Asseblief
As iemand van 'n skaflike een weet, PM my asb...
Mooiloop!
Thor sneller vir K89 Mauser
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Thor sneller vir K89 Mauser
So vir intresandhyd, weet jy wat hulle prys?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Thor sneller vir K89 Mauser
Armand, hulle prys tussen R900 en R1000 nuut. Ek moet een aanskaf vir my 8x60. Het nou ook 'n kolf vir hom gekoop, so is amper bankrot
Die fabrieksneller is iets vreesliks... Jy skiet 'n kleinhuisie op 20m mis met daardie afbeurslag
Volgens Erwee Basson op Vredendal is die Thor 'n goeie opsie.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Thor sneller vir K89 Mauser
Dankie pel!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Thor sneller vir K89 Mauser
Dankie Frikkie!
Ouens soos jy wat die forum steeds die moeite werd maak! Skuld jou!
Mooiloop!
Ouens soos jy wat die forum steeds die moeite werd maak! Skuld jou!
Mooiloop!