Ek kry nerens 224 speer 70gr punte nie, weet iemand watter winkels het dalk?
Enige raad sal waardeer word
groetnis
Jaco
Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Het jy Savuti probeer? Ek sal bietjie uitkyk.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Ek het Savuti gebel hulle het nie, weet enige iemand waar anders kan ek kry, enige plek in die land?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Aai ek kry nerens van die speer punte nie, weet enige iemand waar kan ek kry, enige plek in die land?
Groetnis
Jaco
Groetnis
Jaco
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Wie hou gewoonlik speer punte aan?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Ek het altyd plaaslik gekry, die plekke hier by ons kry nie nou nie, iewers moet n paar pakkies lê.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Speer is nog altyd deur die jare slegs sporadies beskikbaar. Ek skiet self baie ou 90gr uit my 243 en hulle skiet baie akkuraat en werk as "varmint" koeëls.
Kyk liefs of jy nie 69 of 70gr koeëls van 'n ander fabrikaat kan kry nie. Andersins moet jy maar die meer gewilde 50-60gr gebruik.
Kyk liefs of jy nie 69 of 70gr koeëls van 'n ander fabrikaat kan kry nie. Andersins moet jy maar die meer gewilde 50-60gr gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Outdoorstuff het 55gr Speer koeëls.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Op soek na 224 speer 70gr koeels/punte
Tripod dit is die swaarste koeels wat kan stabiliseer in my 223 omdat dit so lekker kort vet koeeltjie is. Hy skiet baie mooi in my 12 groefdraai loop. Ek wens ek kan n ander koeeltjie kry in 70gr wat gaan stabiliseer in my 223.
Vdwlt dankie vir die inligting.
Vdwlt dankie vir die inligting.