More manne,
Ek gan die naweek af na n familie plaas in die wes kaap. Daar is al op die plaas geroep deur ander, sonder sukses. Ek hoor altyd die slim ouens se die jakkalse by ons (mpumalanga) is n maand of wat agter die wat laer af is kaap se kant toe. Is dit so en gan die roep metode bietjie aangepas moet word itv langer stiltes of spesefieke klanke (ek sien die karoo manne sit sommer 3 ure op n staanplek)? Op die stadium by my in mpumalanga werk bv. Vlekkie D, elsneus ens saam met bakleie en kos goed by ons. Die kleintjies by ons is nog meestal in die gate en as ek reg onthou begin hulle eers einde januarie/begin feb rondloop by ons.
Soos ek gese het daar is al geroep sonder sukses so ek verwag maar baie roepsku jakkalse.
Groete
Alex
Montagu roep
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Montagu roep
ek het al hele paar daar geskiet. jy kaknn maar groep roepe gebruik
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Montagu roep
maar, ja, daai manne het geroep vir dood, sonder kursusse. dit neuk maar daar. maar jy kry hulle met bietjie dink werk, en moeite
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Fox-OFF
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat Sep 07, 2013 4:27 pm
Re: Montagu roep
Dankie Cassie, ja nee ek weet die plaas waar ek gan roep het ook al n paar ouens gehad wat kom roep het, so ons sal maar sien.
