meerkat

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Andr? Gous
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am

meerkat

Post by Andr? Gous »

Jakob en Klaas loop  in  die veld rond opsoek na jakkie spore; toe n groot arend n meerkat voor hulle opraap.Die arend bly egter bokant hulle sirkel.Jakob vra ;Klaas hoekom dink jy is daai meerkat se oe' so groot. Klaas antwoord ;Nee Jacob ek kan nie se' nie ,wat se' jy .Jakop antwoord.Klaas ek dink hy hou nie van vlieg nie\\\\Groete Gous
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: meerkat

Post by theedge »

Hoogtevrees op sy beste >:D
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply