Beste punt vir 222-50
- D4D
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Thu Oct 21, 2010 10:03 am
Beste punt vir 222-50
Ek wil net vir al die manne met meer ondervinding vra
Ek het vir my `n howa 222-50 met stainless steel (varminter loop) 24 duim loop gekoop.
Nou wil ek net weet wat julle sal voorstel watter punt ek moet gebruik vir hierdie geweer.
Sal dit hollowpoint ,V-max of Loodpunt wees en watter greine stel julle voor
Hoofsaaklik gaan ek jakkalse jag maar as die geleentheid my voorspring sal ek graag springbokke ens wil jag
ek soek asb een punt wat julle voorstel vir jakkals en springbok jag.
Ek weet dit is `n dom vraag maar ek sit besluiteloos
D4D

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Beste punt vir 222-50
D4D,
Ek gebruik ook die 22-250. Ek oes ook so paar bokkies en skiet jakkalse ook met myne.
Kom ek vra jou so. Gaan jy op die voet jag of gaan jy bakkie skiet? Wat ek eintlik vra is of jy gaan hart, of brein houe gooi?
As jy gaan lyf hou gooi moet jy maar wegbly van die Varminter koeels, maak nogal baie vleisskade.
Groete
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
D4D
Die Howa's het 1-13.5 twist lope, en gaan like van n ligte puntjie.
Skiet 50gr V-max'e, ma soos Hein jou reeds gese het, dan moet jy wegbly van lyfskote oppi bokke.
Mooi loop
Francois

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Beste punt vir 222-50
D4D
Ons skiet met 55gr V Max met 35.5 , 341 Kruit goggas, en Met Amocil 55gr springbokke met dieselfde lading 341 kruit.
Solank hy groepeer en die goggas laat omval met daardie lading gee ek nie om hoe vinnig die geweer skiet.
As jy gogga met daardie lading reg van voor skiet tel jy gogga sonder hart op. As jy foutjie maak op springbok kan jy darem nog ietsie doen met die skade.
Geniet daardie Howa, gaan nog baie goggas se brieke vasdraai
Knou goggas af
MEERKAT

- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Beste punt vir 222-50
Dagse D4D
Ek stem saam Meerkat, ek laai ook 55g vmax en gebruik sommer selfde lading vir amicol as varkies skiet, ook 341 kruit en daai ruger varmint gooi nogal lekker
al wat sleg is as jy jou jakkie agter die kop skiet kan jy nie ouiderdom bepaal nie, hahahahahahaha
lekker dag manne
Cherio
Foxie

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Beste punt vir 222-50
meerkat
watse spoed kry jy met daai lading van jou met Vmax?
watse spoed kry jy met daai lading van jou met Vmax?
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Foxhound
Ek dink dit is so 3650ft/sek maar 'n maat van my skryf die goete neer.
Ons gaan vanmiddag kleiduiwe skiet dan sal ek hom bietjie vra. Die geweer zero op 200 en skiet so 4-5 dm laag op 300m.
Vir goggas skiet is dit volgens my goed genoeg. Het gister aand weer aarige groot mannetjie kat geskiet wat 'n lam die vorige nag gevang het. Sal later onder liggaamsmates opsit

- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Beste punt vir 222-50
D4D .Ek gebruik .55 gr Hornady V -max punte. Kruit S 335 .Ek hou meer van die 55 gr as die 50 gr punte. Ek het ondervind dat die 50 gr punte na n sekere afstand hulle poeier verloor en dan sommer vinnig val.Ons het baie bokke geoes en my ondervinding is as jy n bok dalk sleg skiet gee hy jou in die meeste gevalle weer kans.Dit is nou met V-Max punte.Ek moet egter vir jou se' sy vleis skade op die lyf is iets om van weg te bly.n 222-50 is n baie lekker kaliber maar is volgens my n kopskoot geweer. Sorg dat hy groepeer en sit vir jou n lekker SCOPE op.Ek se' altyd as jy nie kan sien nie kan jy nie skiet nie.Geniet hom en mag hy reguit skiet en baie jakkies optel. Groete Andre Gous
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Andr?
Ek het ook al n paar bokke geoes, en reken dat daar inni nag selde as ooit verder as 250m geskiet word, weet nie of jy daarmee gaan saamstem nie??
Mooi loop
Francois
Kan jy so n bietjie uitberei hierop, watter afstand en watter spoed praat jy van??Ek het ondervind dat die 50 gr punte na n sekere afstand hulle poeier verloor en dan sommer vinnig val.
Ek het ook al n paar bokke geoes, en reken dat daar inni nag selde as ooit verder as 250m geskiet word, weet nie of jy daarmee gaan saamstem nie??
Mooi loop
Francois
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Andre
Het gou n grafiek gemaak van die twee punte, 50gr teen 3800ft/sec, en 55gr teen 3650ft/sec. Se maar as jy nie saamstem met my spoed nie, reken altwee is redelik gemiddelde spoed vir die twee punte.
Op oes/jag afstande, tot 300m, is daar GEEN praktiese verskil tussen die twee punte nie, op 400m is daar minder as n duim verskil, maar kom ons se n duim, MAAR, die 50gr val minder as die 55gr en geen n beter trajek.

Kan ongelukkig nie met jou stelling.....

....saamstem nie.Ek het ondervind dat die 50 gr punte na n sekere afstand hulle poeier verloor en dan sommer vinnig val.
Mooi loop
Francois
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Goeie dag Andre
Ek het presies diesefde ondervind met my 223,dat die 50gr v-max meer 'val' as die 55gr.
Sal graag wil weet / hoor hoe dit werk.
Mooiloop
Ooploop
Ek het presies diesefde ondervind met my 223,dat die 50gr v-max meer 'val' as die 55gr.
Sal graag wil weet / hoor hoe dit werk.
Mooiloop
Ooploop
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Ooploop
Al wat ek dan reken die probleem kan wees is dat jy nie die 50gr teen genoegsame spoed skiet nie, wett jy teen watter spoed jy watter punt skiet, en van watter afstand af val die ligter punt meer?? Hoor graag.
Mooi loop
Francois
Al wat ek dan reken die probleem kan wees is dat jy nie die 50gr teen genoegsame spoed skiet nie, wett jy teen watter spoed jy watter punt skiet, en van watter afstand af val die ligter punt meer?? Hoor graag.
Mooi loop
Francois
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Re: Beste punt vir 222-50
Francois .Ek het nie spoed toetse gedoen nie;maar ek stem saam met jou as jy die 50 gr meer kruit gooi sal hy ook dieselde trajek skiet.Ek pesoonlik hou glad nie van n hoe' lading of te warm lading nie.Ek het my les geleer op n 25-06 met n 75 gr v- max puntjie.Hy het egter lekker geskiet .Kom ek stel dit so as my geweer mooi groepeer op 100 en 200 wat wil ek meer he'. Stem jy saam.Gous
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Andre
Vertel van jou les met die 25, ek kon myne nooit kry om 75gr punte teen aanvaarbare akkuraatheid te skiet nie.
Net so om verwarring te voorkom, nie een van die ladings waarteen ek gewerk het is n warm lading vir enige van die twee gewig punte nie, ek skiet tans my 50 gr V-Max'e teen 3910ft/sec. sonder druk.
Mooi loop
Francois
Ek stem 100% saam met jou oor groepering, maar dit help ook nie jy skiet daardie punt teen net 70% van sy doenbare spoed, en nou se jy die punt gee nie n goeie trajek nie, die ander kant van die munt.as my geweer mooi groepeer op 100 en 200 wat wil ek meer he'
Vertel van jou les met die 25, ek kon myne nooit kry om 75gr punte teen aanvaarbare akkuraatheid te skiet nie.
Net so om verwarring te voorkom, nie een van die ladings waarteen ek gewerk het is n warm lading vir enige van die twee gewig punte nie, ek skiet tans my 50 gr V-Max'e teen 3910ft/sec. sonder druk.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beste punt vir 222-50
F M
Wat sou jy dink is n haalbare redelike spoed wat jy n 75r amax sal kan skiet. Ek lees van 3300 maar luister graag na jou kundige menig.
As die 50gr vmax werk in jou loop kan jy hom gebruik as die 55 vmax werk kan jy hom gebruik.
Daar is so min verskil tussen die twee, dis eintlik net op slaankrag voet per pond wat die 55vmax wen .
Ek kom agter dat daar vir elke kaliber n spoed is waar resultate begin beter lyk. bv as jy die 50gr vmax teen 3950 skiet is hy great ..
en so ook 3800 dan as jy stadiger gaan begin sy trajek skielik krom trek.
Ek wil weet hoe kry mens die optimum spoed waar jy beste trajek teen beste spoed kry????
Hoe kyk ons na druk,,, loer ons net die primers en doppe ? dis wat ek doen, en is dit reg?
Waar kom looplengte in , waar kom stywe loop en stywe kamers in? waar speel seating diepte n rol...
Ek sit hom in die lands en kies n lading en meet die spoed, ek weet wat ek graag wil skiet se bv 3600 op 55gr vmax.
paRTY ROERE SKIET 3600 MET 33GR 335 EN ANDER MET 35.5 GR 335.
EK voel dat die wenresep wat vir jou werk sal nie altyd vir buurman werk nie.
Ek hou van 33.5 gr 335 op my bonzai met 55gr vmax...Ek dink ek ken hulle en genoeg om myself te help in die veld en in die nag..
Dankie vir manne soos FM en KSV en ander wat so redelik met koele en punte speel en ladings speel
Dis so lekker oim die verskillende dinge te lees dan hoef ek nie weer daai pad te stap nie ek steel sommer so met die oog en gaan speel van daar af verder.
Die 60gr vmax skiet ook n dodelike hou met 33.5gr 335...
As ons bonzai bende 3300 kan kry met n 75 amax kan ons sommer net so vir die wis en onwis nogal speel en ver skiet [glow=red,2,300] (amper so ver soos die 243 manne[/glow]
50gr vmax 3850 met 5 myl per uur dwarswind waai op 500 14.6 duim spoed hier is 1909 v.s slaankrag 405 voet/pond
55gr vmax 3650 '''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''' 14.9 duim''''''''''''''''''''''' 1843''''''''''''''''''''''''''415''''''''''''''''''''
75gr amax 3300 '''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''' 8.6 duim '''''''''''''''''''''''''2241'''''''''''''''''''''''''836''''''''''''''''''''
dis op papier wat op die baan gaan gebeur en watter twist loop jy moet gebruik ....mmmm ek wonner al weer?
Seen
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
JB
So n paar goeitjies wat ek opgetel het.......
IMR4895 - 28.7-33.4
RL-15 - 29.7-33.3
H4350 - 31.5-37.2
H414 - 32.8-38.1
N-160 - 32.8-37.1
I have a 1:8 Krieger 22-250. Loads for 75amax and 80gr SMK's are 36.5gr H4350 Rem brass. No pressure signs velocity 3200 to 3300fps. Great long range round.
I have a 22-250in 1/7" twist and shot the 75gr A-Max at 3100FPS using mild loads of IMR 4064. Also the barrel lasted 1000 rounds before I was getting 1/10 to blow up. At 1100 rounds I was getting 1/5 to blow up.
I've had good results with my Savage LRPV 22-250 1 - 9 twist using that combination. My best groups have come from 37.2 gr. of H-414 under the 75 Gr. A-max with .010 jam after kissing lands. I have shot a couple of 5 shot groups at 200 yds. that were in the high .200s and low .300s. This load did not show any pressure signs in Jan. but start low and work up as usual. Chrono says about 3220 as a mean velocity with single digit SDs.
Lyk my goeie ding in n 8 of 9 twist loop, Baie akuraat en soos jy gese het, tot so 3300 ft/sec. 243 sal dan sy sokkies moet optrek.

