan
Dankie vir moeite.
Groete
Johan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop lengte en twist
Johan
Mooi loop
Francois
Net soos jy daar se.Die loop lengte; moet ek die slot toemaak,'n skoonmaakstok vanvoor in steek tot teen die slot en 'n merk maak op die stok waar loop en stok bemekaar kom. Ek raai dit moet dan die lengte van die loop wees. Natuurlik moet ek dit sonder 'n ronte in die loop doen!!
Mooi loop
Francois
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Loop lengte en twist
Dankie manne,net soos Jagbehep gese het,ek sal hier verseker hulp kry. Nou kan ek ook die meer tegniese detail van my gewere bepaal.
Groete
Johan
Groete
Johan
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Loop lengte en twist
Johan
Maak net seker dat wanneer jy die twist bepaal, die jag waarop jy die lappie sit moet baie styf vas gedraai wees, want soms skroef hy in die proses los en kry jy onakurate lesing
Maak net seker dat wanneer jy die twist bepaal, die jag waarop jy die lappie sit moet baie styf vas gedraai wees, want soms skroef hy in die proses los en kry jy onakurate lesing
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Loop lengte en twist
Ons het ongelukkig nie meer van die stukkies gereedskap in voorraad nie maar dit is baie maklik om te maak en, as mens hom het, dan het jy hom. Een man het my gekontak en vertel dat hy sommer een van 'n papierkram gemaak het en met superglue in 'n gleuf in 'n 6mm ronde hout stok vasgemaak het. Net solank mens 'n plan beraam dat daar absoluut geen spring van die riwwe in die loop kan wees nie.
http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html
http://www.gsgroup.co.za/twistchecker.html
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Loop lengte en twist
dagse manne
FM Ek het n 25-06 n truvelo laat opsit laasjaar
Hy skiet 117gr SST hornady punte op n tikkie,
Ek WEET JY DALK WAT HUL TWIST IS
lEKKER DAG
fOXIE
FM Ek het n 25-06 n truvelo laat opsit laasjaar
Hy skiet 117gr SST hornady punte op n tikkie,
Ek WEET JY DALK WAT HUL TWIST IS
lEKKER DAG
fOXIE
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Gerard
Re: Loop lengte en twist
Die enigste manier om te weet wat die spiraal van die loop is, is om dit te meet. Ek aanvaar geen vervaardiger se woord dat 'n loop dit is wat hulle veronderstel nie. Ek het al te dikwels vervaardigers geskakel of per epos gekontak, net om te hoor "Ons dink daardie een was 'n tien spiraal." "Dink" of "meen" of "ons spesifikasie is", beteken niks. Jy weet as jy self meet of bystaan wanneer iemand meet.
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Loop lengte en twist
Foxhound
Ek het ,n truvelo loop 25-06 0p ,n lyttelton RSA aksie. Ek het gemeet; looplengte 662mm/26.06 duim en twist 258mm/10.15 duim. Ek aanvaar dit is 'n 26 duim loop met 'n 10 duim twist.
Ek weet nie of al hul lope dieselfde is nie,meet maar joune.
Groete
Johan
Ek het ,n truvelo loop 25-06 0p ,n lyttelton RSA aksie. Ek het gemeet; looplengte 662mm/26.06 duim en twist 258mm/10.15 duim. Ek aanvaar dit is 'n 26 duim loop met 'n 10 duim twist.
Ek weet nie of al hul lope dieselfde is nie,meet maar joune.
Groete
Johan
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop lengte en twist
Foxie
Dit wat Johan se is ook maar my raaiskoot, 26" 1-10 twist, maar soos oom Gerard se, meet hom self dan weet jy

Mooi loop
Francois
Dit wat Johan se is ook maar my raaiskoot, 26" 1-10 twist, maar soos oom Gerard se, meet hom self dan weet jy
Mooi loop
Francois
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Loop lengte en twist
Dagse manne
Dankie vir die raad
Sal maar gaan meet en self ondersoek instel,
Groete
Dankie vir die raad
Sal maar gaan meet en self ondersoek instel,
Groete
You miss 100% of the shots you don't take...!!!