FM en JB,
Wil net seker maak. Is die 22-250 met swaarder koele nie swaarder op lope nie agv die overbore?
Beloer die besigheid ook nou al vir 'n rukkie en sal nogal die opsie oorweeg.
Maak mooi!
Hein
Wil net seker maak. Is die 22-250 met swaarder koele nie swaarder op lope nie agv die overbore?
Beloer die besigheid ook nou al vir 'n rukkie en sal nogal die opsie oorweeg.
Maak mooi!
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste punt vir 222-50
Hein
Toe ek die goete bietjie opgelees het, het ek op n US site gelees van n ou wat n 223 AI loop opgeskiet het in 800 skote met die 75gr A-Max'e. Ek het egter nerens raakgesien iets oor die 22-250 se loop leeftyd met die swaar punte nie, ek sou ook bygegooi het, maar het niks gesien nie.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Beste punt vir 222-50
Ek skiet die Nosler 55gr Ballistic Tips met groot sukses en akkuraatheid in my .22 250 S/S Howa met 24" loop. Die 55gr Sierra Blitzkings, en 55gr V - Max'e werk ook net so goed, maar is duurder as die Noslers. Safari & Outdoor verkoop die Noslers in bulk, dan is hulle baie goedkoper.
Ek het nog nie die 50 greiners probeer nie, het te veel voorraad 55gr
Ek het nog nie die 50 greiners probeer nie, het te veel voorraad 55gr
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Beste punt vir 222-50
dagse Piet
Gooi ons bikki n lading of 2 van jou met daardie B. Tips
Groete
Foxie
Gooi ons bikki n lading of 2 van jou met daardie B. Tips
Groete
Foxie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Beste punt vir 222-50
Ek laai my .22 250 maar aan die vlou kant, en hoop om die loop so boetjie te spaar. Ek laai 33,5gr S335 wat my net so om en by 3500ft/sek gee. Ek weet dit is n onderbenuting van wat hy kan doen, maar hy is baie akkuraat met daardie lading. Ek maak eerder dan maar staat op goeie afstand skat om my te help.
Last edited by Piet Breedt on Thu Jan 13, 2011 7:54 pm, edited 1 time in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Beste punt vir 222-50
en toe raak jy aan die party, ek hoop as die babelaas weg is is dit weer n: punt twee twee - twee vyftigD4D wrote: Ek wil net vir al die manne met meer ondervinding vra
Ek het vir my `n howa 222-50 met stainless steel (varminter loop) 24 duim loop gekoop.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!